
SGP FAKSIEVOORSITTER MNR VERSTEEG: "GEEN STEUN VERKOOP PRINS WILLEM ALEXANDER KASERNE DEUR MUNISIPALITEIT".
Op Woendagaand 8 Julie het die munisipaliteit van die stad Gouda gestem oor die koms van díe enorme El Wahda moskee waaroor ons u reeds in twee eerdere artikel berig het, en waar baie bohaai oor was by die wykbewoners. Ons vra aan die faksievoorsitter van die Staatkundige Gereformeerde Party mnr Arjan Versteeg hoe hy die aand ervaar het.
"Meneer Versteeg kunt u de lezers vertellen hoe de avond verliep zodat men enigszins een beeld krijgt hoe de sfeer was?"
Hoe verantwoord ‘n gelowige ouer hom en/of haarself wanneer daar willens en wetens ‘n stelsel in die opvoeding van hulle kinders, (op watter ouderdom ookal) aangelê word wat die seksuele prikkeling deur die media en vermaaklikheidswêreld veroorsaak, nie net in wese goedgekeur word nie maar selfs bevorder word? Is die verval onder die jeug dan nie sigbaar nie! Stuur die vier swart laerskooldogtertjies wat onlangs op skoolterrein vasgebind en om die beurt verkrag is deur vier ouer swart seuns dan nie ‘n duidelike boodskap saam met die verhoogde tienerswangerskappe en algemene sedelike verval onder jongmense nie? Gebrek aan beskaafde norme is buite beheer in die “Nuwe Suid Afrika” en “beste en mees moderne” democrasy in die wêreld!
Hierdie voorneme van die departement van onderwys basuin ‘n tweeledige boodskap aan ouers indien hulle sou voortgaan met die toepassing daarvan. Haal jou kinders onmiddellik uit die skool en verdiep hulle geestelike weerbaarheid indien jy ernstig is oor hulle ewigheidsbestemming!
Elijah Mhlanga, woordvoerder van die departement van basiese onderwys, het Sondag gesê die kondome is net ’n deel van ’n omvattende gesondheidsplan vir kinders. Benewens kondome sal leerlinge ouderdomstoepaslike onderrig kry oor seksualiteit en gesondheid
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het verlede Dinsdag in die Staatskoerant kommentaar gevra voordat sy die departement se nasionale konsepbeleid oor MIV en vigs, seksueel oordraagbare siektes en tuberkulose (TB) sal goedkeur. As deel van die konsepbeleid van die Dept. van Basiese Onderwys oor MIV/Vigs, seksueel oordraagbare siektes en tuberkulose, word voorgestel dat kondome gratis aan kinders so jonk as 10 jaar beskikbaar gestel word
Die berig soos in die media verskyn en ‘n kort kommentaar van die Berean Call, is selfverduidelikend en verg werklik geen ander kommentaar as die opskrif nie. Die plaas van die artikel is egter noodsaaklik in die lig van die valsheid daarvan en die posisie van die Vatikaan in wêreldgebeure. (AVP)
POPE SAYS WEAPONS MANUFACTURERS CAN'T CALL THEMSELVES CHRISTIANS
By Philip Pullella
TURIN, Italy (Reuters) - People who manufacture weapons or invest in weapons industries are hypocrites if they call themselves Christian, Pope Francis said on Sunday.
Francis issued his toughest condemnation to date of the weapons industry at a rally of thousands of young people at the end of the first day of his trip to the Italian city of Turin.
"If you trust only men you have lost," he told the young people in a long, rambling talk about war, trust and politics after putting aside his prepared address.
Councillors owe millions
Matthew Savides | 15 June, 2015 00:30
This comes in the wake of weekend reports that newly appointed Nelson Mandela Bay mayor Danny Jordaan has not been billed for electricity at his Port Elizabeth property since 2007. File photo
Image by: Sunday Times
They are meant to be role models and upstanding citizens, but councillors across the country owe their municipalities millions in unpaid rates and services.
According to the latest figures, the councillors in just five of South Africa's eight metropolitan municipalities owed more than R844000.
Johannesburg is owed R349000; Cape Town R208000; Mangaung R198000; eThekwini R74000 and EkurhuleniR15000, according to the municipalities' annual reports.
7 Julie 2015
Professor Niemandt,
I/S: BERIG AANLYN IN NETWERK 24 OP 1 JULIE 2015
Ek weet nie of u bekend is met die woorde dat geen onderdaan bo sy heer is en geen leerling bo sy meester nie? Wanneer ‘n mens na u optrede kyk in die uitvoer van u amp, is dit duidelik dat u uself verhef bo die gesag van die Woord van God of dat u nie werklik as ‘n dienaar in Sy belang optree nie.
Ek verstaan uit die Woord van God dat die kerk veronderstel is om die liggaam van Christus hier op aarde te vergestalt. Sou u soos in genoemde berig ‘n pleidooi rig wat hierdie liggaam willens en wetens sal skaad en vermink, moet een van die volgende twee stellings korrek wees:
Dit is duidelik dat die SA Kommuniste Party, ten spyte daarvan dat hulle ‘n stewige greep in die landsbeheer uit oefen deur middel van die Kommunistiese kaders wat binne die ANC ontplooi is, steeds versigtig is om nie daardie beheer te verloor deur die ANC te opponeer nie. Hoewel selfs top Kommuniste soos Blade Nzimande en Jacob Zuma prominente posisies binne die ANC beklee, beskik hulle duidelik nie oor die kwaliteite wat die Kommuniste benodig om Suid Afrika te bestuur na ‘n posisie waar totale kommunistiese beheer soos in die geval van Crimea kan plaasvind nie.
Cronin begryp meer van getallepolitiek en die drastiese ommekeer wat dit kan bewerkstellig in die huidige “demokrasieë” van Afrika waar die definisie daarvan as “majority rule” bestempel word. Die fout in die kommunis se beredenering was egter nog altyd sy Godloosheid en sy gebrek aan begrip vir die krag daarvan! Indien hy van mening is dat dissipline gevestig en korrupsie binne die ANC eers uitgeroei moet word, het hy nog baie lank om te wag! Sy strategie om te wag mag die Afrikanervolk se vryheidstryd handig te pas kom.
SACP 'NOT READY TO FIGHT AGAINST ANC'
Josua 23:1-16
“As julle die verbond van die HERE julle God wat Hy julle beveel het, oortree en ander gode gaan dien en julle daarvoor neerbuig, dan sal die toorn van die HERE teen julle ontvlam, en julle sal gou omkom uit die goeie land wat Hy aan julle gegee het.”
‘n Geloftevolk – ‘n uitverkore volk vir Hom om Sy boodskap en Evangelie aan die mensdom uit te dra! Dit was en is die roeping van die Afrikanervolk aan die Suidpunt van Afrika. Ons voorouers het by Bloedrivier beloof dat ons getrou aan Hom sal leef as ‘n volk vir Hom en Hy het ons belofte aanvaar en bekragtig deur die roemryke oorwinning. ‘n Verbond is natuurlik ‘n ooreenkoms tussen twee of meer partye wat nie ongedaan gemaak kan word op ‘n ander wyse as deur die dood nie. Die voorsate van die Afrikaner het ook ons nageslag gebind deur ‘n Gelofte wat nooit ongedaan gemaak kan word nie. Ons is ‘n geroepe volk en sal dit bly tot die dag van die wederkoms van onse Here Jesus Christus of tot op die dag dat die laaste Afrikanersiel ontslaap en hierdie volkie ter ruste gelê word.