Het die hele Suid Afrika kranksinnig geword? Met tonele soos hier onder, geen beskerming van landsburgers teen moordenaars, verkragters, diewe en rowers. Dreigemente van grondonteiening sonder vergoeding, bankrot plaaslike owerhede en korrupte regeringsamptenare wat hoe langer hoe meer steel en ons moet glo dit is ’n beter toestand as onder dr. Verwoerd?
Ons word teruggedwing na die steentydperk en barbarisme na ’n beskaafde tydperk van etlike honderde jare en ons word gemaak glo dat ons vooruitgaan! Word wakker Afrikaners, dit is tyd om op te staan!!
Die berig hieronder is nie van die AVP nie en is aan ons webmeester gestuur. Ons gee erkenning aan die bron wat vir ons onbekend is.
In die artikel hieronder wat handel oor die toestroming van Europa deur sogenaamde vlugtelinge, word die beginsel van afsonderlike ontwikkeling sterk beklemtoon.
Afrikaners moet opnuut respek kry vir die insig van Afrikanerleiers soos dr. Malan, adv. Strydom en dr. Verwoerd vir die insig, moed en beginselvastheid wat hulle openbaar het. Deur die handhawing van Afsonderlike Ontwikkeling is die Afrikanervolk in staat gestel om Suid-Afrika te ontwikkel en te beskaaf tot die land wat dit was tot en met 1966.
Europa kom nou onder die gevolg van rasvermenging met alles wat daarmee gepaard gaan en waarvan ons vrywaar was tot na 1966. Wat Europa as bonus bykry, is die Moslem aanslag op hulle lewens-en-wêreldbeskouing wat van hulle rassiste gaan maak indien hulle hulle daarteen verset.
Josua 7:1-26
“Staan op! Heilig die volk en sê: Heilig julleself teen môre; want so sê die HERE, die God van Israel! Jy sal nie kan standhou voor jou vyande totdat julle die ban onder julle uit verwyder het nie.”
Ons sien in die gelese gedeelte wat die verpletterende gevolge van Agan se ongehoorsaamheid was. Agan het sy hand uitgesteek na die bangoed van Jérigo waarvan God hulle belet het om van te neem. Die prys van sy ongehoorsaamheid was ses-en-dertig krygsmanne van sy volk, sy hele huishouding met al sy geliefdes en sy totale besitting asook sy eie lewe!
[ENG] President of Oxfam-Solidarity (Belgium) is a former terrorist
doorHANS DE GROOT • 24 FEBRUARI 2014
Guido Van Hecken , president of Oxfam – Solidarity in Belgium, is a former terrorist who was actively involved in the terrible terrorist attack by the ANC in Pretoria in 1983, which killed 19 people and left hundreds wounded. There were already suspicions in that direction, but his accomplice, Hélène Passtoors, has recently confessed in the Belgian weekly magazine ‘Humo’. To our knowledge, it is the first time an association for ‘development’ is led by an ex – terrorist.
Soos met die omstrede tolhekke waar die ANC regime beplan het om op bykomende wyse hulle hande op die belastingbetaler se swaarverdiende inkomste te lê, is Cosatu verder die harnas ingejaag oor die ANC se beplande wetgewing om die onttrekking van pensioengeld stop te sit.
Indien die opswepers daarin sou slaag om die vakbondlede van Cosatu in opstand te kry oor hierdie beplande wetgewing wat ge-oormerk is om in Maart 2016 in werking te tree, kan dit die ANC ernstig benadeel in die komende algemene verkiesing.
Met die implementering van getallepolitiek in 1994 is dit nou al by herhaling bewys dat dit moeilik is om die meerderheid polities te opponeer. Dit het Zuma daarin laat slaag om Mbeki uit te druk en het verskeie pogings om hom te laat boet vir strafbare optrede, in die doofpot laat beland. Hy kon selfs die Nkandla en Marikana aanslae maklik oorleef.
Om egter aan hulle geld te vat kan hom duur te staan kom. Al is dit waar dat bloed dikker as water is, tel dit nie punte as die inkomste bedreig word nie!
VOORMALIGE SENATOR VOOR VLAAMS BELANG MNR. VAN WALLEGHEM: "NET DIE POLITIEK KORREKTES IS SKULDIG AAN WAT SEDERT 1994 IN SUID AFRIKA GEBEUR HET".
'NA MY SIENING IS DIE HUIDIGE 'REGERING' 'N ONWETTIGE EEN".
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek met mnr. Roeland van Walleghem, die voormalige senator van Vlaams Blok oor die huidige Suid Afrika.
"Meneer van Walleghem sedert 1994 is Zuid Afrika in de ogen van de politiek correcten 'democratisch'. Is dit niet vreemd temeer omdat dit land tot 1994 de enige democratie was, te midden van dictaturen?"
"Natuurlijk is dat een vreemde situatie. Democratie, racisme, en nog een paar woorden zijn volledig uitgehold door het constante misbuik ervan. Het voortdurend hameren op het feit dat Zuid-Afrika geen democratie zou zijn - de zwarten waren zogezegd onderdrukt – wierp uiteindelijk zijn vruchten af. Door de druk van het ‘wereldgeweten’ werd de toestand zo goed als onhoudbaar voor de blanke overheid. Zuid-Afrika heeft lang kunnen weerstaan, maar moest uiteindelijk zwichten. De resultaten zijn dramatisch, maar dat willen ze niet toegeven. De wissel mag zowat als voorbeeld gelden voor de weg-met-ons ideologie. Hetzelfde fenomeen zien we trouwens in Zimbabwe. Mugabe, ooit de held van de linkerzijde, kan er ook ongegeneerd blanken uitmoorden. Ook daar zwijgt de wereld".
Matt. 6:19-34
“want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.” (:21)
Enige persoon wat al in sy/haar lewe moes verhuis, sal weet waarvan ek praat wanneer ek die term “opgaar” opper. Al daardie dinge wat ek nie meer benodig nie word eenkant in ‘n buitekamer gestoor. Wanneer die buitekamer vol is, word die motorhuis ingespan en verder as opgaarplek gebruik. Wanneer al die opgaarplekke vol is, sal ek dalk noodgedwonge op ‘n dag daar invaar om alles reg te pak en dalk so hier-en-daar ietsie weggooi. Dit gebeur egter selde dat al hierdie onnodige rommel weggegooi, of dit wat bruikbaar is, weggegee word.