1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5916292

Besoekers aanlyn

Ons het 41 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Banier 3

Media

DUITSLAND EN FRANKRYK NEEM STANDPUNT IN TEEN GENETIES GEMANIPULEERDE OESTE

Geneties gemanipuleerde produkte'n Genetiese gemanipuleerde organisme wat vele klagtes ontvang het, is die gemanipuleerde mielie, MON863, wat sekere insekpeste afkeer. Nadat dit deur CRIIGEN by die Universiteit van Frankryk getoets is, is daar SKYNBAAR tekens van giftigheid gevind.  Verskeie toetse was gedoen om vas te stel wat die newe-effekte was. Die toetse het onder ander nier- en lewerbeskadiging getoon, sowel as veranderinge in die hormone van die toetsmuise.

Die vrees dat die onnatuurlike manipulering van genesamestelling van plante wat in die natuur vrygestel word, die natuurlike plante kan beïnvloed tot nadeel van die mens wat daarvan gebruik moet maak, is skynbaar nie ongegrond nie. Dit is betekenisvol dat die Duitse minister van landbou sterk teen die Europese Unie se goedkeuring standpunt  inneem en kies om nie deel daarvan te wees nie.

Indien daar gekies moet word tussen die produsent se finansiële voordeel en die mense wat jou produk koop se gesondheid, kan ‘n mens dankbaar wees vir ‘n verstandige minister van landbou.

Germany starts move to ban GMO crops - ministry letter

Reuters August 24, 2015 9:45 AM

 

By Hans-Edzard Busemann

BERLIN, Aug 24 (Reuters) - Germany has initiated a move to stop the growing of genetically modified crops under new European Union rules, documents seen by Reuters showed on Monday.

 

German Agriculture Minister Christian Schmidt has informed German state governments of his intention to tell the EU that Germany will make use of new "opt-out" rules to stop GMO crop cultivation even if varieties have been approved by the EU, a letter from the agriculture ministry seen by Reuters shows.

 

A new EU law approved in March cleared the way for new GMO crops to be approved after years of previous deadlock. But the law also gave individual countries the right to opt out by banning GMO crops even after they have been approved as safe by the European Commission.

 

Widely-grown in the Americas and Asia, GMO crops have divided opinion in Europe. Britain is among those in favour of them, while France and Germany are among those opposed.

 

Previously, when the EU approved crops as safe to produce they had to be permitted for cultivation in all EU states.

 

In the letter, the ministry stressed that Schmidt is continuing a previously-announced policy to keep a ban on GMOs in Germany.

 

Under the new EU rules, countries have until Oct. 3, 2015, to inform the Commission that they wish to opt out of new EU GMO cultivation approvals, the ministry letter said.

 

Schmidt has asked German state authorities to say by Sept. 11 whether their region should be included in the opt-out, the letter said.

 

(Reporting by Hans-Edzard Busemann, writing by Michael Hogan, editing by David Evans)

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie