Die AVP verneem dat Clive Derby Lewis op die derde November 2016 om 12:30 oorlede is.
Ons betuig hiermee ons meegevoel aan sy vrou Gaye en kinders en bid julle die vertroosting van ons Hemelse Vader toe.
Ons bring verder graag hulde aan ‘n Engelstalige Patriotiese Afrikaner wat sy lewe opge-offer het vir die Afrikanersaak en vir sy land Suid Afrika. Clive was in lewe ‘n voorbeeld vir elke ander Afrikaner in sy toewyding en betrokkenheid in die vryheidstryd van die Afrikaner. Die prys wat hy daarvoor betaal het, was die hoogste prys. In ‘n sin was die meeste Afrikaners in hulle gebrekkige teenprestasie dit nie waardig nie!
Julius Malema
“We don’t allow white people to do as they wish in this country”
“Let us teach them who owns South Africa”
“Shoot to kill”
Zuma
Jacob Zuma sings "Shoot the Boer"
Zuma
Zuma sings controversial song at Mandela funeral
We, the black nation
We are lamenting for our land.
Our Land which was seized by the Whites
Chorus: We say, let them leave our Land x3
The children of Africa are mourning,
Mourning for their land.
Their Land which was seized by the Whites.
Biko
Dr. Umar Johnson
The Caribbean & Africa - Being Colonized
Kongres 2016
Stephen Goodson - Die rol van die Reserwebank in die Ekonomie - Deel 1
Stephen Goodson - Die rol van die Reserwebank in die Ekonomie - Deel 2
MNR. VAN DER STAAIJ: "ONS WIL DAT DIE AZAAN STOP".
BOHAAI IVM. MNR. VAN DER STAAIJ SE VOORSTEL OM 'GEBEDSOPROEP'' TE VERBIED
Ons het in April 2013, 'n interessante vraaggesprek gehad met mevrou Henrike Nijman, raadslid van die faksie van die ChristenUnie van die stad Deventer wat baie bekommerd was omdat die sg. 'gebedsoproep' elke dag weerklink. Ons het toe ook vermeld dat mnr. Kees van der Staaij van die Tweede Kamer faksie op 25 November 2009 vrae gestel het oor hierdie azaan maar dat dit op dowe ore geval het.Daar is mos vryheid van godsdiens so word gemeen. Tans het dit Kamerlid voorgestel dat hierdie 'gebedsoproep' verbied word.
BREDELL GELOFTEFEES (KEMPTONPARK)
PLEK: Laerskool Bredell, H/V 3de laan en 6de weg, Bredell.
TYD: 09H00
PREDIKER: Prop. Leon du Plessis
FEESREDE: Mnr. Danie Varkevisser
KONTAK: Francois Muller by 083 460 6120
VILJOENSKROON
PLEK: Ou slagpale, op die grondpaadjie net verby die Verkeers- en Lisensiekantoor, eerste huis op linkerhand net na die draai
BRING ASB U EIE STOELE SAAM
TYD: 10H00
PREDIKER: Mnr. Hannes Ollewagen
FEESREDE: Mnr. Leon Schoeman
KONTAK: U word versoek om per sms of epos u teenwoordigheid en aantal mense te bevestig vir voorbereidings: 083 650 6892 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
PLEK: Op die plaas ‘Williamstrip’ van Bennie Schlebusch
TYD: 09H00
PREDIKER: Ds. P. Scholtz
Agtergrond vir Volksverootmoediging – W Etsebeth
Historiese vestiging van volke in S A – J Schlebusch
Bring toebroodjies, koue vleis en koeldrank, dan kuier ons lekker saam.
Padaanwysings vanaf Bloemfontein:
31 km uit op Jagersfonteinpad; draai regs na ‘Hagesdam, Steunmekaar’.
1 km draai regs na Bennie & Marietjie Schlebusch, ‘Williamstrip’; 2km – regs by hek in na feesterrein.
Kontak: Jann Schlebusch (051) 5750710
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 072 959 3214
Charl Hertzog 084 5567246
WILGEFONTEIN GELOFTEFEES
PLEK: Wilgefontein (Greylingstad/Villiers/Balfour/ Grootvlei / Val)
TYD: 09H30
PREDIKER: Ds. Gideon Grobler
FEESREDE: Mnr. Buks Barnard
Volg ons op Facebook by Wilgefontein Geloftefees.
KONTAK: Hannes Strydom 082 351 5979
Suné du Preez 082 522 7367
Bring asb. u eie eetgerei en koeldrank saam.
Met ’n dalende ekonomie, stygende werkloosheid, onbeheerste korrupte praktyke in landsbestuur, is die “fees must fall” aanslag op opvoedkundige instellings, niks anders as nog ’n metode om heenkome te skep vir die toenemende aantal werklose parasiete wat gratis verblyf en inkomste wil afdwing vir die volgende 3 of vier jaar, waarin 80% van hulle in elk geval nie kan slaag in die vakke waarvoor hulle ingeskryf het nie. Onbeheerde voortsetting hiervan stuur op totale vernietiging van alle opvoedkundige instellings af.
Indien Kadalie se aangehaalde syfers korrek is, demonstreer dit nogeens die gevolge van die Swart Meerderheidsregime se onvermoë in beplanning, en begrip vir die gevolge daarvan.
Dit is net eenvoudig verbysterend om intelligente liberale mense se selektiewe omgang met die werklikheid en die waarheid te sien en te beleef. ‘n Sprekende voorbeeld is hierdie onderstaande artikel van Raymond Suttner in die Daily Maverick
Met sy CV soos hieronder aangehaal, is dit duidelik dat hy nie ‘ gebrek aan intelligensie het nie! Sy huidige ontleding van wat besig is om in Suid Afrika te gebeur, bevestig dan ook sy intellek. Maar dan kom die “vaalkol” wat hulle “faalkol” aksentueer! Want dat hulle liberale politieke eksperiment in Suid Afrika besig is om ten spyte van wêreldsteun, sienderoë te faal, word deur Suttner se artikel bevestig!
Johannes 6:22-59
“Ek is die brood van die lewe.” (:48)
“Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het. As iemand van hierdie brood eet, sal hy lewe tot in ewigheid. En die brood wat Ek sal gee, is my vlees wat Ek vir die lewe van die wêreld sal gee.” (:51)
“Wie my vlees eet en my bloed drink, bly in My en Ek in hom.” (:56)
Ek wonder of ek en u aldag besef hoeveel God Hom met die Skepping bemoei? Ons kan so maklik onder die wanindruk verkeer dat God daar vêr in die hemel is en dit wat hier op aarde gebeur maar aan tyd en lotgeval oorgelaat het. Die Woord leer vir ons egter anders en die geskiedenis van die mensdom weerlê ook hierdie gedagte.