Die voorgestelde Prevention and Combating of Hate Crimes and Hate Speech Bill is nog ‘n aflewering in die ANC/SAKP-regime se toenemend diktatoriale optrede. Dit vorm deel van ‘n program, die sogenaamde Tweede fase van die Rewolusie, om toenemend beheer uit te oefen oor alle sfere van die samelewing en terselfdertyd kritiek en teenstand teen die regime te elimineer.
Die voorgestelde wetsontwerp gaan veel verder as die bekamping van wat normaalweg as sogenaamde “haatmisdade” en “haatspraak” beskou sou word. Volgens klousule 4 van die Wetsontwerp, word die misdaad van haatspraak onder andere gepleeg deur enige sogenaamde “beledigende kommunikasie” (wat ook in die vorm van ‘n gebaar of lyftaal kan wees) wat met ‘n ander persoon of groep die spot dryf.
“Waarom moet ons gedurig hoor dat die toekoms van die Afrikaner duister lyk? Dit is dalk omdat ons die Lig van die lewe uit die oog (en hart) verloor het!”( Dit is die versugting van Hannes Ollewagen in sy oordenking van Sondag 1 Januarie 2017, en heeltemal tereg ook!)
David Pawson wat uit een van die kleinprofete, en wat my betref een van die mees verwaarloosde leerstellighede wat daarin voorkom, vir ons kom openbaar het wat God se bedoeling met ons "donker toekoms" is. Die verband tussen Habakuk se argument met God en ons volk se “donker toekoms” is só verrassend toepaslik, dat ‘n mens nie kan glo dat ons kerkleiers dit nog nie vroër raakgelees het en op die tafels van ons harte gegrafeer het nie.
Ps. 36:1-13
“Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig.” (:10).
Waarom moet ons gedurig hoor dat die toekoms van die Afrikaner duister lyk? Dit is dalk omdat ons die Lig van die lewe uit die oog (en hart) verloor het! Dit is dalk omdat die groter deel van die Afrikanervolk sy toekoms begin bou het op wankelrige dinge van benede in plaas daarvan om hul lewensfondasie op die vaste Rots te lê. Nou woed daar ewe skielik verskeie lewenstorme onder ons en ons sien hoedat die een na die ander huis ten gronde gaan.
Die kosbaarste besit van die Afrikanervolk is nie die ontrou van die verraaiers, die lafhartigheid of onbevooegdheid van die oorgeërs, die dienstigheid en ambisies van die vredepraters wat wil saamwerk of die ja-nee’s van die halfhartiges nie, maar die gees van geloof om die grense van sy witmanskap te bewaak ten einde trou te bly aan sy aard en geroepenheid in Afrika. (Jaap Marais)
In die artikel van die Mail & Guardian van Clive Kronenberg word tegelyk die onvermoë van die swart ras, die destruktiewe uitwerking van die politieke dwalings van die Vorster, Botha en de Klerkregerings en die botsende argumente van die liberalis geboekstaaf vir elke mens wat dit lees se nugtere oordeel.
VLAARDINGSE RAADSLID HOU INDRUKWEKKENDE PLEIDOOI VIR DIE HANDHAWING VAN SONDAGSRUS
MNR. ERIK VAN PIENBROEK: "NA MY SIENING IS HIERDIE DAG 'N OPDRAG VIR ELK".
Op Dinsdag 20 Desember het die Vlaardingse raadslid Erik van Pienbroek van die CU/SGP faksie 'n vurige pleidooi gehou om die Sondagsrus te handhaaf. Hy het ondermeer betoog dat baie mense behoefte het aan rus op daardie dag en die sg. koop Sondae nie baie suksevol was. Ons sal die raadslid vrae stel oor sy pleidooi.
"Meneer van Pienbroek kunt u uiteenzetten waar uw redevoering precies over ging?"
"In mijn betoog heb ik aangegeven dat de koopzondag in Vlaardingen geen succes is omdat, met name, de kleine ondernemers en burgers kiezen voor rust of andere bezigheden in plaats van winkelen op zondag. In het coalitieakkoord hebben wij afgesproken dat de gemeenteraad elk jaar zal besluiten over het aantal koopzondagen per jaar. Dit gebeurt aan de hand van een onderzoek die het Detailhandels Platform Vlaardingen houdt onder alle ondernemers in Vlaardingen. Echter is er dit jaar geen onderzoek gehouden omdat men niet heeft vernomen dat de ondernemers iets anders zouden willen. Het advies van het D.P.V. was daarom om geen verandering in het koopzondagenbeleid door te voeren. Men blijft alle zondagen open.
Die jaar 2016 is op vier dae na, afgeloop en 2017 wag reikhalsend op die verandering wat ingelui is met enkele gebeure in 2016. Gebeure wat hoofsaaklik buite die grense van Suid Afrika plaasgevind het, wat ons nie beplan of verwag het nie, maar wat baie seker ook ‘n invloed sal hê binne Suid Afrika!
Die Afrikanervolk in benouing
Dat die Afrikanervolk na die sluipmoord op dr. Verwoerd in die mees benouende toestand sedert ons volkswording gekom het, met die oorwig van radeloosheid sedert 1994. Dit is nou in 2016, onteenseglik sigbaar duidelik.
Met die toename in geweld, moord, algemene verval en veral die al hoe meer blatante dreigemente wat ons moet aanhoor oor die afneem van ons besit sonder vergoeding, sonder die oënskynlike vermoë van verweer, neig baie van ons volksgenote om moedeloos in vrees te verval.
Busisiwe Mkhwebane, die nuwe Publiekke Beskermer wat deur Zuma self aanbeveel is, haat skynbaar haar vorganger so intens dat sy gedreig het om Suid Afrika se aanbod as gasheer vir die Afrika Ombuds konferensie te onttrek.
Hoewel die AVP nie Mkhwebane se nasionaliteit kon vasstel nie, is die feit dat Zuma haar self gekies het as Madonsela, wat ‘n Swazi is se opvolger, tog betekenisvol. Madonsela wat sedert haar jeug in belang van die ANC opgetree en ook ‘n lid was, het volgens die Zoelu kultuur haar grense oorskry deur Zuma teë te gaan.
Die onderlinge onverdraagsaamheid tussen swartes wat nie eensgesind is nie sal nooit ophou nie. Die Afrika wyse vir die beslegting van geskille verskil niks van wat besig is om in Suid Afrika te gebeur nie. Die druipende sarkasme waarmee Bonginkosi Dhlamini deur Mkhwebane afgedank is, is petrol op die sluimerende vuur van politieke magstryd wat alreeds plek-plek sigbaar aan die opvlam is.