Terwyl dit algemene kennis is dat liberalisme wat die sluitsteen vir die stelsel is waaronder Afrikaners, die regmatige eienaars van Suid Afrika vandag gebuk moet gaan, en hoofsaaklik deur die Engelse “establishment” gepropageer en gedryf is, is daar tog Engelse en Engelstaliges wat polities nugter en vir die oogmerk van die Afrikanervolk met Afsonderlike ontwikkeling goeie begrip het.
Hierdie brief wat reeds in November van 2014 in antwoord op Virginia Kepler van Beeld se tirade teen alles wat Afrikaans is aan haar geskryf is, verdien om wyer en veral deur liberale en ander verdwaalde Afrikaners gelees te word. Die AVP plaas dit graag vir die inhoudelike waarde daarvan.
Keppler is black and well-educated but has chips on both shoulders.
The letter below was written in response to a diatribe (spotrede) by Virginia Keppler (a news editor at the Afrikaans (!) newspaper Beeld) against Afrikaans singer Steve Hofmeyr, who dared to sing South Africa’s former national anthem “Die Stem” (The Voice) at an open-air event…
For the benefit of non-South African readers, certain words and phrases have been translated.
An Open Letter to Virginia Keppler
You’re not free, Virginia. Your white baas [boss] gave you a job. You use his language and you write what he tells you to write.
RAADSLID MEVROU NANCY SIX: "EK BLY VEG VIR VLAANDERE EN TEEN DIE ISLAMISERING!".
"EK HET BAIE HEIMWEE NA DIE VLAAMS BLOK".
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek in die Nederlands gehad met mevrou Nancy Six wat reeds jare haar inset as lid van die munisipaliteit vir Vlaams Belang. Op baie jonk ouderdom het sy aangesluit by die VNJ ( Die Vlaams Nationalistiese Jeug en later is sy lid geword van die toemalige Vlaams Blok. Ons sal haar oa vrae stel omtrent die bekende Kordon Sanitêr waar ons al baie oor geskryf het, maar ook oor wat sy almal doen vir haar naaste.
"Mevrou Six om maar eens met de eerste vraag te beginnen. Was het vanzelfsprekend dat u bij het VNJ terecht kwam en op welke leeftijd kwam u daar terecht?"
"Het was inderdaad vanzelfsprekend dat ik bij het VNJ terecht kwam want het VNJ was toen de enige Vlaams-nationale jeugdbeweging in mijn buurt. Op het dorp was er een sterkte Chiro actief maar daar mocht ik niet bij aansluiten van mijn ouders omwille van hun te losse begeleiding.De dichstbijzijnde afdeling/schaar was in Roeselaere, zo'n 25 km van waarik woonde. Ik ben echter nooit naar die stad geweest want op 13 jarige leeftijd stapte ik, met de 100 procent steun van mijn ouders en vriendenkring een nieuwe afdeling uit de grond in Ieper mijn geboortsstad. Ik was destijds de jongste schaarleidster, iets waar ik tot op heden nog steeds trots ben. Achteraf bekeken was ik eigenlijk veel te jong om zo'n verantwoordelijkheid te dragen maar toen was alles nog niet zo gereglementeerd en waren gedrevenheid en inzet belangrijkste troeven om de touwtjes in handen te nemen".
MEDIAVERKLARING
Xenos=vreemdeling, gas. Phobos=vrees,angs. Haat=bittere afkeer, uiterste kwaadwilligheid, blywende vyandigheid. Fobie=sieklike vrees
Wat is die werklike betekenis van hierdie woord wat die afgelope week die media se gunsteling gonswoord geword het? Die verduideliking dat dit vreemdelingehaat aandui is seker reg, maar is dit werklik waarmee ons te doen het? https://www.youtube.com/watch?v=5esrMmkEJ8s&feature=youtu.be
Die onlangse wreedaardige aanvalle van swart op swart, waar die aanvallers lokale- en die slagoffers swartes van buite Suid Afrika se grense afkomstig is, het die media geoordeel dat dit niks anders as Xenofobia oftewel vreemdelingehaat is wat die oorsaak vir hierdie aanvalle is. Van nader bekyk moet daar egter weer besin word. Is dit werklik die oorsaak? Kan iemand vir maande lank, selfs jare lank, iemand daagliks ondersteun deur by sy onderneming hulle behoeftes aan te koop, hom tussen hulle laat woon, selfs oor en weer ondertrou, terwyl hulle hom haat? Dit klink nie reg nie!
MNR REKER: "TEKSTE SOOS 'WELCOME TO THE ISLAMIC STATE' IS WALGLIK EN BELAGLIK!"
Omstreeks 15 Maart het baie vreemde tekste verskyn op die Eindhovense sg Philips toring. Sowel die Lys Pim Fortuyn as die faksie van die Party vir die Vryheid was bekommerd oor hierdie reklame. Dit is 'kuns' wat betaal word deur die belastingbetaler so meen hulle. Die tekste is ook ongepas omdat dit water op die meul is vir moslems in Nederland wat die terreurbeweging IS ondersteun en simpatiseer met hulle.
Ons vra meneer Reker nader omtrent daardie 'kuns'.
Lukas 1:26-38
“En Maria sê: Hier is die diensmaagd van die Here. Laat dit met my gaan volgens u woord. En die engel het van haar weggegaan.”(:38).
Hoor ons nie by herhaling hoe ons geleer word dat ons volk ons sal moet verootmoedig voor God alvorens daar vir ons verlossing sal wees nie? Dit laat die vraag egter ontstaan – wat is ootmoed? Is ootmoed dan nie die vergadering van ‘n groep mense wat skuld bely op een plek deur die gebed van ‘n leier nie. . . ?
Die moeder van onse Heer, Jesus Christus, was vir ons die toonbeeld van ootmoed met haar woorde in vers 38 van die gelese gedeelte. Nadat die engel van God die boodskap van haar groot begenadigde uitverkiesing verkondig het, dink sy nie verskonings uit waarom sy nie die geskikte diensmaagd van God kan wees nie. Sy probeer nie wegkruip dat sy maar net die verloofde van ‘n skrynwerker is nie en boonop verhef sy haarself nie om hoogmoedig te raak weens hierdie uitverkiesing van haar om die moeder van Christus te word nie. Sy onderwerp haar in nederige onderdanigheid aan God se Wil deur die woorde “Laat dit met my gaan volgens u woord.” Sy bely dus dat sy haarself en haar lewe onderwerp aan God se gesag en berus daarby dat dit met haar moet toegaan soos wat Hy dit wil.
SUID AFRIKA STAAR ‘N NASIONALE RAMP IN DIE GESIG TE DANKE AAN DIE ANC. DIE VERLEDE KAN NIE BLAMMEER WORD VIR DIE ONBEREKENBARE SKADE AAN DIE EKONOMIE EN ENORME WERKVERLIES DEUR HULLE VEROORSAAK NIE! (Prof. Christo Viljoen, ex-Eskom board and ex-NERSA member)
Hoewel die AVP nie met die ongekwalifiseerde opmerking van prof. Viljoen, dat: "Apartheid can be blamed for many things" saamstem nie en dit as onverantwoordelik beskou, is sy ontleding van die vakgebied waarop hy ongetwyfeld kundig is, van geweldige waarde vir die gemoedstemming van die bittereinder Afrikaner wat steeds glo dat hierdie land ons land is en nou vernietig word deur ander se politieke onkunde en onverantwoordelike besluite, optrede en uitlatings.
Why the past cannot be blamed for Eskom’s woes! ( Prof. Christo Viljoen, ex-Eskom board and ex-NERSA member)
The facts are that the past cannot be blamed for electricity utility Eskom’s present crisis situation.
The real question is why Eskom drew up an emergency recovery plan in case the country should suffer a countrywide electricity blackout?
Even in First World countries it would take several days to get supply up and running again. Eskom’s prediction that the country will in the case of a total blackout be without electricity for up to two weeks, is optimistic in the face of the size of the network.ENGELS-JOODSE OOGMERK MET ALGEHELE SWART OORHEERSING IN SUID AFRIKA BEREIK.
Regdeur die Afrikanervolk se geskiedenis het die Engelse gepoog om ons in ‘n ondergeskikte posisie te dwing ten einde nie net toegang nie, maar ook beheer oor die al groter wordende strategiese waarde van Suid Afrika te verkry namate ons die land ontwikkel en opgebou het. Met die ontdekking van goud en diamante en elke ander mineraal van waarde, het die imperiale magshonger al groter geword sodat die strewe om die Afrikanervolk uit sy eiendomlike verwyder te kry, reg deur ons geskiedenis geduur het tot vandag toe.
Die twee pole wat teenoor mekaar stelling ingeneem het was deurgaans Nasionalisme teenoor die liberalisme waar dit hoofsaaklik die Afrikaner aan nasionale kant en die Engels-Joodse bemanning aan die liberale kant.
Die onvermoë van Brittanje om die Afrikanervolk militêr ondergeskik aan Engeland te hou en die heroïese onderskeiding waarmee die Afrikanervolk uit die militêre stryd teen Brittanje getree het, het die Britte se internasionale aansien ernstig geknou, veral as gevolg van die barbaarse metodes wat in die oorlog teen die Afrikaner aangewend is in hulle pogings om ons te onderwerp. Die gevolg was hulle toevlug na politieke metodes wat van meet af daarop gerig was om die massas swartes betrek te kry waar getalleoorwig aangewend sou kon word