Matt. 25:1-13
“Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie.” (:13)
Ons lees in hierdie gedeelte van tien maagde wat gewag het op die koms van die bruidegom om hom te ontmoet. Die een helfte het die saak en die koms van die bruidegom met groter toewyding en gereedheid as die ander helfte aangepak. Hierdie toewyding en gereedheid was einde laaste hulle behoud en het vir hulle die vreugde van die bruilofsmaal ingehou terwyl die maagde met minder ywer die geleentheid misgeloop het.
Dit gaan in ons hedendaagse lewe ook nie anders nie. Daar is soveel mense, organisasies en kerke wat hulself besig hou met godsdienstigheid omdat hulle bewus is van ‘n bruidegom wat dalk een of ander tyd sy opwagting moet maak. Die vraag is egter of die nodige erns egter gemaak word om ‘n gemeente as ‘n kosbare bruid te versier vir Jesus Christus se wederkoms na die aarde?
Net soos F W de Klerk wat in 1973 die integrasiebeleid van die VP verdoem het as ‘n beleid wat Suid Afrika sou vernietig en twintig jaar later daardie verdoemde beleid toegepas het onder valse voorwendsels, net so het Margaret Thatcher aanvanklik die ANC as ‘n tipiese terroriste organisasie bestempel en selfs gepoog om in 1984 die toekenning van ‘n ere doktorsgraad deur die University of Lancaster af te weer. In 1990 verwelkom sy hom egter as held by 10 Downingstraat na sy vrylating uit die tronk!
Die invloed van magte buite beide de Klerk en Thatcher se beheer waarvoor hulle albei gedienstig moes buig, ongeag die vernedering vir beide van hulle volke, word namate die tyd aanstap, al hoe duideliker. So ook albei van hulle se ruggraatloosheid en politieke onbevoegdheid. “a confidential note between diplomats said Mr Luce “agrees with the recommendation that we should advise Princess Alexandra that on balance she should try to avoid conferring the honorary degree. Moreover he thinks that ideally the proposal that such a degree should be conferred on Mr Mandela should be quietly dropped since in any event it could cause embarrassment to Princess Alexandra.”
MEDIAVERKLARING
As dit vantevore nog nie vir die plaaslike en internasionale “reënboognasiedrywers” duidelik is dat die geslaagde druk op die de Klerkregering om mag met die swartes te deel in ’n kastige Regering van Nasionale Eenheid, in ’n voorspelde klaaglike mislukking ontaard het nie, behoort dit nou duidelik te wees.
Zuma se begroting was nog altyd, en sal voortdurend wees om die laaste blanke bastion uit Afrika te verdryf. Dit het tyd geword dat die Afrikanervolk onomwonde vir die wêreld sê dat hulle nou genoeg tyd gehad het om te probeer bewys dat hulle “opgeleide” Oxford en Cambridge swart lakeie nie opgewasse is om die stuur by die Afrikanervolk oor te neem nie!
Hulle pogings kan in die swakste terme beskryf word as ’n vet gemors en in die beste terme as ’n waansinnige en roekelose gedobbel met menselewens en beskaafde en geordende waardes en norme soos wat onder Afrikanerbewind aan die orde was!
Beide Johannesburg en Pretoria het reeds onder die “mees moderne grondwet in die wêreld” “stat” status bereik en volgens alle aanduidings is Kaapstad op pad daarheen. Van plattelandse stede en dorpe praat ons nie eens nie want hulle is feitlik deur die bank bankrot en vervalle rommelhope met weinig uitsonderings.
Die beste wat Zuma kan doen en wat hom in die oë van die ganse beskaafde wêreld as die mees bekwame Swart leier wat Afrika ooit opgelewer het sal ophef, is om te erken dat hulle nie opgewasse is nie en Suid Afrika vreedsaam terug te oorhandig aan sy regmatige eienaars, die Afrikanervolk. Dít sou in belang wees nie net van die Afrikanervolk nie maar ook in belang van Afrika en elke swart volk wat hier betrokke is. Ook die res van die Westerse wêreld sal daarby baat wanneer Suid Afrika se minerale bronne op verantwoordelike wyse ontgin, bestuur en beheer word.
Dit is om die minste te sê waansinnig om te probeer om hierdie "reënboognasie" te help om te slaag. Dit is die spreekwoordelike pêrels voor die sweine in 'n lank en uitgerekte, onvermydelike ondergang met die gepaardgaande vernietiging van identiteit.
Die inmeng van die Imperiale moondhede in die binnelandse aangeleenthede van volkere en nasies, lê grootliks aan die wortel van die onstuimigheid wêreldwyd en behoort onmiddellik gestaak te word.

Kobus Bester, owner of Best Care Ambulance Services
Twee maal in een week en dit is nie die eerste en enigste geval waar boosdoeners hulle as geregsdienaars voordoen en dan wetsgehoorsame blankes met blou ligte, sirenes en polisie univorms tot stilstand dwing en dan aanrand, mishandel en beroof nie!
Begrip vir die pyn en lyding van swartes, kleurlinge en Indiers wat apartheid aan hulle veroorsaak het, sê de Klerk! Wat van die fisiese pyn en lyding wat hy deur middel van hierdie barbaarsheid op ons blankes afgelaai het? Kan dit wees dat dieselfde lot wat sy vrou Maryke onder hierdie wettelose bestel getref het vir hom ‘n verlossing was?
Hierdie barbaarse wreedheid wat besig is om hand-oor-hand toe te neem namate die ekonomie drasties agteruitgaan en werkloosheid toeneem, is skynbaar vir de Klerk en genote vooruitgang! Wat vir ‘n spul politiekverwarde swakkelinge was sy kabinetslede wat sienderoë de Klerk se verraad sit en aanskou het sonder om hom te stuit. Is vir die van hulle wat nog lewe, Suid Afrika soos wat hy nou daar uitsien aanvaarbaar? Indien wel was die AVP se oordeel dat hulle onbevoeg was vir die eise van die tyd geregverdig. Indien hulle saamstem dat Suid Afrika nou in chaos verkeer, was die AVP steeds reg dat hulle onbevoeg was en kan met reg verklaar word dat die wat nie mislei was nie, bestempel kan word as volksverraaiers wat daarvoor verhoor behoort te word as die tyd daarvoor ryp geword het!
Bogus cops reign terror on Hartbeespoort road
PROVINSIAAL STATENLID MEV. JITSKE EIZEMA VAN DIE FRYSKE FRIJHEITS PARTIJ SKRYF BRIEF AAN BURGEMEESTER NAV. DIE GEBEURTENIS. "HULLE HET MET KLIPPE EN VUURWERK GEGOOI EN GESPOEG".
Op Saterdag 6 Februarie het die organisasie Pegida Nederland 'n protesdemonstrasie teen die islamisering van Europa gehou in die sentrum van die Nederlandse hawestad Amsterdam. Ongelukkig het anargiste en ander vuilgoed ook opgedaag sodat die polisie moes optree. Amper 21 anargiste is aangekeer.
Ons sal enige mense wat deelgeneem het aan die protes, en ook wat nie aan die optog deel kon neem aan die woord laat.
Ronnie: "Ik was gisteren erbij met nog zes vrienden. Wij, de aanhangers van Pegida en van Demonstranten Tegen Gemeente (DTG) die in totaal met een paar honderd mannen en vrouwen deelnamen waren vreedzaam. De anarchisten van links stonden echter op 2 meter afstand van ons en bedreigden ons. Dit ging gepaard met onder andere schreeuwen en schelden. We werden van alle kanten belaagd.Het was ongelooflijk en op een ogenblik dacht ik we gaan er aan.
Seg Klaas Waarsegger! Ek meen Buurman, is dit nie so skuins na die Heynssitting van 1986 toe die NG kerk daai geskrif van Kerk-en-samesitting of iets dergeliks op die nagmaaltafel gesit het, dat dié “samery” ons Afrikaners kom verketter het nie, vraag ek jou?
Nou kom sit die Jakob sy vinger in hierdie seerplek en sê dis die kerk se skuld! Seg ek jou die waarheid Buurman, dié agterblyer van ‘n voorryer het iets beet, buurman, Kyk nou so, as die kerk sê ons is almal gelyk omdat daar nie meer rasse mag wees nie omdat dit rassisme is en rassisme is dan sonde, seg ek jou buurman, dan lol dit en kan Jakob dalk reg wees!
Nou, buurman, is ‘n Zulu nie meer ‘n Zulu nie en ‘n Makosa nie meer ‘n Makosa nie! Nie eers ‘n Venda of ‘n Swazi of ‘n Basoetoe of ‘n Blantaaier of ‘n Boer of ‘n Afrikaner is meer wat hulle was nie buurman, hulle is nou deur die bank, nou die kerkbank bedoel ek Buurman, en sommer al die ander banke ook, nee seg ek jou hulle is nou algar deur die bank Soufêfrikens. Net ons paar bittereinders bly nog Afrikaners, Buurman want die Soufêfrikens se agtergrond en voorgrond en bo-grond en ondergrond is nou almal se grond, seg ek jou die waarheid buurman.
Dit is hier by die Witgrond en die Swartgrond waar die lollery gaan kom seg ek jou vandag die waarheid Buurman, want perdebolle is nie droge vye nie en dis nie altemit nie!
Gén. 15:1-21
“En hy het in die HERE geglo; en Hy het hom dit tot geregtigheid gereken.”
Die era waarin ons leef, word deur die beskikbaarheid van inligting gekenmerk. Daar is selfs diegene wat reken dat om in die hededaagse tyd oningelig te wees, niks anders as ‘n persoonlike keuse is nie. Aangesien die internet soveel inligting vryelik tot mense se beskikking stel, word menig geheime en interessanthede uit die geskiedenis geopenbaar.
Dit is hartroerend om te sien hoedat ‘n volk wat die afgelope twee dekades maar min erns met sy Godsdiens gemaak het, besig is om opnuut vrae te begin vra en na antwoorde te soek op hierdie gebied. ‘n Mens moet egter baie versigtig wees waar jy na antwoorde gaan soek op jou vrae en ook by wie jy dit moontlik gaan soek.