Hierdie swarte is besig om die klimaat te skep vir Afrikaners om hulle kinders uit privaat en staatskole te neem en met tuisskoling uit die kloue van die bose te red.
Die gulde geleentheid wat die swart ras toegeval het om bewys te kan lewer dat hulle instaat is om op eerstewêreldvlak te kan regeer, is deur karakters soos Lesufi vernietig en word hulle onvermoë daagliks bevestig deur die enigste en vooropgestelde begeerte wat by hulle heers, naamlik om die Afrikaner in besonder en blanke in die algemeen te onderwerp aan die misbruik van hulle ge-erfde outoriteit!
Om, terwyl die staatsbydrae in baie gevalle ondergeskik is aan die privaat bydraes van ouers in die vorm van beide finansies en betrokkenheid in projekte en instandhouding, word die gesag van die beheerligame van skole nou bedreig deur Lesufi.
MNR. LANGMAN VAN DIE LYS PIM FORTUYN: "DIS OPVALLEND DAT DIÉ POLITIEKE PARTYE WAT BAIE LIEF IS VIR DIE ISLAM HIERDIE ASIELSOEKERS WELKOM HEET"
Geagte leser. U sal u dalk herinner dat ons op 12 Mei op die AVP se webwerf, 'n baie interessante vraaggesprek in die Nederlands gepubliseer het met mnr. Tjerk Langman die kommissielid van die Lys Pim Fortuyn, wat as enigste party kapsies maak teen die koms van 'n sg. Moslemse 'geestelike'.
Ons sal hom nou oa. vrae stel of daar 'n verband is tussen die asielsoekers wat na Europa vlug en die islamisering van Nederland.
"Meneer Langman staat uw fractie net als met die komst van die 'geestelijke' ook alleen in het feit dat u tegen een asielzoekerscentrum bent. Met andere woorden bent u, om maar een bijbelse term te gebruiken een roepende in de woestijn?"
Krugerdag - 10 Oktober 2015
“Die Republiek van Suid-Afrika (wat eertyds as blank Suid-Afrika bekend gestaan het) is die Afrikaner se land! Ons moet dit so hou: ter ere van ons voorgeslag en in belang van ons nageslag! Dit was die kragtige oproep van mnr. Danie Varkevisser, leier van die AVP, tydens die Party se sewende jaarkongres. Dit is op Saterdag 10 Oktober 2015 by die Voortrekkermonument aangebied. Dit is bygewoon deur afgevaardigdes van verskillende dele van die land en groete boodskappe is ook vanuit die buiteland ontvang. Die kongrestema was: “Die vryheidson sal weer skyn!”
Die kongres is treffend geopen deur dr Hendrik Breytenbach, APK-predikant van Witbank. Aan die hand van Efesiërs 6 het hy aangetoon dat die politieke stryd ook ‘n stryd om die eer van God en die siel van die mens is. Hy het die kongresgangers aangemoedig om vas te staan in die Waarheid, Geregtigheid en Geloof. Die swaard in ons hand is die Woord van God en gebed. Die Afrikaner se politieke stryd is ‘n geloofstryd.
MNR. VAN DER KOOI: "DIE BURGERS LAAT HUL NIE MEER OM DIE BOS LEI NIE".
Die tyd lyk verby dat burgers die stories oor sg. vlugtelinge vir soet koek sluk. Hulle glo die sprokies van die politiek korrektes nie meer nie en gooi wal teen hierdie asielsoekers. Die uitdagende houding van veral Moslemse ' vlugtelinge' dra hier ook toe by. Hulle weier eet en drinkgoed en is nie tevrede nie met die woonstelle wat hun aangebied word. Hulle kla oor van alles en daar is ook 'vlugtelinge' wat geld eis. Christelike asielsoekers wat werklik moes vlug word bedreig en hulle is bang om hul Bybel oop te slaan.
Ons het 'n interessante vraaggesprek in die Nederlands met mnr. Florens van der Kooi wat u dalk nog sal herinner toe hy in November 2011 by die Suid Afrikaanse ambassade in Den Haag, met 'n klompie protesteer het teen die plaasmoorde.
’n NUWE SWITSERSE VOLKSLIED' STAAN GLO VIR EENHEID EN VREDE, EN GOD HET DAAR GEEN PLEK MEER IN NIE.
MEVROU ELISABETH TEDALDI sê: "DIE SCHWEIZERPSALM IS DIE MOOISTE WAT DAAR BESTAAN".
Ons het 'n insiggewende en interessante gesprek met 'n vrou wat in Nederland grootgeword het maar Switserse is vanaf haar geboorte. Toe sy veertien jaar oud was het sy met haar Nederlandse moeder en Switserse vader na hierdie land verhuis.
"Mevrouw Tedaldi om maar meteen met de figuurlijke deur in huis te vallen. U woont als Nederlandse al jaren in Zwitserland en weet dus als geen ander wat er speelt rondom die zogenoemde vernieuwing van de Schweizerpsalm. Wat is er precies aan de hand?"
"Sedert jaren zijn er Zwitsers die liever een Volkslied willen zonder het woordje God erin. Ze zeggen niet achter deze 'vrome' tekst te kunnen staan en vinden de hele Schweizerpsalm maar ouderwets. Het Zwitserse volkslied vind ik echter het mooiste volkslied wat er bestaat!
VLAAMS BELANG RAADSLID MEVROU SIX: "DIE POLITIEK KORREKTES IS NET AS 'N GRAMMOFOONPLAAT WAT VASGEHAAK IS".
Ons had reeds in April 'n insiggewende vraaggesprek met Vlaams Belang raadslid mevrou Nancy Six oor haar tyd bij die Vlaamse Nationalistiese Jeug (VNJ) en oor die feit dat sy wal bly gooi teen die islamisering. http://www.afrikanervolksparty.org/index.php/media/160-artikels/6133-nancy-six-veg-vir-vlaandere.html
Nou sal ons gesels oor die sg. vlugtelinge wat meestal Moslems is en die pleidooi (of moet ons sê dwingelandy) van die politiek korrektes om hierdie welkom te heet in jou eie huis.
"Mevrouw Six om met de eerste vraag te beginnen. Hoe kijkt u aan tegen deze ontwikkeling?"
"Met lede ogen en met gemengde gevoelens aanschouw ik datgene waarvoor ik al lang vreesde. Ik ben feitelijk niet verbaasd over de huidige gang van zaken want wat kan je anders verwachten met zo'n lakse politici aan het roer?!
6 SEPTEMBER 1966 (666)
Nee nie die argitek nie maar die bewaarder van identiteit, integriteit en blanke beskawing. Die Internasionaalbeplande sluipmoord op hom op 6 September 1966, vandag 49 jaar gelede het reeds gekulmineer in ‘n onbeheerste wêreldvloedgolf van vlugtelinge wat veral besig is om die argitekte van Multikulturalisme, volgens die voorspelling van dr. Verwoerd en sy voorgangers, se lande te oorstroom.
Die graf wat hulle vir die Afrikanervolk gegrawe het, het nou vir al die grafgrawers begin oopgaan, met gevolge waarvan hulle moeilik gaan herstel, indien hoegenaamd. God stel konings aan en sit konings af. Hy roep volkere en nasies in aansyn en verwyder hulle van die aarde af! Die verdeeldheid en verskeurdheid wat rasseintegrasie in inheemse volke en nasies tot gevolg het, bevestig vandag die gesonde en verantwoordbare beginsel vir die handhawing van God se skeppingsorde en beginsel van verskeidenheid. Dit het op die aarde met rassisme en diskriminasie niks te make nie. Dit is ook nie ‘n uiting van haat of ‘n vorm van onderdrukking en vernedering nie. Dit het wél alles te doen met ordening in almal se belang soos waarvan Suid Afrika ‘n sprekende voorbeeld was in die era van dr. Verwoerd! Ons dink opnuut vandag aan sy Godgegewe leierskap wat die NP wat na hom gekom, versaak het tot die vernietiging van alles wat oor eeue opgebou was.
Laat al die Reënboognasie bouers en aanhangers kyk na wêreldgebeure en tot besinning kom. Daar is geen heil in rasseintegrasie nie. Die reënboog is in teendeel ‘n bewys van iets wat nie weer sal gebeur nie!