… Zuma took a jibe at those who were controlling the economy, saying they believed that they could buy people.
They make you an offer you cannot refuse, they give you millions …….. He said this is how politicians handed over their political power because they could be dictated to by those who have money.
"Some of us that don't have money are promised prominent positions and then ask you for political favours in return for positions. Then you find yourself in a trap."
Aanhalings uit hierdie toespraak van Zuma werp lig op die onversoenbare verskille tussen die Swart en Wit ras in Suid Afrika. Behalwe vir die belaglike en lagwekkende uitsprake van Zuma in hierdie toespraak soos vanuit óns verwysingsraamwerk gesien, is daar ook tog onweerlegbare sinvolle opmerkings wat, indien de Klerk en die NP van voor ’94 enige integriteit gehad het, hulle daarop bedag sou gewees het, dit vermy het en ons land vandag heel anders daar sou uitgesien het.
Dit was prof Piet hoek wat die Anglo American Corporation se wurggreep op Suid Afrika raakgesien, ontleed het en aan dr. Verwoerd daaroor verslag gegee het, wat vandag nog net so effektief toegepas word en sekere rigtings bepaal waaroor die politici geen beheer het nie!
Die Jood Howard Feldman wat hierdie algemene stelling maak waarby hy homself skynbaar insluit, woon in ‘n glashuis wat nie klipbestand is nie!
Die Jode se betrokkenheid by die aanslag op die beginsel van Afsonderlike ontwikkeling en hulle voorkeur vir Kommunisme bo Nasionalisme, maak Feldman se opmerkings, hoewel gemeet aan die regime se gedrag toepaslik, wat die Jode betref, bedenklik! Hulle leuens oor die Afrikaner se bedoeling met die beginsel van Afsonderlike ontwikkeling? Is dit ingesluit by die “ons” waarna hy verwys? Hoeveel onse is daar in Feldman se pond?
LAST UPDATED: 2016-11-21, 07:00

The lying king
South African politicians have mastered the art of lying and if this was an Olympic sport we would win gold, writes Howard Feldman.
Wat Zuma en feitlik al die hedendaagse politici betref betref, kan Feldman waarskynlik reg wees. Almal se uitgangspunt is om te kyk op welke wyse hulle mekaar en die kiesers kan uitoorlê om ‘n voorafbeplande weg te volg, wat as dit uitgespel was, vir die kieser onaanvaarbaar sou wees!
Zuma se argumente in die onderstaande artikel van News 24 is egter redelik suiwer in soverre Brics en die Weste as teenoorstaandes deur hom beskryf word. Ook wat die ekonomie betref verstaan Zuma die magsposisie van die geldmag, waarskynlik soos aan hom verduidelik deur die Guptas.
Génesis 13:1-18
“Toe slaan Lot sy oë op en sien dat die hele Jordaanstreek oral volop water het; voordat die HERE Sodom en Gomorra verwoes het, was dit in die rigting van Soar soos die tuin van die HERE, soos Egipteland.” (:10).
Ons sien in hierdie gedeelte hoe twee manne voor verskeie keuses te staan kom. Daar is dan ook tussen hierdie twee manne ‘n duidelike onderskeid in die beweegrede van die keuses wat hulle uiteindelik maak.
Abram maak die eerste keuse, nl. dat hy en Lot ter wille van vrede hul huishoudings en besittings van mekaar moet skei.
Dieselfde as perdemis is droë vye? Glo u dit? As u dit nie glo nie, waarom glo mense soos F.W. de Klerk dit dan? Waarom sou jy iemand probeer oortuig om iets te glo wat nie waar is nie? Indien u wel in 1994 oortuig is dat dit die regte pad was en u sien hoe Suid Afrika rondom ons in duie stort, glo u dan nog steeds dat F.W. se aangeduide rigting reg was?
As u nou oortuig is dat sy rigting verkeerd was en dat ons nie in die ‘93 referendum ‘n toegewing tot ons ondergang moes gemaak het nie, waarom bly ons verdeeld ten opsigte van die beginsel wat ons tot by 6 September 1966 op die kruin van voorspoed, vooruitgang, sukses en samehorigheid gebring het?
Kyk na die uittreksel uit die artikel hieronder en oortuig my dat die DA dit gaan stop, of dat AfriForum en/of Solidariteit of Stevie met hofsake of optogte hierdie neiging om te vat wat jou nie toekom nie, om elke reël en regulasie met minagting te ignoreer en om te brand, te vernietig en te moor asof dit ‘n reg is wat hulle toekom omdat ons volgens hulle, hulle verontreg het!
Die gedierte wat F.W. de Klerk in 1994 op Suid Afrika losgelaat het lê reeds op sy maag met kwispelende stert, gereed om op hom te spring, ten spyte daarvan dat hy hom gevoed en gekoester het ten koste van sy eie volk!
Die onversoenbare verskille tussen rasse en kulture wat slegs deur afsonderlike ontwikkeling die klimaat vir vreedsame naasbestaan kon verseker, bring nou die vrugte voort in sy afwesigheid wat deur de Klerk deur wigte en teëwigte beheer sou word!
Hierdie gebrekkige en moedswillige politieke malligheid word ten beste illustreer deur Malema se uitlatings in die onderstaande berig.
TEACHER WORKED FOR 20 YEARS WITH FAKE QUALIFICATIONS (Lees die Engelse berig na my kommentaar om die ore van die seekoei in die onderwysstelsel te sien uitsteek!)
HOE HET ONS IN HIERDIE TOESTAND BELAND
Bo en behalwe doelgerigte en planmatige misleiding en verraad, het die ooglopende wegkruipery in nuutgestruktureerde Onderwys-organisasies waarin ras as grondslag prysgegee is, geen "diskriminasie" is nie, m.a.w. "oop" soos die rigting deur die NG kerk in 1986 aangedui is, 'n belemmering vir effektiewe weerstand geword deur die oënskynlike optrede in belang van die Afrikaner!
Afrikaner-onderwyskundiges, hetsy vanweë oortuiging of dienstigheid, het die toepassing van die vernietigende Onderwysleerplan van selfs die vorige regime hulle al laat welgeval. Dat die totale miskenning van standaard, die onreg aan die kinders van elke ras, die onwetmatigheid van optrede en voorspelbare insinking in die lig van die voorgestelde kriteria vir onderwys, nie 'n storm van protes by ons en ons "Onderwys-hoë’s" ontlok het nie, dui op die mate waarin die vyand se strategie suksesvol was!
HOE HET ONS WEERSTAND GEBIED
Efésiërs 4:17-32
“en gee aan die duiwel geen plek nie.” (:27)
Ons lees alreeds in Génesis hoedat die satan met die sondeval die eerste mense op ‘n slu manier oorreed het om vir hom ‘n plek te gee in hul bestaan. Hierdie versigtige taktiek werk net só goed dat die satan aanhou om dit te gebruik. Hy kom meestal nie op ‘n blatante manier op jou afgestorm en dwing jou om sonde te doen nie, maar het menigmaal baie tyd om op allerhande maniere versigtig en ongemerk jou lewe binne te dring.
Dit is gewoonlik eers wanneer ons die wrange vrugte van hartseer en vernietiging begin pluk dat die besef tot ons deurdring dat die satan dit alweer reggekry het om ‘n greep op my te kry. Die satan wag net vir daardie perfekte oomblik wanneer ek die insettinge en waarskuwings van God ignoreer om op my toe te slaan. Daardie oomblik wanneer ek onnodig onbeskof is met my vrou en die gebod van God om my vrou lief te hê, verontagsaam.