SA - Whose land is it ?
Was it Stalin who said ...... A LIE told often enough becomes the TRUTH!!
The Observer ……..
The recent uproar in South Africa over the claims by ANC president Jacob Zuma that the 1913 Land Act dispossessed blacks is a blatant lie, and forms part of four core lies about South African history, a New Observer correspondent Yochanan has written. Submitted in the comment section of this newspaper, Yochanan’s remarks are so pertinent that they deserve greater exposure & publicity:
LIE NUMBER ONE: There is a common belief in South Africa that the Natives Land Act of 1913 shoved blacks on reserves (‘7 percent of the land’) and ‘prohibited them from buying land in white areas’. That ‘whites forcibly removed blacks to these reserves and that these reserves were on the worst land in the country with no mineral riches and that whites kept all the best land and minerals for themselves’. Now if I was a black man, I would probably also want to believe that myth, because it would ensure me eternal victimhood status and compensation for generations to come.
Unfortunately, it is a blatant lie and can be attributed to the lack of reading ability or legal comprehension of the journalists and historians of our time
The inner city of Johannesburg is once again being plagued by property hijackers. This is threatening the urban regeneration project that property investors are trying to implement.
Johannesburg's inner city has been plagued by problems when criminal elements moved in and basically started to run the show. The issue, which, if truth be told, was ignored by the authorities for some time escalated and pretty soon the entire area became an ungoverned mess. Tenants who had been paying rent to landlords soon found themselves being forced to hand over money to people who had no intention of maintaining any sort of acceptable standard in the living conditions and buildings soon became uninhabitable.
The worst of charity is that the lives you are asked to preserve are not worth preserving.
Ralph Waldo Emerson, The Conduct of Life (1860)
Die Blankedom is bekend vir sy onbaatsugtigheid. Weens sy hoofsaaklik Christelike inslag het die leuse "leef en laat leef" vastrapplek in die Blanke se denke gekry. Om aan andere te doen wat jy aan jouself gedoen wil hê, bestaan as amperse vanselfsprekende beginsel by feitlik alle Blankes. Die vraag vandag is egter of hierdie uitgangspunt nie juis die ondergang van die Blanke gaan beteken nie, en daarby, of dit enigsins nog met redelikheid toegepas word.
Wêreldwyd is Blankes besig om die aftog te blaas en word hulle onbaatsugtigheid of mededeelsaamheid eenvoudig met minagting begroet. Terwyl immigrante uit veral Afrika instroom in Europa word Europeërs verkwalik dat hulle nie meer doen om hierdie onwettige immigrante in hulle lande te verwelkom nie! 'n Sekere dr Tom Vickers van die Northumbria Universiteit se Departement vir Sosiale Wetenskappe het byvoorbeeld die volgende te sê gehad oor die immigrante:
Amerika, dan lyk dit so!! En aan die res van die Integrasioniste, Engeland, Italie, Frankryk, Holland, Australie, Duitsland, en waar julle ookal Afsonderlike ontwikkeling veroordeel het! Só sal dit by julle ook lyk en géén benamings vir sulke optrede sal volgens die “menseregte” toegelaat word as jy nie ‘n rassis wil wees nie! Amerika, hoe durf julle dan sulke “regverdige” optreders as “thugs” tipeer! Wat vir ‘n ongevoelige, rassistiese vergryping! A, nee, A!
Was dit nie tonele soos hierdie wat die wêreld laat besluit het dat die oorsaak apartheid was nie? Was dit nie Henry Kissinger, Kennedy, Bill en Hillary Clinton en Obama wat hier om Mandela se nek kom hang het en saam met die liberaliste in Suid Afrika gejuig het oor die “vernietiging van apartheid nie?
Die Godgeskape beginsel van verskeidenheid waarin ook andersheid ingesluit is, kan en sal nooit verander nie en kan dus ook nie vernietig word nie! Geweld, vernietiging en berowing van onskuldige mense se eiendom as oplossing vir hulle probleme, of hulle “Africans, African Americans, South Africans of watter ander Africans” bedink kan word, op watter ander plek op aarde, die patroon bly dieselfde, onveranderlik!
Dit laat mens onthou toe daar in die 80ger jare P.W. Botha `n noodtoestand moes uitroep as gevolg van ‘n soortgelyke optrede soos wat nou in Baltimore plaasvind - en die wêreld ons uitgekryt het as die 'muishond' van die planeet as gevolg van ons "Apartheid" – en daar gebrand is soos Baltimore nou brand.
Dit was dan ook een van die gebeure wat Pik Botha, F.W. de Klerk, Magnus Malan, en ander senior parlementslede aangevuur het om vinniger voort te gaan om Apartheid, wat John Vorster begin afbreek het, om die weg te baan vir die kommunis en Antichris en al wat `n boosheid is.
Dit pas dan nou om vir Amerika te sê dat hulle dieselfde medisyne moet drink wat ons sedert daardie tyd en tot vandag toe moet drink. En neem kennis, hierdie is maar net die begin van julle ellendes!
Inderdaad, Zuma! Net ‘n bietjie flou uitgedruk as ‘n beskrywing van die werklike toestand. Terminaal gekontamineer sou nader aan die waarheid wees, met min tyd voor finale ineenstorting! As FW de Klerk se siening egter in aanmerking geneem word, dat hoewel daar probleme is, dit tog beter is as voor 1994, is dit waar die AVP Zuma se stelling dat: “Suid-Afrikaners, parlementslede ingesluit, is sielkundig siek”, as die enigste intelligente opmerking van hom erken sedert die Swartes deur de Klerk in 1994 onwettig in politieke beheer gehelp is!
Dit is opvallend dat Afrikaners nie in dié intelligente stelling van Zuma ingesluit word nie en dit kan ook nie omdat daar van meet af aan onderskeid gemaak is tussen hulle en Suid Afrikaners! Zuma se vermoë om politieke gebeure in perspektief te beoordeel, word terselfdertyd weereens sterk beklemtoon deur sy stelling dat selfs na 21 jaar, apartheid steeds die skuld moet dra as ‘n plaaslike swarte ‘n immigrante swart kind van 12 jaar voor ‘n skare jillende swartes wreedaardig vermoor deur hom saam met ander te verbrand! Want geweld sê hy, is apartheid se skuld!
Selfs die ontstaan van Malema se EFF, sê Zuma, is apartheid se skuld. Die AVP plaas die hele berig soos Llewellyn Prince dit geskryf het, omdat sy ontleding dat dit die “woede en gewelddadigheid” is wat aanleiding gee tot die hoë misdaadvlakke en die onlangse xenofobiese geweld in KwaZulu-Natal en Gauteng, nie te onderskei is van die intelligensiepeil wat deur Zuma se stellings openbaar word nie.
Daniël 3:1-30 (:28)”Daarop het Nebukadnéser gespreek en gesê: Geloofd sy die God van Sadrag, Mesag en Abednégo, wat sy engel gestuur en sy knegte verlos het wat hulle op Hom verlaat het en die bevel van die koning oortree het, en wat hulle liggame oorgegee het om geen ander god te dien of te aanbid nie, behalwe hulle God.”
In 1838 het ons voorsate hulle op God verlaat en Hom aangeroep om hulp en Hy het hulle te hulp gekom. Hulle het onderneem om vir Hom ‘n huis te stig, sou Hy hulle uit hul benoudheid red. Inderdaad het ons volk vir Hom ‘n huis gestig hier aan die Suidpunt van Afrika deur hierdie land bewoonbaar te maak en volgens die voorskrifte van die Woord te probeer leef en heers.
Dit was egter nie lank voordat daar ook afgodsbeelde in ons land ingesleep is en ons volk spoedig van sy beloftes aan God vergeet het en ontrou aan Hom geword het nie. Mense het verkies om hulle maar liefs voor die aanskoulike beelde wat die wêreld aan hulle voorgehou en opgedring het neer te buig aangesien almal dit maar doen. Ons het geen ander keuse nie, want ons sal nie kan oorleef as ons nie buig nie. Ons moes nie net agteroor buig om ons teëstanders te akkommodeer nie, maar sonder dat ons dit besef het, moes onsself neerbuig voor ‘n goddelose regering met ‘n goddelose grondwet. Die keuse is egter vandag by elkeen van ons aanwesig – sal ek neerval voor ‘n goddelose en heidense bestel om daaraan gelyk te word, of sal ek kop en skouers uitstaan omdat ek regop BLY staan vir die waarheid waarin ek glo?
‘If he had really given the order for his legions of followers to attack’, "this country would be ashes." Die onderstaande artikel deur Reuters raak die kern van die ellende wat vir Suid Afrika wag en wat slegs in die verlede afgeweer was deur die handhawing van die beginsel van afsonderlike ontwikkeling. Die difaqane (‘n proses van uitwissingsoorloë, uitdelging, plundering, menseslagting en mensvretery) wat geduur het tussen ongeveer 1815 en 1830, was genoegsame bewys van die aard van die swart ras wat onbeheerst en deur getalle gesterk, eenvoudig alle weerstand met geweld uit die weg geruim het.
Wat daar ondervind is was dieselfde barbaarse geweld wat nou hier sedert 1994 tot in 2015 weer in Natal en elders demonstreer is, ten beskaming van elke volk, kerk en individu wat die beheermeganisme, Afsonderlike Ontwikkeling, teen elke waarskuwing, les uit die geskiedenis en dus teen hulle beterwete, verruil het vir rasseintegrasie. Om nou die opwekking van geweld, berowing, verminking, moord en die lewendige verbranding van reeds mishandelde en verminkte mense Nasionalisme te noem, dui op die gemene joernalistieke styl van ons tyd om deur karakterskending, aan dit wat reg en skoon en edel is, ‘n beeld van haat , nyd en verontregting toe te dig.