Kol. 1:3-23
“sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei,” (:10)
“Ook julle wat vroeër vervreemd was en vyandig gesind deur die bose werke, het Hy nou versoen in die liggaam van sy vlees deur die dood, om julle heilig en sonder gebrek en onberispelik voor Hom te stel;”(:21&22).
Ek wonder vir hoeveel mense is dit nog belangrik om hulself waardiglik voor die Here te gedra – oftewel waardiglik voor Hom te wandel? Mense mat hulself af om te ywer om groter besighede te bou, die nuutste motors aan te skaf en kinders te dryf om die hoogste prestasies te behaal sodat hul tog goed kan vertoon voor ander mense. Dit is juis hierdie gesindheid wat mense van ‘n gerusstellende vrede ontneem en veroorsaak dat mense verstrik raak in die najaag van die begeerlikhede van die vlees terwyl die geestelike lewe feitlik doodgaan.
Maar, ‘n Luiperd verander nie van kolle nie en ‘n jakkals verander van haar maar nie van snaar nie. Elke voël sing tog soos hy gebek is ( elkeen handel na sy aard en volgens sy eie insigte). Gee so iemand dus die pinkie, dan vat hy die hele hand want as dit mos pap reën, moet jy skep! Om dus bloot te sê dat jy korrupsie gaan stop, is om te weet dat dit sal gebeur as die perde horings kry. Dit sal nooit gebeur nie. Hierdie berig in die Beeldkoerant het onder die AVP se aandag gekom en is ‘n sprekende voorbeeld van ons standpunt.
OG looi Prasa oor miljarde. Dok R17 milj. vir gratis grond op
Deur Leanne George en Pieter-Louis Myburgh Vrydag 31 Julie 2015 05:00
’n Bedrag van R17 miljoen wat blykbaar uit Prasa se koffers “verdwyn” het, is maar ’n druppel aan die emmer van besteding van minstens R4 miljard waaroor daar nou vrae is.
Romeine 8:1-17
“Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.” (:14)
Ons moet mooi verstaan dat Jesus Christus se kruisdood die vervulling van die wet van God was en nie die vernietiging daarvan nie. Hy het vlekkeloos Sy lewe neergelê en hierdie volmaakte offer van Sy Soenbloed was die volle koopsom om al Sy kinders van die mag van die dood los te koop. Hierdie dure prys wat betaal is vir ons vryheid, mag dus nooit goedkoop gemaak word om misbruik te word om ‘n lewe van losbandigheid te lei nie.
Wanneer ons die omvang van die losprys begryp wat Jesus Christus vir elke ware gelowige betaal het, is ons veronderstel om ‘n lewe van ootmoed voor God te leef uit dankbaarheid vir Sy genade. Dit beteken dat ek uit dankbaarheid ‘n lewe sal nastreef waar ek in vryheid die sonde beveg en nie vry is om ‘n lewe van losbandigheid te leef waarin ek die sonde omhels nie. God het juis die vernietigende impak van sonde op die mens se lewe besef en daarom vir ons wette gegee om te onderhou om ons daarteen te beskerm.
In ‘n kort uittreksel uit ‘n koerantberig stel Mugabe Afrikaleiers en waarskynlik ook die gevoel van elke swart ras in Afrika se siening van die Westerling en die swarte se ingebore aversie vir blanke norme en waardes.
Dat die swart ras ongelukkig kan wees wanneer Westerlinge in hulle land inkom en oorneem tot die mate waar die karakter en aard van die boorling beïnvloed word en selfs verander word, moet ‘n mens voor begrip hê. Dit is tog immers waarteen die Afrikanervolk deur middel van Afsonderlike ontwikkeling homself beskerm het.
Uit Tel Aviv is onlangs berig, het Israel immigrante van Afrika begin bymekaar-maak in die eerste fase van ’n omstrede “noodplan” om duisende wat as ’n bedreiging vir die Joodse aard van Israel bestempel word, te deporteer.
“Ek tree nie teen hulle op weens vreemdelingehaat nie, maar uit ’n liefde vir my volk en om my geboorteland te red,” het Eli Yishai, Israelse minister van binnelandse sake, gesê.
Wat wel gekritiseer kan word is hulle diktatoriale aard, wreedheid en dan die misbruik van die weeldegedeelte van die Westerse beskawing wat Mugabe en ander Afrika leiers ten koste van hulle landgenote misbruik!
DON'T PARROT WESTERN IDEOLOGIES, MUGABE TELLS JOURNALISTS
Die inhoud van die skikking:
Sanksies van die VSA, Europese Unie en die Verenigde Nasies teen Iran word opgehef in ruil waarvoor Iran onderneem om hulle te onderwerp aan langtermyn beperking van hulle kernprogram wat die Weste beskou het as die ontwikkeling van kernbomme.
Ten spyte van vreugdevure in Iran en positiewe persverklarings van beide partye oor die nuwe hoop vir vrede vir die hele wêreld waarvan hierdie ooreenkoms die grondslag moes lê, is die hele aangeleentheid vir baie ‘n omstrede en onheilspellende verwikkeling soos uitsprake in die onderstaande artikel dit onomwonde stel.
By Parisa Hafezi, Louis Charbonneau, John Irish and Arshad Mohammed
VIENNA (Reuters) - Iran and six major world powers reached a nuclear deal on Tuesday, capping more than a decade of negotiations with an agreement that could transform the Middle East.
Verraad, onderkruiping, uitbuiting en korrupsie, veral onder leiers van volkere en nasies is aan die orde van die dag! In feitlik alle gevalle is die bevoordeeldes die wêreldgeldmag. Dit is net eenvoudig ongelooflik hoe maklik hulle medewerkers gewerf kry onder die sogenaamde leierskorps van volkere. As ons nie iets van die verval in die integriteit van die mensdom wat God nie meer dien nie, kan sien en iets daaruit leer nie, moet ons gereed maak vir die uiterste van ellende. Die teenvoeter is tog duidelik bekering en verset teen dit wat boos en ongeregtig is! (AVP)
Author: F. William Engdahl
Greek Guilt and Syriza Perfidy
At this sad and very dangerous juncture of the unfolding events surrounding Greece and the crushing demands of the Troika, it becomes clear that all this would never have come to pass had the Greek people not felt guilty over their country’s debt situation. As a consequence of their feeling guilty since the crisis began in October 2009, the situation is rapidly turning into a human tragedy where an entire people are now faced with likely destruction.
Lukas 1:67-80
“dat ons, verlos uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees kan dien, in heiligheid en geregtigheid, voor Hom, al die dae van ons lewe.” (:74&75)
Dit was die Afrikanervolk ook ‘n tyd lank gegun om selfs ‘n Grondwet in ons Vaderland daar te kon stel wat ten doel gehad het om ‘n volk te rig om in heiligheid en geregtigheid voor God se Aangesig te leef en om Hom sonder vrees te dien. Dit het nie beteken dat ons ‘n volk sonder sonde was en die volmaakte aardse bestel gevestig gehad het nie, maar veel eerder was ons Afrikanervolk bewus van ons afhanklikheid van God vir ons verlossing en vir ons lewensbestaan. Ons het besef dat wanneer ons Hom verlaat en van Sy weë afdwaal, ons sal ondergaan en sal wegsink in ‘n modderpoel van ellende en verval a.g.v. die mens se sondige natuur.