Die refrein van kwaadwillige liberale kritici van die beleid van afsonderlike ontwikkeling en hulle propagandistiese retoriek dat dr. H.F. Verwoerd die vader van apartheid was, word nou openlik as leuens uitgewys en erken dat dit die gees van die tyd waarin Cecil John Rhodes en Winston Churchill geleef het was, en dus ‘n algemene praktyk.
Patten, a former Conservative politician and governor of Hong Kong, also said that Rhodes' views on race and empire were "common to his time" and probably not very different from those of Britain's World War Two hero Winston Churchill.
Dat dr. Verwoerd en die Afrikanervolk uit elke liberalis se wanstaltige begrip van die werklikheid ewig belaster word met die kritiek dat hy en ons die “vader” van apartheid is, word opnuut onbetwisbaar en effektief deur die geskiedenis verwerp.
Selfs die bewyse van apartheidswette wat aanvaar en toegepas was baie jare gelede en lank voordat die Nasionale Party in 1948 finaal die politieke oorhand oor die liberaliste in Suid Afrika gekry het en wat by herhaling aangehaal was om te bewys dat dit die gees van daardie tyd reflekteer het en nie die Afrikaner of dr. Verwoerd se maaksel was nie, kon die propagandiste se monde snoer nie.
Na aanleiding van die plaasaanval in die Parysomgewing, plaas die AVP met erkenning aan Ditsem Vrystaat, die onderstaande artikel om aan te dui en te bevestig watter waansinnigheid uit liberale denke voortvloei en waaraan die aangeklaagde boere in die Parysvoorval waarskynlik blootgestel is.
Die beplande opmars van die EFF na die hof is waarskynlik gemik op konfrontasie met die blankes om die aandag van die veragtelike voortslepende plaasmoorde af te wentel.
Sunday, 31 January 2010
Anatomie van 'n plaasaanval: Die verhaal van die Boshoffs

Foto 1: Louis & Bella in beter dae voor die aanvalPolisiesaaknommer: CAS 15 / 7 / 2009 (Koppies)
Streekshofsaaknommer: SHK 15 / 09 (D M Mosese en 2)Slagoffers: Louis Jacobus Boshoff en Elizabeth Susanna BoshoffBeskuldigde 1: Daniël Mosese
Indien daar nog enige twyfel oorgebly het dat na 22 jaar, meerderheidsregering in ‘n ras geintegreerde samelewing nie werk nie, dat dit slegs rasseverhoudinge toenemend vertroebel, dan is die onlangse voorval by Parys afdoende bewys daarvan.
Wat dit verder bewys is die waansinigheid van die liberalisme wat regdeur die wêreld se geskiedenis nog altyd net daarin geslaag het om normale lewensomstandigheid in wanorde te omskep. Voorvalle soos dié in Parys in besonder maar ook die toestand in Suid Afrika in die algemeen bevestig en beklemtoon dit.
Mense wat in die lig van die Suid Afrikaanse voorbeeld en huidige gebeure wat spruit uit die toestroming van vlugtelinge en asielsoekers na Europa en elders steeds rasseintegrasie bevorder, het bepaald die uitwissing van orde en vooruitgang as oogmerk. Die vraag wat aanhoudend op ‘n antwoord aanspraak maak en deurlopend ontduik word, is wat word bereik deur hierdie waansinnigheid.(Foto deur Deon Raath)
Ja, seker, dis wat gemeenskappe ook moet doen: regmaak wat verkeerd was, sin maak van ons lewe met en onder mekaar.
So sluit Martie Retief Meiring haar versugting af in ‘n paar opmerkings wat sy te maak gehad het op 7 Mei 2015. My belangstelling is geprikkel toe iemand die boek wat sy geskryf het oor F.W.de Klerk se Griek vir my gegee het om te lees.
Die trant van die boek het my onwillekeurig karakters soos Antjie Krog, Piet Croukamp en Koos Kombuis voor die gees geroep wat by nadere ondersoek geblyk het baie na verwant te wees.
Dat háár wêreld se mense diep geploeg het in die strewe na maatskaplike kohesie,( in plat Afrikaans, rasseintegrasie) is ‘n feit! Diep te ploeg suggereer op sy beurt om die wortels by te kom waarin sy en hare suksesvol geslaag het.
J
eremia 3:6-25
“Keer terug, o afkerige kinders; Ek sal julle afkerighede genees. Hier is ons, ons kom na U toe, want U is die HERE onse God.”(:22)
Aan die begin van die gelese gedeelte lees ons hoedat die ontroue Israel hoereer het en na al hierdie onreg word sy deur haar God gemaan om na Hom terug te keer. Hierdie afskuwelikheid van Israel asook die barmhartigheid van God het homself afgespeel voor die oë van Juda, maar dit het haar nie verhoed om dieselfde en selfs nog erger as Israel te handel nie.
‘n Werknemer van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur, Velaphi Khumalo sê in hulle gebruiklike Engelse taal: "I want to cleans this country of all white people. we must act as Hitler did to the Jews. I don’t believe any more that the is a large number of not so racist whit people . I’m starting to be sceptical even of those within our Movement the ANC. I will from today unfriend all white people I have as friends from today u must be put under the same blanket as any other racist white because secretly u all are a bunch of racist fuck heads. as we have already seen [all sic],” he wrote. He said he hated all white people.
Mugabe se tong is net so los as hy tussen sy ondersteuners in Afrika praat:
President Mugabe has called on South Africans to direct their xenophobia at whites instead of blacks. 'I give poison not for you to swallow but to give to someone else' he told the applauding staff at SADC Headquarters in Botswana.
Markus 12:41-44
“Toe roep Hy sy dissipels na Hom en sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie arm weduwee het meer ingegooi as almal wat in die skatkis gegooi het. Want hulle het almal uit hulle oorvloed ingegooi, maar sy het uit haar gebrek ingegooi alles wat sy gehad het, haar hele lewensonderhoud.” (:43&44).
Ek is seker dat die meeste van ons ook al by sake betrokke was wat ons na aan die hart gelê het en waarvoor ons dan groot opofferings gemaak het. Daar was diegene wat uit hulle oorvloed tot sake bygedra het en ander wat weer veel minder gehad het om by te dra. Ons het dalk al in die verlede só sterk oor ‘n saak gevoel dat ons selfs voel dat ons meer bygedra het as wat ons op daardie stadium eintlik kon bekostig om te gee, maar wanneer ons terugkyk wonder ons soms of dit die moeite werd was.