As daar van ons volksgenote is wat die mening toegedaan is dat die ANC nou omtrent al alles gedoen het wat moontlik is om die Afrikaner te laat afsien van sy Afrikanerskap, volkskap en sy land Suid Afrika, wag daar ernstige ontnugtering.
Die bewys daarvoor setel in slegs ‘n paar onlangse gebeure en uitsprake wat kommer behoort te verwek. Al die “gerusstellende” en paaiende uitsprake en optredes van ons volksvyandige karakters, wat ook Afrikaansprekendes insluit, word nou vinnig na die vergetelheid gedwing en vervang met blatante anti Afrikaner uitlatings en voorstelle.
SABC gaan byvoorbeeld ophou om nuus in Afrikaans uit te saai, die Oranje Vrystaat se naam moet verander, die Belharpolitiek moet in die kerk aanvaar word, Zuma volhard in sy oproep om grondeise te bespoedig en te vermeerder en swart bemagtiging gaan afgedwing word.
Geheime organisasies, die geldmag en die Illuminati wat in politieke terme feitlik sinoniem is en waarna gereeld verwys word wanneer gebeure internasionaal en plaaslik nie ‘n duidelike oorsprong het nie, word allerweë as die bron van alle kwaad in die politiek beskou.
Dat daar weinig indien nie een ingeligte politiekbelangstellende persoon is wat nog nie daarvan gehoor het nie, is ‘n feit. Of almal egter besef dat diegene wat op aarde daarmee besig is in diens staan van magte buite die waarneming van wat sigbaar, tasbaar en hoorbaar is, is ook ‘n feit en waarskynlik die grootste oorsaak van swak en gladnie toegeruste weerstand teen hierdie kragte wat daagliks teen ons aangewend word nie.
Rense.com
Illuminati Defector Details Pervasive Conspiracy: Satanic Cult Plans 'Fourth Reich'
By Henry Makow, Ph.D
If you detect the devil's hand in current events, you may be closer to the truth than you think.
Kol. 3:8&9:”VROUE, wees julle mans onderdanig soos dit betaamlik is in die Here. Manne, julle moet julle vroue liefhê en nie teen hulle verbitter word nie.”
Ek twyfel of die Afrikanervolk in sy geskiedenis as volk ‘n aanslag beleef het wat die huidige aanslag sal oortref. Ons word fisies uitgemoor teen ‘n tempo wat die Tweede Vryheidsoorlog se statistiek na speletjies laat lyk. Asof die fisiese aanslag nie genoeg is nie, word ons taal, kultuur, sedelike waardes, gesinswaardes en geloof in God Drie-Enig gebombardeer met aanslae. Die kinders word op skool gebreinspoel om die waardes en leringe van die ouerhuis te bevraagteken of selfs daarteen in opstand te kom. Die Afrikanerman word gedurig afgekraak en ondermyn om hul gesag as hoof van hul huis te probeer vernietig.
Die Afrikanervrou het telkens in die verlede hul deug bewys in tye van groot beproewing en daarvoor groot eer en respek ontvang. Hierdie vrouens was bv. bereid om gedurende die Groot Trek met baie min op stoflike gebied klaar te kom en het nie teruggedeins vir harde werk nie. Terwyl die manne op kommando was gedurende die Tweede Vryheidsoorlog was dit die vrouens wat die hele opstal en boerdery aan die gang gehou het, menigmaal man-alleen of sal ek sê, vrou-alleen?
Daar is werklik nog ‘n sweem van nugterheid in Amerika jeens die Afrikanervolk wat gekoester behoort te word.
THE REALIST REPORT
"The individual in the framework and in the service of his race, the race in the framework and in the service of God and of the laws of the divinity: those who will understand these things will win even though they are alone. Those who will not understand will be defeated." - Corneliu Zelea Codreanu
Sunday, March 22, 2015
Dear White People , Your government no longer represents you. Inisieerder van ons Ellende
•They applaud your demographic annihilation.
•They confiscate TRILLIONS of dollars from you via taxation - and do they use that money to help you? No. They give it to Blacks and Browns so they can outbreed you. (The government also give billions of dollars to the Jewish state of Israel and other foreign governments and international organizations.)
Die behoudende politieke partye in beide onlangse verkiesings in dié twee lande is besig om veld te wen teen die liberales. Die oorweldigende oorwinning van Netanyahu van Israel en die onlangse opgang van Le Pen in Frankryk, dui op ‘n tendens wat reeds kort na die sluipmoord op dr. H.F. Verwoerd voorspel was.
Nasionalisme, het mnr. Jaap Marais by herhaling gesê, is nie ‘n ideologie nie maar ‘n wetmatigheid. Om dit te stuit is soos om die see met jou vingers te probeer teë hou. Hoewel die gees van liberalisme nou reeds vir dekades in die wêreld die botoon gevoer het, het die negatiewe inwerking daarvan op elke samelewing waar die inheemse volke aan waardes, standaarde en veral geloof skade gely het, geleidelik daarteen in opstand begin kom terwille van aard en behoefte, maar ook van besitreg en patriotisme.
Romeine 12:1-8
(:1&2) ”EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer – dit is julle redelike godsdiens. En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.”
Hoe het ons samelewing nie ontaard van ‘n lewe toegewy aan God na ‘n lewe waarin elke mens toegewy is aan homself nie? Is dit enigsins vreemd dat die dwaalleer van humanisme daarom tot gevolg het dat huwelike en gesinne verbrokkel, verhoudings tussen mense skipbreuk ly en daar soveel hartseer en ellende in die samelewings is waarin ons beweeg omdat elke mens in selfsug toegewy is om net sy eie begeerlikhede te bevredig? Hierdie dwaalleer word nie alleen in kerke verkondig nie, maar selfs deur dwaalleraars in kerke verdedig word en aangevuur deur misleiers wat selfs menige gemeentelede ondersteun in hul dwaling. Verskonings dat jy bv. ook die REG het om gelukkig te wees en dat jy maar eintlik enigiets kan doen, want Christus het mos reeds vir jou sondes aan die kruis gesterf, is dwalinge wat deur die satan self aangeblaas word en verwoesting onder mense en God se koninkryk op aarde saai.
Politiek is oorlog sonder koeëls! In hierdie veldslag waar daar oënskynlik verskeie magte teenoor mekaar opgestel was en is, het die Israelse premier ‘n oorweldigende, teen sy teëstanders se verwagtinge in, oorwinning behaal wat nou in sy vierde termyn, aardskuddende gevolge kan hê.
Dit blyk dat al die propaganda wat teen hom gemaak is en meningspeilings oral laat spekuleer het dat hy moontlik nie die paal sal haal nie, peilings in die wind was en dat hy nou stewiger as ooit in die saal sit! Dit verhit die spanning in die Midde-Ooste met grade en verhoog die spanning oor Irak se kernbedrywighede waaroor Netanyahu dit eintlik het. Met Rusland as bondgenoot van Irak in hulle ywer om kernkragontwikkeling op internasionale standaard te kry, is die tafel gedek vir verhoogde militêre aktiwiteit wat die groot moondhede nie ongeskonde gaan laat nie.
Die Amerikaanse, of liewer Obama se ontsteltenis en teenkanting teen Netanyahu se verkiesing vir ‘n vierde termyn en die oogmerk daarmee, is onses insiens bloot oëverblindery wat daarop gerig is om nie nog ‘n bewysbare skuldlas op die Amerikaanse regering se reeks ander klandestine betrokkenhede wat een na die ander na die oppervlak styg, by te voeg nie.