1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4314932

Besoekers aanlyn

Ons het 26 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

“I’m leaving. I can’t sit to debate… you are an illegitimate president. Bye-bye.”

RSA die swartes se land 2Is hierdie uitspraak van Malema dalk ‘n onbedoelde politieke profesie? Dit is mos vir presies dieselfde rede waarom die AVP nie met die ANC-regime onderhandel of gesprek voer nie, omdat hulle ’n onwettige regering is, net soos wat Zuma ’n onwettige president is! Jy praat of onderhandel nie met mense en instansies wat onwettig is nie! Veral nie oor jou erfreg nie!

Dít is dan ook waarom géén Afrikaner- of Afrikanergesinde instansie met die regime moet onderhandel nie. Hier verwys ek spesifiek na die landbouorganisasies wat nou al vir een en twintig jaar praat en onderhandel oor “grondhervorming” wat nou al uitgebrei word na jou totale besit, en dit met ’n onwettige regime! Het ons dan nou heeltemal waansinnig geword?

Laat daar maar iets geleer word uit Malema se stelling. “Ons kan nie sit en met julle onderhandel oor ons eiendomlike nie, selfs nie eers gaan sit om daaroor te debateer nie, want julle is ’n onwettige regime. Tot siens!”

Hoewel daar aangevooer kan word dat Zuma vir ander redes deur Malema as onwettig beskou word as waaroor ons die regime as onwettig beskou, bly dit ’n feit dat as daar ’n geldende rede is wat iets of iemand onwettig maak, is alles wat onder só ’n onwettigheid ontstaan, onderhandel of bereik word, onwettig!

Afrikaners en ook Engelstalige en ander blankes wat hulle lot by die Afrikanervolk ingegooi het, moet ’n magsblok vorm wat hierdie onwettige regime op sterkte van sy onwettigheid verwerp en ’n verklaring uitreik dat die regime deur ons verwerp word. Uit aard van die wyse waarop die grondwet beding is en nie volgens belofte eers weer aan ’n referendum onderwerp is nie, is die nuwe grondwet ook onwettig en so ook elke ander wet wat onder hierdie regime totstand gekom het.

Die wiel is besig om te draai. Let maar op hoe word daar in Europa en elders geskarrel en klei getrap oor die kwessie van asielsoekers, vlugtelinge en Mosleminfiltreerders. Inheemse volke is besig om op te staan vir hulle reg om hulle land en volk, identiteit en kultuur te beskerm, dermate dat regerings gedwing word om hulle grense te sluit.

Die AVP DOEN ’N BEROEP DAT ONS GELEDERE SLUIT OOR HIERDIE KWESSIE VAN DIE ONWETTIGE REGIME EN DIE ONREG WAT DAARUIT VOORTGESPRUIT HET.

Malema: You are an illegitimate president, bye-bye

His treatment of media might be questionable, but Julius Malema does know how how to be irksome when it comes to President Zuma.

By Alexis Haden -

February 16, 2016

                       

Image Credits: Getty

He of the red jumpsuits and berets, Julius Malema, has staged another walkout in parliament, but not before apologising for the part he played in bringing Jacob Zuma to power.

At Tuesday’s State of the Nation address debate, Malema said that “we were misled by this man” after saying that he had “led the charge for the removal of President Mbeki”. Zuma allegedly told Malema he could not work with Mbeki.

 

 
 
 

TimesLive reports that this was after Pietermaritzburg High Court Judge Chris Nicholson dismissed fraud and corruption charges against Zuma in September 2008, saying there had been political meddling in the case.
While many expected the EFF to stay and debate the points of the Sona address, Malema and his fellow MPs decided to up and leave, with the leader’s parting shot being:

“I’m leaving. I can’t sit to debate… you are an illegitimate president. Bye-bye.”

 s1

 d1

 sw1

 v1

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie