Dit mag vir baie mense vergesog klink om te beweer dat die Amerikaanse geldmagte 'n onstabiele Suid-Afrika begeer. Juis omdat 'n ekonomie van 'n land mos eerder floreer in stabiele en vreedsame toestande. Die probleem is net dat dit vir die geldmagte nie gaan om 'n ideale vryemark situasie in vreedsame toestande nie; of soos ons dit altyd genoem het — kapitalisme — nie, maar eerder 'n verworde kapitalisme.
Wat word daarmee bedoel? In 'n landsekonomie waar daar stabiliteit is en aan elkeen die volle geleentheid gegee word om sy talente te ontwikkel is daar kompetisie en daardie kompetisie is meestal heilsaam vir al die inwoners van die land. Dit het deurgaans as kapitalisme bekend gestaan. Die Blanke veral was ten gunste van hierdie soort kapitalisme.
Is hierdie uitspraak van Malema dalk ‘n onbedoelde politieke profesie? Dit is mos vir presies dieselfde rede waarom die AVP nie met die ANC-regime onderhandel of gesprek voer nie, omdat hulle ’n onwettige regering is, net soos wat Zuma ’n onwettige president is! Jy praat of onderhandel nie met mense en instansies wat onwettig is nie! Veral nie oor jou erfreg nie!
Dít is dan ook waarom géén Afrikaner- of Afrikanergesinde instansie met die regime moet onderhandel nie. Hier verwys ek spesifiek na die landbouorganisasies wat nou al vir een en twintig jaar praat en onderhandel oor “grondhervorming” wat nou al uitgebrei word na jou totale besit, en dit met ’n onwettige regime! Het ons dan nou heeltemal waansinnig geword?
Terwyl die publiek hulle blykbaar verlekker in die manewales van die hanswors Julius Malema, en veral die feit dat hy vir Jacob Zuma 'n steen des aanstoots geword het, word die situasie in Suid-Afrika al meer plofbaar en kan die "beheerde chaos" dalk eersdaags totaal onbeheerbaar word.
Die vraag is egter: Hoe was dit moontlik dat iemand met so 'n agtergrond soos Malema, en wat vir alle praktiese doeleindes die einde van sy politieke loopbaan bereik het toe die ANC hom die rug gekeer het, nou skielik soveel aanhang kan geniet? En dit terwyl die ANC-regime, op die oog af, min daaromtrent kan doen?
Die antwoord is baie duidelik dat 'n ander mag agter Malema sit. Hyself het nie die politieke, finansiële en intellektuele vermoë om 'n duik te maak aan die politieke landskap nie.
HIERDIE INTERRESSANTE ARTIKEL IS VAN THE WHITE NATION.. THE TRUTH RIGHT HERE
SOUTH AFRICA- FAILED LAND OF COMMUNIST ANC ORGANIZED CRIME AND CHAOS , MISDIRECTED RAINBOW CHICKENS AND WHITE GENOCIDE
“BEWARE of what you see- for what you see is NOT what you really see- but what you do NOT see- is what you really SHOULD see. The infiltrator is a lair- a clever deceiver who holds a mirror in front of him. You are blinded by his deception and only see a reflection…a false surreal image – but NOT the truth hidden behind it. Brake the mirror- destroy the reflection – and you will see his true hidden agenda.”– Andrew K.
21 Years after Apartheid and he is still going on about “Apartheid ” and “racism” . The biggest racist is Malema and his followers instigating to murder whites because of his dreadful hate he carries within himself.
Onderstaande kommentaar deur die VVO wat reeds sovér terug as 26 Maart 1997 uitgereik is, is vandag, na aanleiding van die sirkus wat daar gister binne en buite die parlement plaasgevind het, nog net só toepaslik! Al wat verander het is die opskrif wat inderwaarheid vandag só moet lees: MOORD OP DR VERWOERD BINNE DIE PARLEMENT, WREEK HOM BINNE EN BUITE DIE PARLEMENT, OP DIE ANC EN DIE NUWE SA!
VERWOERD VRYHEIDSOFFENSIEF (VVO)
26 Maart 1997
MEDIAVRYSTELLING: MOORD OP DR VERWOERD WREEK HOM OP "NUWE SA"
As mens na die politieke opset in SA terugkyk oor die afgelope dekade of selfs langer, dan is dit duidelik dat daar slegs een woord vir die be-oordeling daarvan gebruik kan word nl "KORRUPSIE". Veral die gebeure rondom die sg Waarheidskommissie onderstreep hierdie gevolgtrekking. Inligting wat vanuit hierdie Kommissie na vore kom is soos 'n sweer wat oopgesteek word en borrel van moord, misdaad, vennyn, bedrog, diefstal, na-ywer, ens.
In die ANC se Groenskrif oor Grondhervorming het mnr. Pieter vd Spuy daarop gewys dat daar geen beskerming van eiendomsreg is nie. “Anders as wat goedgelowiges wil glo, is artikel 25 (die sogenoemde “eiendomsklousule”) alles behalwe ‘n eiendomswaarborg. Trouens dit magtig juis die staat om eiendom te ontneem en te onteien om uitvoering aan die ANC se grondhervormingsbeleid te gee. As algemene reël is vergoeding betaalbaar in die geval van onteiening, maar dit hoef nie noodwendig markwaarde te wees nie en dit is ook nie ‘n absolute vereiste nie. Volgens ‘n uitspraak van die Konstitusionele Hof in First National Bank of SA Ltd v Commissioner of SARS 2002 4 SA 768 (KH) kan die Staat in gepaste omstandighede soos bedoel in artikel 36 wegdoen met die vereiste om vergoeding te betaal.
Die moontlikheid dat enige besit van jou weggeneem kan word en nie net grond nie, word ‘n moontlike wet soos hieronder be-oog. Is u bereid om soos in Rhodesië, wanneer 50 swartes voor jou hek kom staan en jou swaarverdiende eiendom te kom opeis, jou baadjie te vat en te loop?
Indien hierdie onvermydelike vooruitsig nie ons Afrikanervolk wat hier in Suid Afrika oorgebly het bymekaar dwing sodat ons ons fisies teen hierdie onreg kan verset nie, is die Rhodesië-scenario onafwendbaar.
Expropriation Bill now adopted by Parly's committee
In die onderstaande artikel word die media fiksie van Mandela se “ikoonstatus” van nader beskyn sodat sy terrorisme en Kommunistiese afiliasies helder belig word ter beskaming van almal wat van hom ’n held probeer maak het!
Dat die hele Mandelasage bloot ’n rookskerm was om die Afrikanervolk by te kom, word toenemend bevestig na gelang die feite, waarvan ons bewus was maar wat tot nou toe toegesmeer was, nou na die oppervlak kom vir almal om te sien.
Die interressante ding is dat die inligting telkens uit liberale bronne na vore kom wat aanvanklik die verwikkelinge ondersteun het en selfs vandag nog “apartheid” as iets euwels beskou.