Génesis 3:1-24
“En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt.” (:15)
Wanneer ons die Woord van God noukeurig bestudeer en hierdie gedeelte lees, besef ons dat hierdie eerste belofte wat gemaak is, steeds vandag op die mensdom van toepassing is. Daar is steeds vandag vyandskap tussen die mens en die sonde (oftewel satan) en die hartverskeurende werklikheid is dat baie mense die tweede gedeelte van die belofte heeltemal mis lees. “Hý sal jou die kop vermorsel”, wat beteken dat God die mens die mag gegee het om die sonde in sy lewe te oorwin. Ek sê nie dat enige mens by vermoë is om uit homself ‘n heilige lewe te leef waardeur hy die koninkryk van God kan beërwe nie, allermins! Ek wil u herinner daaraan dat God daar alreeds geweet het dat Hy die Oorwinnaar oor die sonde is en deur ons geloof in Jesus Christus kan ons afsien van die sonde en die verkeerde in ons lewens omdat ons uit dankbaarheid en liefde aan Hom gehoorsaam wil wees.
Behalwe dat die ANC-regime wetgewing beoog wat soos met die wet op minerale, nou ook alle landbougrond oormerk waarvan die regime die “custodian” gaan word sodat dit sonder vergoeding eenvoudig gevat kan word, is hulle visier nou ook gerig op pensioengeld om ESKOM te probeer staande hou.
Hoe lank wil georganiseerde landbou en sogenaamde burgerreg organisasies en vakbonde met hierdie mense aanhou praat en ooreenkomste bereik waarvan gesê kan word: “Dit was wedersyds ‘n goeie en opbouende gesprek”, die somtotaal van wat telkens bereik word!
ANC wants to use people’s retirement savings to bail out Eskom ( Mail & Guardian)
The ANC has said retirement savings may be the answer to the state-owned power utility financial woes
May 23, 2015 162 Comments
ANC Wireless
If fixing Eskom is proving difficult, finding the cash to keep it afloat is perhaps harder. But the answer to its financial problems could lie in South Africa’s R3-trillion retirement industry, an option the ruling party has been chewing on since last year.
MEV. MARYSE PALEMANS: "DIE VLAAMS BELANG IS DIE ENIGSTE PARTY WAAR EK MY BY TUISVOEL".
"HULLE BLY VIR HUL BEGINSELS STAAN".
Ons het al dikwels politici van Vlaams Belang aan die woord gestel, maar wil nou ook 'n lid van hierdie party in die kollig sit. Ons het 'n insiggewende gesprek in die Nederlands met mevrou Maryse Palemans gehad wat haar sedert 2012 Vlaams Belang lid mag noem.
"Mevrouw Palemans u werd in 2012 lid van het Vlaams Belang?"
"Ja sedert 3 juli 2012 ben ik lid van deze partij. Ik had een onderhoud gevraagd met een verantwoordelijke van de partij om enkele storende lokale zaken te bespreken. De toenmalige voorzitster van VB Borgerhout en de secretaris hebben mij dan uitgenodigd en na dat gesprek was het duidelijk voor mij dat ik als lid iets kon bijdragen".
"Wat trok u zo aan in het Vlaams Belang?"

Die onlangse “krisisberaad” van Solidariteit en AfriForum by die monument verdien perspektief as ‘n aksie wat volgens hulle in “Afrikanerbelang” gesien moet word. Dit is heel maklik om elke kritiese beskouing van besondere inisiatiewe wat voorgee om in Afrikanerbelang geloods word as negatief af te maak en selfs as benepe (kleinsielig, bekrompe) te bestempel ten einde jou/julle agenda te beskerm. Die geskiedenis is egter meedoënloos in sy beoordeling van reg en onreg.
Dit wat nou in 2015 as ‘n krisis bestempel word, was ‘n krisis in wording waaroor daar reeds kort na die sluipmoord op dr. Verwoerd breedvoerig gewaarsku was wat destyds en vandag nog, omvangryke weerstand ontlok het van onder andere, ook Flip Buys van Solidariteit. Laat die AVP net gou weer die geheue verfris!
From: “fbuys” <Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.>">">Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.>;
To: <Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.>">">Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.>;
Subject: Oom Jaap niksdoen
Date: Thu, 13 Mar 1997 04:04:42 +0200
Oom Jaap,

Die kapitulasie van die Afrikaanse rektor van die universiteit van Stellenbosch voor ‘n paar swart ANC heethoofde, is tot sy beskaming daaroor betig deur ‘n Engelstalige patriot wie se sin vir reg en geregtigheid kennelik vêr bo die van prof. Wim de Villiers uitstyg! Met sulke Afrikaners het ons volk nie vyande nodig nie! 24 Jaar in die VSA en Engeland het bepaald ‘n negatiewe invloed op sy sin vir geregtigheid gehad. Sy vermoë om die Universiteit se geskiedkundige bates te bestuur kom ook ernstig onder verdenking
Die AVP plaas graag hierdie brief met erkenning aan mnr. Goodson vir sy onbevange intrede vir een van die Afrikanervolk se briljantste leiers, terwyl die Afrikaner wat dit moes doen, sy rug op dr. Verwoerd se nalatenskap draai.
LETTER TO THE RECTOR AND VICE-CHANCELLOR OF THE UNIVERSITY OF STELLENBOSCH
6 May 2015
Professor Wim de Villiers
Rector
University of Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
7602
Dear Dr de Villiers
Volgens die onderstaande berig is die “struggle” van die swartes in Suid Afrika nog nie afgehandel nie. Bedoelende, hulle is nog nie klaar met die blankes nie!
Is dit nie die gevolge waarteen de Klerk en al die liberale betogers teen die beleid van afsonderlike ontwikkeling gewaarsku was nie? In elke Afrika land waar die beskawing van kolonialisme nou opgebruik is, is die voorlopers van die “kaalvreters” al reeds hier en moet daar volgens Mugabe nou verdere hulp uit Afrika aan Suid Afrika verleen word om die blankes van hulle wettige besit te ontneem!
Wat ‘n nalatenskap van die voormalige NP onder die leiding van de Klerk, wat in die Afrikaner se geskiedenis opgeteken sal word vir die wêreld om van kennis te neem!
SOUTH AFRICA NEEDS ANOTHER LIBERATION – Mugabe Zimbabwean President Robert Mugabe has a very important message for neighbouring South Africa. During a press conference in Gaborone yesterday, he said the struggle for liberating South Africa, which got independence in 1994 after decades of apartheid is not yet over.
Die Hervorming van die 16de eeu het die Roomse Kerk onberekenbare skade berokken. Dit was asof hierdie Hervorming ‘n bitterheid in die Roomse geledere gelaat het. Nademaal soek die Roomse Katolieke kerk na elke geleentheid om dit wat hulle nie gedurende die 16de eeu kon voltooi nie, te voltrek. Dit wat hulle nie gedurende die 16de eeu kon voltooi nie, was natuurlik om die Christendom van die aardbodem af te vee.
Die dwaling van die vroeë Roomse kerk is onder hedendaagse Christene nie onbekend nie en veral ketterye soos die aflaatbriewe is een van die voor die hand liggende dwalinge waarin hierdie kerk verstrengel geraak het. Dit is vir my egter ‘n raaisel hoe die moderne samelewing nie hierdie selfde gevaar in ons samelewing kan raaksien nie. Is dit dalk dat mense dit nie wil raaksien nie of doodeenvoudig net nie omgee nie? Laasgenoemde vrae laat my koud, want indien dit die waarheid is, wonder ek of Godsdiens nog waarlik vir die “moderne mens” ‘n prioriteit in sy lewe is? Dit is asof die waarskuwing van Openbaring 3:15-16 op dowe ore val. “Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm! Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug.” (Open. 3:15-16).
Die volgende uittreksel uit ‘n koerantberig wat in Amerika verskyn het, sal by enige ware gelowige Christen gevaarligte laat flits.
DEAR CHURCHES IN AMERICA: PREPARE TO BE TREATED LIKE 1ST CENTURY CHRISTIANS IN ROME