Dit is in hierdie geselskap wat mnr. F.W. de Klerk met sy huidige opmerkings en uitsprake homself bevind. Daarmee trek hy ook ’n streep deur die Afrikaner se eiendomsreg van Suid Afrika en die suiwer bedoelings van ons vorige volksleiers met die beleid van afsonderlike ontwikkeling.
Die diepte en hoogte en breedte van daardie beleid sal met die huidige Islamisering van Europa die Afrikaner se begrip van God se skeidingsbeginsel, wat absoluut niks met verdrukking en vernedering te maak het nie, maar wel alles met goeie orde, beskerming en behoud van geskape identiteit, op ’n wyse aan die orde bring wat nie deur ons beplan of voorsien is nie.
Die Britte se verwronge begrip van reg en geregtigheid wat sedert die eerste anneksasie van Kaap de Goede Hoop dateer, word deur hierdie oefening bevestig asook hulle voortgesette “war through other means” teen die Afrikanervolk waarvoor hulle hierdie armsalige karakters aangewend het!
“Heroes” se watsenaam!! Veragtelike hoogverraders in Engelse faam!!
Anti-Apartheid Heroes Given Freedom of City of London
By SAPeople Staff Writer - Jan 28, 2016

Goldberg, Kathrada, Bizos and Joffe at the ceremony. Photos: Twitter @sahmventer.
Dat iemand vanuit die veragtelike posisie van verraad homself gerade ag om sy volk wat hy verraai het te vermaan! Te vermaan om te probeer begryp én te erken dat “apartheid” pyn en vernedering veroorsaak het aan Swart, Kleurling en Indiër mense. Met in die afgelope 21 jaar nagenoeg veertigduisend blankes wreedaardig gemartel, vermoor, verkrag, mishandel, beledig, besteel, uit hulle werk geskop hulle besittings gevat en gedreig om landuit verjaag te word, is daar nie woorde om sulke onbedagsame en koelbloedige minagting te beskryf nie!
As dit nie was vir sy vertoon van seile na die wind span gedurende sy politieke loopbaan nie, sou ‘n mens die uitlatings in hierdie toespraak van hom aan sy rype ouderdom kon toeskryf. Die mate van minagting wat hy vir sy eie volk ontwikkel het, saamgelees met sy wanvertolking van die Afrikanervolk se geskiedenis, waarvan hy tot op ‘n stadium van sy lewe ‘n gewaardeerde lid was, is egter so verbysterend dat dit slegs in geldwaarde bereken sal kan word.
Is dit nodig om iets hieroor te sê behalwe om erkenning te gee dat die berig van die Praag webblad afkomstig is? En as ons byvoeg dat hulle lag terwyl die vonnis opgelê word is ons rassisties?
TWO BLACKS DROWNED WHITE CHILD IN BOILING WATER
TOPICS:Amaro Jose VianaAmaro Vianaatrocityblack-on-white murdercrimeGeraldine VianamassacrePetrus RadebeSipho MbeleSphiwe David MotaungTony VianaWalkerville
Posted By: Dan Roodt July 25, 2012
Share on FacebookShare on TwitterShare on Google+Share on LinkedinShare on Pinterest
The 3 accused in the Walkerville massacre and torture. Mbele is on the left and Radebe on the right. Photo: Jorge Henrique Martins, VOZ PORTUGUESA
Two young black males gagged a crying 12-year old white boy and afterwards drowned him in a bath filled with boiling water. The accused yesterday admitted guilt to the murder with smiles as they appeared in the Vereeniging regional court, reports the Johannesburg Afrikaans daily, Beeld.
In a typical South African black-on-white atrocity, the boy and his entire family were massacred on 1 October 2011 in Walkerville, south of Johannesburg. Amaro Jose Viana, of Portuguese descent, his mother Geraldine (42) and father Tony (53) were killed in an attack by the family’s gardener Petrus Radebe (24), Sipho Mbele (21) and Sphiwe David Motaung (20). A fourth black person, a minor whose name was not published and appartently the son of Petrus Radebe, also participated in the attack. All four admitted their guilt on all charges against them.
Hierdie berig in Times Live wat bevestig dat die Guptas iewers ‘n hefboom hou wat getrek kan word wanneer tenders en kontrakte om geld te maak tersake is, dui duidelik op die moraliteit van die regime se staatsinstellings.
Die steen uit die muur roep en die balk uit die timmerasie gee hom antwoord! ‘n Mens staan verwonderd dat die wêreldgeesdrywers wat die fondasie vir hierdie toestand gelê het, nie die noodkrete van die steen in hulle opgerigte muur van onreg kon voorsien nie. Dit skyn dat selfs noudat die steen se gille luid en dawerend oor Suid Afrika se vlaktes trek en deur die kranse ge-ego word, nie deur hulle gehoor word, of liewer gehoor wil word nie! Volgens hulle volgehoue uitsprake is hierdie oorverdowende krete beter as die sagte stilte van wet en orde, van reg en geregtigheid waarin Suid Afrika deur die Afrikanervolk opgebou is met God’s gebooie as riglyn.
Die wanstaltige “democracy” in Suid Afrika wat sy oorsprong in die verval van politieke integriteit en geloofwaardigheid van die vóór 1994 blanke regering het, stoom steeds voort op misdaad, en dekadente bandeloosheid met die blankebelastingbetaler as finansier van die beplande ondergang.
Die feitlik onaantasbare posisie waarin ZUMA deur getallepolitiek ingegrawe is, word beklemtoon deur die onderstaande artikel wat Zuma se onbeskaamde assosiasies opnuut op die tafel plaas.
Daar is géén argument wat aangevoer kan word wat die de Klerkregering van voor 1994 sal verontskuldig van dié toestand waarin Suid Afrika hom tans en sedert 1994 bevind nie. Die aanhoudende beklemtoning van die lafhartige en verraderlike politieke kapitulasie van die regering van daardie tyd sal bepaald nie die toestand verander nie. Dit dien egter wel om afgedwaalde Afrikaners terug te bring by die denkstroom van Christelike Nasionalisme wat die teenvoeter was en is en sal wees vir die absurde abnormale gemors wat deur hulle as ‘n regering bestempel word en verwag dat ons dit moet aanvaar!
Hierdie is nie net ’n onwettige regime nie maar ook ’n totale onbevoegde een wat besig is om Suid Afrika te vernietig met die medewerking en ondersteuning van almal wat onder die illusie van ’n reenboognasie verkeer!
Keeping Up With The Guptas:
Nie die sterkste nie, nie die slimste nie, nie die gelowigste nie, maar die meeste, die domste, die ongelowigste, bloot omdat hulle deur onreg dieselfde reg verkry het, is die beskawing met die oerwoud vervang waar geweld die wet is en die wet geweld is.
Dít is die gevolg as jy aan die wêreldeise toegewings maak. As Ian Smith nie gekapituleer het voor John Vorster se verraad nie, sou daar nie vandag kommer op hierdie boere se gesigte gewees het nie, maar glimlagte! Mugabe se onlangse praatjies van hervestiging van blanke boere wat hulle eie grond by die staat kan terughuur, terwyl hy steeds van die oorblywende boere se grond uitdeel en mense van hulle eiendom verdryf word sonder vergoeding, is verwerplik omdat sy woord niks werd is nie.
Noudat hongersnood dreig en Rhodesië besig is om sy laaste stuiptrekkings te gee, nou moet die blanke dit vir hom kom regstel, net totdat hy en sy onderdane hulle weer verdryf! ’n Blanke is volgens die swart ras “Foreigners who have no claim to African land”
Hebreërs 2:1-18
“Daarom moes Hy in alle opsigte aan sy broeders gelyk word, sodat Hy ‘n barmhartige en getroue hoëpriester kon wees in die dinge wat in betrekking tot God staan, om die sondes van die volk te versoen.” (:17)
Ons lees in verse 6&7 van die gedeelte die heenwysing na die woorde van koning Dawid in Psalm 8. Dit is in hierdie Psalm waar Dawid verwonderd staan oor God se liefde en agting vir die mens, sy nietigheid ten spyt. Dawid besef opnuut tydens die skrywe van Psalm 8 dat die mens ‘n nietige wese in vergelyking met die grootheid van die heelal en die heerlikheid van God is, tog is die mens kosbaar en hooggeag in God se oë en met heerlikheid en eer gekroon.