
Hoeveel jare nou al, hoor ons in Suid Afrika van ‘n “Nuwe Wêreld Orde”, die “Geldmag”, die Protokolle van die Oudstes van Sion, die Vrymesselary en al hierdie invloede op die politiek, kerk, onderwys, kultuur, ens. Glo ons en aanvaar ons dit as blote bangmaakstories en vergeet daarvan, of glo ons dat dit nie net teorie is nie maar dat dit ons nie eintlik raak nie.
As ons God as ‘n werklikheid aanvaar en die Bybel as riglyn vir ons lewens-en-wêreldbeskouing, het dit dan nie tyd geword dat die Afrikanervolk erns maak met die eienaardige en soms onverklaarbare gebeure waarvan die oorsprong onduidelik is maar die gevolge tasbaar en vernietigend is nie?
As long as whites continue to avoid and deny their own racial identity . . . [they] will have no chance to resist their dispossession and their eventual and possible physical destruction.
Samuel Francis
In 'n vorige artikel is daarop gewys dat die Afrikaner opgesaal sit met 'n negatiewe toekomsverwagting. Dit is die sleutel tot sy eie selfmoord aangesien geen volk dit kan bekostig om geen toekoms vir homself in sy eie land te sien nie. Dis tog voor die hand liggend — negatiwiteit kan niks positiefs voortbring nie.
Die vraag is nou of daar enige moontlikheid bestaan om hierdie situasie om te keer na 'n positiewe uitkyk. Ek is van mening dat dit net kan gebeur indien die Afrikaner 'n metamorfose ondergaan wat betref sy denke en persepsies oor meeste sake in hierdie land. Waarvan ek praat is vir meeste 'n taboe.
Waar is die fokus van die blanke, en in besonder, die fokus van die Afrikaner in die tydperk na die Verwoerd sluipmoord in Suid Afrika? Suid Afrika, ons Godgegewe erfenis, die Godbedoelde land vir die nuutgebore Afrikanervolk, die land wat deur die Afrikanervolk mak gemaak, beskaaf gemaak, opgebou en gemoderniseer is in ‘n tydsbestek wat die wêreld verstom het. Onbetwis deur die wêreld as die Afrikaner se land beskou is vir meer as driehonderd jaar lank onder leierskap van bekwame en gerespekteerde Godvresende Afrikanerleiers.
Die gepraktiseerde wêrelderkende politieke beleidsrigting van afsonderlike ontwikkeling, oorgeërf van die eertydse Engelse regering wat telkens met geweld militêr hier kom indring het om sy magsug te bevredig, gedryf deur sy imperialistiese ingesteldheid, was ‘n internasionaal aanvaarde beginsel wat oor eeue gevestig is na die opstand teen God deur die bou van die toring van Babel.
‘n Mens hoor so gereeld hoedat daar mense is wat hulle verkeerde lewenswandel probeer verontskuldig met die gerieflike verskoning dat “die kerke ons nooit reg geleer het nie.”
Die feit dat die kerke in Afrikanergeledere lelik ontspoor het, is nie te betwyfel nie. Hierdie is egter nie veronderstel om deur gelowiges misbruik te word as ‘n verksoning om ‘n lewe van sondigheid en sinsgenot te leef en dan agter die verskoning weg te kruip dat jy nie van beter geweet het nie omdat die kerk jou dan nie geleer nie. Het ‘n mens dan net op ‘n Sondag by die kerk toegang tot jou Bybel of is dit die enigste plek waar ‘n mens kan bid en God in gedagtenis kan bring? Is daar geen ander tyd gedurende die week om Bybelstudie te doen en die kristalhelder vermaninge, soos ook vervat in vanoggend se gelese gedeelte, raak te lees nie?
Terwyl die tweede fase van die kommunistiese revolusie begin stoom kry en die land se wiele duidelik besig is om af te val, is die vraag: Wat nou gemaak in hierdie omstandighede?
Dis reeds baie duidelik dat die studente onrus oor baie meer gaan as blote studiegelde. Dit gaan daaroor om die laaste vestings van die Blanke te vernietig. Daarom is die pogings van studente (hoe verdienstelik ookal) om Totius se standbeeld op die Noordwes-kampus van die Pukke te beskerm, futiel. Dis futiel omdat hulle rektor en sy hele raad slapgatte is. 'n Beter woord om sulke lafhartigheid te verwoord ontbreek ongelukkig. Terwyl studente nog iets van hulle patriotisme wys, gee die owerhede van Afrikaanse kampusse oor en lieg hulle vir studente oor die uiteinde van hulle oorgawe mentaliteit.
MEV. NANCY SIX:"MOSLEMSE BEURS WORD TOEGESTAAN MAAR HULLE VERBIED TENTOONSTELLING OOR MOHAMMED".
Geagte leser. U sal u dalk nog die verskillende vraaggesprekke herinner wat ons met mev. Nancy Six die raadslid vir Vlaams Belang het gehad. In hierdie nuwe vraaggesprek sal u deelgenoot wees van haar baie pogings om 'n saal te kan huur vir 'n Mohammed tentoonstelling. Dit is mos Vlaandere 2015 waar Moslems meer regte het as Vlaminge.
Op die foto staan links mev. Nancy Six se Pa (Daniël Six) , in die midde mev. Six self en langs haar staan mnr Filip Dewinter. Hierdie twee mense is baie dierbaar vir die raadslid.
MEV. NANCY SIX:"MOSLEMSE BEURS WORD TOEGESTAAN MAAR HULLE VERBIED TENTOONSTELLING OOR MOHAMED".
Geagte leser. U sal u dalk nog die verskillende vraaggesprekke herinner wat ons met mev. Nancy Six die raadslid vir Vlaams Belang het gehad. In hierdie nuwe vraaggesprek sal u deelgenoot wees van haar baie pogings om 'n saal te kan huur vir 'n Mohamed tentoonstelling. Dit is Vlaandere 2015 waar Moslems meer regte het as Vlaminge.
In die foto in die bylae staan links mev. Nancy Six se Pa (Daniël Six) , in die midde mev. Six self en langs haar staan mnr Filip Dewinter. Hiedie drie mense is baie dierbaar vir mev Six.