1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4542921

Besoekers aanlyn

Ons het 93 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

OMDAT MY OUPAGROOTJIE,MY OUPA EN MY PA VIR JOU GEWERK HET, WOON JY NOU OP MY GROND!

Gesante teen blankes in AfrikaNie die sterkste nie, nie die slimste nie, nie die gelowigste nie, maar die meeste, die domste, die ongelowigste, bloot omdat hulle deur onreg dieselfde reg verkry het, is die beskawing met die oerwoud vervang waar geweld die wet is en die wet geweld is.

Dít is die gevolg as jy aan die wêreldeise toegewings maak. As Ian Smith nie gekapituleer het voor John Vorster se verraad nie, sou daar nie vandag kommer op hierdie boere se gesigte gewees het nie, maar glimlagte! Mugabe se onlangse praatjies van hervestiging van blanke boere wat hulle eie grond by die staat kan terughuur, terwyl hy steeds van die oorblywende boere se grond uitdeel en mense van hulle eiendom verdryf word sonder vergoeding, is verwerplik omdat sy woord niks werd is nie.

Noudat hongersnood dreig en Rhodesië besig is om sy laaste stuiptrekkings te gee, nou moet die blanke dit vir hom kom regstel, net totdat hy en sy onderdane hulle weer verdryf! ’n Blanke is volgens die swart ras “Foreigners who have no claim to African land”

African land? ? Bloot omdat ons deur die Humanisme oortuig is dat “Menseregte, multikulturalisme en nie-rassigheid” reg is in teenstelling met God se reg, geskeidenheid en rasgebondenheid, het hulle ‘n “reg” bekom.

 

Die resultaat is getalleoorheersing! Met ‘n “demokratiese” diktatuur en die Afrikasindroom van “jou goed is nou my goed, want jy het dit van my gesteel” sê die swartes “en daarom vat ek dit terug sonder vergoeding want ek is nou in beheer”. Blankes is volgens hulle indringers in Afrika en het geen reg of aanspraak op grond nie” In Zimbabwe is daar van Rhodesië weinig oor en het getallepolitiek in ’n veelrassige staat sy normale loop geneem soos nou in Suid Afrika waar die blanke se leierskap met enkele uitsonderings, dieselfde oorgee en weggee mentaliteit openbaar.

Nie die sterkste nie, nie die slimste nie, nie die gelowigste nie, maar die meeste, die domste, die ongelowigste, bloot omdat hulle deur onreg dieselfde reg verkry het, is die beskawing met die oerwoud vervang waar geweld die wet is en die wet geweld is.

Wat was die oorsaak van hierdie verval in die blankedom wat oor eeue bewys het dat hy van beter weet. Wat lande met stede en infrastruktuur opgebou, instand gehou, verdedig en bewaar het waarin volke en nasies se voorspoed, vooruitgang, identiteit, waardes en norme in kultuur vasgelê en deur opvoeding beskerm is?

Daar kan baie filosofiese argumente voorgehou word en selfs sosiopolitieke standpunte wat die blanke in die beskuldigde bank plaas oor rassisme, diskriminasie, “supremacism” en wat nog. Die antwoord setel egter in die geskiedenis wat reeds in die Woord van God opgeteken is vir almal om te sien, te verstaan en te ignoreer of daarvolgens in belofte van voorspoed te leef!

Deuteronomium 28:

SEËN:

AS jy dan goed luister na die stem van die HERE jou God om sorgvuldig te hou al sy gebooie wat ek jou vandag beveel, dan sal die HERE jou God jou die hoogste stel bo al die nasies van die aarde

Die HERE sal jou vir Hom as heilige volk bevestig soos Hy jou dit gesweer het, as jy die gebooie van die HERE jou God hou en in sy weë wandel.

10 En al die volke van die aarde sal sien dat die Naam van die HERE oor jou uitgeroep is, en hulle sal vir jou vrees.

11 En die HERE sal die goeie aan jou oorvloedig gee in die vrug van jou liggaam en in die vrug van jou vee en in die vrugte van jou land, in die land wat die HERE aan jou vaders met ’n eed beloof het om aan jou te gee.

VLOEK:

Maar as jy nie luister na die stem van die HERE jou God, om sorgvuldig te hou al sy gebooie en sy insettinge wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal

Die vreemdeling wat by jou is, sal hoër en hoër oor jou opklim; en jý sal laer en laer afsak.

44 Hý sal aan jou leen, maar jý sal aan hom nie leen nie; hy sal die kop en jy die stert wees.

45   En al hierdie vloeke sal oor jou kom en jou agtervolg en jou inhaal totdat jy verdelg is, omdat jy nie geluister het na die stem van die HERE jou God om sy gebooie en sy insettinge wat Hy jou beveel het, te hou nie;

Die verborge dinge is vir die HERE onse God; maar die geopenbaarde dinge is vir ons en ons kinders tot in ewigheid, om te doen al die woorde van hierdie wet.

Dit geld veral vandag vir die Afrikanervolk wie se voormalige leiers in ongeloof die blankes in Rhodesië, Mosambiek, Angola en Suid-Wes-Afrika in hulle nood in die steek gelaat het en nou op dieselfde pad is.

Zimbabwe To Remove Remaining White Farmers From African Land

By Editorial_Staff - Aug 25, 2015

 Bekommerde Zimbabwe Boere                      

Foreigners have no claim to African land

AFRICANGLOBE – The Zimbabwe government took a major step towards completing the country’s land reclamation programme this week by gazetting 23 of the remaining 300 farms owned by white settlers for expropriation.

The planned seizures in the Matabeleland North and South provinces were announced despite an admission by Robert Mugabe’s ruling Zanu-PF party that it did not compensate more than 96% of white farmers already dispossessed since 2000, regardless of a constitutional obligation to do so.

Lands and Rural Resettlement Minister Douglas Mombeshora on Tuesday told Zimbabwe’s state media that “this is an ongoing programme which started in 2000 under the land reform programme. There’s nothing new here. In fact, farms are being acquired every day and redistributed because all agricultural land belongs to the state.”

Section 72 (2) of the Zimbabwean Constitution empowers the state to acquire agricultural land for “agricultural and other purposes”. Section 72 (3a) provides for compensation for improvements to land made by white Zimbabweans.

The latest wave of farm seizures comes barely six months after Zanu-PF acknowledged it did not pay compensation for land already seized and, in particular, it recommended against the seizure of land owned by foreigners and companies in terms of bilateral investment protection and promotion agreements (BIPPA).

“While the ministry of lands has been requesting treasury to provide funds to meet this obligation, the funds provided have been inadequate to the extent that, up to 2014, only 210 out of 6 214 former farm owners have been paid either fully or partially for improvements,” according to a Zanu-PF central committee document circulated among senior party officials.

“A decision has been taken by both Zanu-PF and government that we avoid acquiring for now BIPPA-protected farms to limit the country’s obligations.”

‘Don’t Be Too Kind To White Farmers’

Recent public statements by Mugabe and government officials point to a calculated decision to annihilate the white farming sector with or without compensation.

“Don’t be too kind to white farmers,” Mugabe said at a recent Zanu-PF rally. “They can own industries and companies, or stay in apartments in our towns, but they cannot own land. They must leave the land to Blacks.”

Hendrik Olivier, the director of the Commercial Farmers’ Union, which represents white farmers, said, despite efforts at dialogue, it was clear to his organisation that the government wanted to acquire all white-owned farms.

“We are in shock to see that government has listed the 23 farms. It’s quite clear to us that the government of Zimbabwe wants to take over all white-owned properties,” he said in an interview on Tuesday.

“We have been speaking to government all along and expressing our concerns at the continued disruptions, the evictions and persecutions of farmers, and there have been mixed reactions.

“The biggest issue is that government has persistently said that no white farmer will be allowed to possess land in this country, and therefore we are seeing a mopping-up exercise taking place where they are taking all white-owned properties.”

‘EASY, VULNERABLE TARGETS’

Olivier’s fears of a systematic programme of dispossession were confirmed by government sources, who spoke on condition of anonymity.

“Government will target white farmers, who are easy, vulnerable targets, but refrain from seizing foreign-owned properties, because doing so would scupper chances of receiving much-needed financial assistance from Western countries and multilateral institutions like the IMF [International Monetary Fund] and World Bank,” said one source.

After 2001, Zimbabwe’s political elite was subjected to sanctions by the United States and targeted measures by European Union countries, imposed over the land reclamation programme.

But, since the beginning of the year, the EU has suspended its sanctions, allowing Zimbabwe to receive funding and investment in terms of the EU’s agreement with African and Caribbean countries, referred to as the Cotonou Agreement.

On Monday, the EU’s ambassador to Zimbabwe, Philippe van Damme, said: “The EU delegation is making contact with the government to obtain a more comprehensive assessment of the situation. For the time being, we are not able to comment.” He promised to give a detailed answer “towards the end of the week”.

18,289 families have been resettled on 6.2-million hectares of “A2” land expropriated in prime commercial farming areas. At the same time, 145 775 families have been settled on 4.6-million hectares on what the government calls “A1 model farms” – generally in the more arid and less fertile regions of Zimbabwe.

Despite government policy stipulating that no one should own more than one property, Mugabe and other senior officials each own many of the more productive and bigger A2 farms. Mugabe reportedly has 16, some of which were taken from prominent individuals and companies such as High Court Judge Ben Hlatshwayo and the agro-company, Interfresh, the producer of the world-famous Mazoe orange drink.

More Owners

Other multiple farm-owners include Senate president Edna Madzongwe, with six; Home Affairs Minister Ignatius Chombo (five), Security Minister Kembo Mohadi (four), Transport Minister Obert Mpofu (three), Finance Minister Patrick Chinamasa (two) and Local Government Minister Saviour Kasukuwere (two).

Madzongwe was made an offer under government legislation for the 75ha Stockdale farm, but she is said to be the owner of Aitape farm (2 000ha), Couburn Estate (560ha), Mpofu farm (450ha), Bourne farm (445ha) and Reyden farm (1 340), dotted all around the country.

Other high-up Zanu-PF members who owned more than one farm include Mugabe’s late sister Sabina (three) and Grace Mugabe’s late brother, Reward Marufu (two). Several land audits have been commissioned, but these have been repeatedly blocked by Zanu-PF ministers and the war veterans. They have argued the processes were a witch-hunt targeting senior party officials and other beneficiaries of the land reform programme.

Zanu-PF documents show that, until 2014, only 143 new Black farmers had received 99-year leases from the government. This form of ownership has been rejected as collateral for loans by the banking institutions, including Black-owned banks.

The inability of new farmers to access bank loans has significantly undermined productivity in the agricultural sector, with serious implications for food security.

‘All land … Is State Land’

But the Zanu-PF government appears unfazed by this. On Tuesday, Simon Khaya Moyo, a former ambassador to South Africa, who is the minister of economic planning and investment promotion and Zanu-PF party spokesperson, said the government was acting within its constitutional rights by seizing white farmers’ land, because “all land in the country is in fact state land”. (Beklemtoning is van die AVP)

Boere in Suid-Afrika moet kennis neem van hierdie toestand in Zimbabwe en georganiseerde landboustrukture dwing om standpunt in te neem. Behalwe vir die tradisionele gebiede wat aan swart volke in Suid Afrika behoort, tw. Kwa Zulu, Cis-en-Transkei, Venda, Zwasiland, Basoetoeland ens. behoort Suid Afrika níé aan die swart ras nie, maar aan die Afrikanervolk en dit is nie onderhandelbaar nie!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie