1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4352571

Besoekers aanlyn

Ons het 133 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

DIE INVLOED OP IDENTITEIT VAN VOLKERE

Influx in EuropeIn die artikel hieronder wat handel oor die toestroming van Europa deur sogenaamde vlugtelinge, word die beginsel van afsonderlike ontwikkeling sterk beklemtoon.

Afrikaners moet opnuut respek kry vir die insig van Afrikanerleiers soos dr. Malan, adv. Strydom en dr. Verwoerd vir die insig, moed en beginselvastheid wat hulle openbaar het. Deur die handhawing van Afsonderlike Ontwikkeling is die Afrikanervolk in staat gestel om Suid-Afrika te ontwikkel en te beskaaf tot die land wat dit was tot en met 1966.

Europa kom nou onder die gevolg van rasvermenging met alles wat daarmee gepaard gaan en waarvan ons vrywaar was tot na 1966. Wat Europa as bonus bykry, is die Moslem aanslag op hulle lewens-en-wêreldbeskouing wat van hulle rassiste gaan maak indien hulle hulle daarteen verset.

Wêreldpolitiek soos wat ons dit geken het, kry nou die geweld van die stormagtige “Winds of Change” se terugslag waarvan hulle die sluise in die sestiger jare op Suid Afrika oopgetrek het, met 'n toekomstige onherkenbare gevolg. Die God wat ons dien slaap nie en het ons nie vergeet of verlaat nie, ter beskaming van dié Afrikaners wat in ongeloof ons beginselstandpunte verlaat het om die wêreldaandrang terwille te wees!

 

Feminism has destroyed family values and birth rates. Healthy nationalism has been replaced with a culture of guilt, self-hatred, apathy, degeneracy and pathological altruism. We are told to embrace "diversity", in reality this simply means instead of just being a global minority, Europeans are supposed to become a minority in their own countries as well. No civilized society can keep up with the birth rate of third world immigrants, especially when the main goal is integration rather than assimilation. Parallel societies breed poverty, crime and radicalism

Multiculturalism has never, at any time in human history, worked anywhere. If you believe otherwise, you're delusional. In fact it's the primary reason for every major conflict.The crimes committed by the EU against the European peoples are directly in violation of the 1948 UN genocide convention, Article II: (c) Deliberately inflicting on the group conditions of life calculated to bring about its physical destruction in whole or in part; (d) Imposing measures intended to prevent births within the group; (e) Forcibly transferring children of the group to another group. Because of this injustice, far-right parties everywhere in Europe are gaining astonishing amounts of support, becoming the biggest parties in some countries.Any European that does not rise up to defend his country from foreign invasion because he's too scared of words does not deserve it.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie