1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4542893

Besoekers aanlyn

Ons het 69 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

IS DIT NET VRIENDSKAP OF IS DAAR DALK ‘N PISTOOL TEEN DIE KOP?

Eed vir regerings amptenareHierdie berig in Times Live wat bevestig dat die Guptas iewers ‘n hefboom hou wat getrek kan word wanneer tenders en kontrakte om geld te maak tersake is, dui duidelik op die moraliteit van die regime se staatsinstellings.

Die steen uit die muur roep en die balk uit die timmerasie gee hom antwoord! ‘n Mens staan verwonderd dat die wêreldgeesdrywers wat die fondasie vir hierdie toestand gelê het, nie die noodkrete van die steen in hulle opgerigte muur van onreg kon voorsien nie. Dit skyn dat selfs noudat die steen se gille luid en dawerend oor Suid Afrika se vlaktes trek en deur die kranse ge-ego word, nie deur hulle gehoor word, of liewer gehoor wil word nie! Volgens hulle volgehoue uitsprake is hierdie oorverdowende krete beter as die sagte stilte van wet en orde, van reg en geregtigheid waarin Suid Afrika deur die Afrikanervolk opgebou is met God’s gebooie as riglyn.

Wat ‘n “wonderlike” getuienis vir de Klerk wat steeds met behulp van die Afrikanervyandige Media24, gister pleit dat Leiers nie rassisme moet aanvuur nie, skryf Maryna Lamprecht. Rassisme het nie aanstigters nodig om te manifesteer nie! Rassisme is die natuurlike uitvloeisel van die beginsel van rasseverskeidenheid. Tenspyte van wetgewing en strafmaatreëls kan die normale en natuurlike verskynsel van onversoenbare kultuurverskille nie bedwing word nie, bloot omdat yster en klei nie kán meng nie!

Europa wat met veragting die beleid van afsonderlike ontwikkeling verdoem het omdat getalle hulle nooit bedreig het nie, het binne enkele weke skeidingsmaatreëels begin toepas ten einde hulleself te beskerm teen die toestroming van vlugtelinge en “vlugtelinge”,en steeds hoor en sien en maak plaaslike blanke “politieke agtergeblewenes” uitsprake om die Afrikaner in ontkenning te laat voortploeter in ‘n stelsel wat gedoem is om te faal! Indien ons nie daarteen in verset is nie, het ons dan kranksinnig geword?

Deur Maryna Lamprecht 02 Februarie 2016 15:03

Eskom's coal now supplied by the Guptas

Bloomberg | 29 January, 2016 00:36

                       

Arnot was supplying 20% of the 2000MW power station's coal needs, Eskom said. File photo
Image by: Dean Hutton / Bloomberg

Eskom has started buying coal for its Arnot power station from a mine that is being acquired by the Gupta family, friends of President Jacob Zuma, after a contract with Exxaro Resources was cancelled, said three people, who did not want to be named.

Eskom Holdings did not renew Exxaro's contract to supply Arnot from a nearby mine at the end of December because, it said, the prices were too high.

Arnot was supplying 20% of the 2000MW power station's coal needs, Eskom said.

Optimum Coal, the mine now supplying Arnot, is being acquired by a company controlled by the Guptas after the operation, formerly owned by Glencore, was placed under administration because Eskom would not relax the terms of a contract for the supply of coal to its Hendrina power station.

Glencore said the mine had become loss-making because of Eskom's stance.

Tegeta, which is buying Optimum, is owned by the Gupta family's Oakbay Resources & Energy.

Tegeta official Jacques Roux did not answer calls to his cellph one.

Eskom spokesman Khulu Phasiwe said Arnot has been sourcing coal from other suppliers since the Exxaro contract expired.

He said he had "no information" about the arrangement with Optimum.

Optimum has been supplying coal to Arnot since the beginning of the year, said the sources. It is selling 100000t of coal a month to Oakbay, one source said.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie