VOORMALIGE VLAAMS BELANG SENATOR MNR. VAN WALLEGHEM: "NUWE PRESIDENT VERDUUR BAIE KRITIEK DOG DIT IS NIE VERDIENSTELIK NIE".
"NET DIE POLITIEK KORREKTES PROTESTEER TEEN AMERIKAANSE PRESIDENT".
Geagte lesers. In hierdie vierde vraaggesprek met dié senator sal ons hom vrae vra oor sy siening ten opsigte van President Trump se beleid.
"Meneer van Walleghem. De nieuwe president schijnt bij de Gutmenschen niet erg geliefd te zijn. Waarom zou hij zoveel kritiek oogsten?"
"Och, daar zijn volgens mij meerdere redenen voor. Om te beginnen hadden ze dat zeker niet verwacht. Politici, media en establishment begonnen hun eigen verhaaltjes, wensen en vervalste peilingen - Donald Trump kan en zal de verkiezingen tegen Hillary Clinton niet winnen - zelf voor waarheid te nemen. Ze hebben die nederlaag nog niet verteerd. Bovendien moest datzelfde politiekcorrecte clubje afscheid nemen van hun grote afgod, Obama, de tweede Mandela, de man van de Nobelprijs voor de Vrede (sic). De man had alles om te behagen: hij was links, multicultureel en zwart.
Jeremia 15:1-21
“Jy het my verwerp, spreek die HERE, jy het ál agteruitgegaan; daarom strek Ek my hand teen jou uit en verwoes jou; Ek is moeg om berou te hê.” (:6).
Wanneer ons die Ou Testament lees, ontmoet ons ‘n volk wat verstaan het hoe om God deur sy ondankbare optrede te terg. Alvorens ons te vinnig die vinger na Israel uitsteek moet ons dalk so ‘n bietjie selfondersoek doen om vas te stel of ons nie maar vandag steeds dieselfde doen nie.
Ek neem u graag terug na die tydperk waar God besluit het om die volk Israel uit hul slawerny in Egipteland te verlos.
Wat omstandighede vir sommige Afrikaners as onomkeerbaar, of liewer onafwendbaar dikteer het, het hulle beginsels laat versaak omdat hulle geloof in die onbekende maar voorspelde voorspooksels, sterker was as in die bewese suksesvolle beginsels wat op 6 September 1966 in die parlement vermoor is.
Die mediawêreld se negatiewe kommentaar oor die ondernemings van Donald Trump in sy verkiesingskampanje, wat die onhaalbaarheid enersyds en die katastrofiese gevolge indien dit wel toegepas sou word andersyds met oorgawe verkondig het, het klaaglik gefaal! Die doel was immers om hom daarvan te laat afsien en die kiesers teen hom gaande te maak.
Om reg te wees is egter om ‘n mag te wees, mits jy die moed het om te bly staan al moet jy alleen staan!. Mog Pik en FW en die wat deur hulle saamgesleep is hierdie nugterheid raaksien voordat hulle gaan slaap! Ons swem reeds in die bloedbad wat hulle kwansuis sou afgeweer het met hulle “verraad terwille van oorlewing!”
Openbaring 2:1-7
“Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.”
Dit is seker nou maar eenmaal die mens se natuur – om met verloop van tyd belangstelling te verloor wat tot gevolg het dat die liefde ook deur tydsverloop weggekalwe word. Dink maar aan u eie lewe. Wanneer jy jou eerste skooldag aandurf, is dit gewoonlik met ‘n onblusbare geesdrif. Wanneer jy begin studeer of begin werk, is die opgewondenheid groot. Dalk is u een van daardie mense wat sal kan getuig hoeveel opgewondenheid daar in u huwelik was net nadat u pas getroud is, maar vandag leef u en u lewensmaat maar elk sy eie lewe terwyl julle tog steeds getroud is. U huwelik het maar, soos soveel ander dinge, maar net ‘n gewoonte geraak terwyl die voorreg daarvan in die vergetelheid verdwyn het.
Uittreksels uit twee onlangse koerantberigte dien as onbetwisbare voorbeelde van die onverpoosde voortgang in die feitlik openlike berowing van Suid Afrika se finansiële en ander bronne, tot die punt waar selfs diegene wat vanjaar se matriekvraestelle moes merk, nie betaal kan word en aan die ende van Januarie, steeds skole is wat nie boeke het om hulle nuwe skooljaar te begin nie.
Eskom dreig om munisipaliteite se kragtoevoer af te sny omdat hulle miljoene rande skuld, die moorde op blankes neem toe in onmenslike wreedheid, die land se infrastruktuur verval en van die “mees moderne democracy” in die wêreld se verbetering op die “euwele” beleid van apartheid, is daar niks, maar niks sigbaar nie.
Die inhuldiging van die nuwe Amerikaanse President en sy adjunk, moet bepaald vir die magte van die duisternis ‘n bekommernis wees. Die seremonie het ‘n onbetwisbare Christelike grondslag gehad.
Met ‘n uitgesproke gelowige vise President wat nie skroom om sy geloof in Christus in die openbaar te bely nie en selfs die omstredeTrump wat openlik erkenning gegee het aan die almag van God en die afhanklikheid van die Amerikaanse volk se beskerming van God, dui dit op ‘n grondverskuiwing van beginsels, waardes en sedes in Amerika.
Die sekulêre gees binne Amerika wat sedert die laaste wêreldoorlog vanuit Amerika groot dele van die wêreld besoedel het, sal nie in Trump se vier jaar termyn, maklik omgekeer kan word nie. Nietemin is daar sekere van sy uitlatings wat vir die Afrikanervolk in besonder en in die algemeen vir die Republiek van Suid Afrika van veel betekenis is.
GELD WORD INGESAMEL SODAT STEVE BY TRUMP KAN GAAN PLEIT.
‘n Organisasie met die naam, Kommando Sorg wat op die been gebring is deur ‘n John Rudman, met die oog op die bekamping van volksmoord op witmense, maak geld bymekaar om Steve Hofmeyr (hy is ‘n anker in wit geledere volgens Rudman) en Henk van der Graaf, voormalige redakteur van die Afrikaner, voormalige hoofbestuurder van TLU SA, lid van Boere Volksraad, ens., ens., VSA toe te stuur om by Donald Trump te gaan hulp soek .
Opportunisme:
Dit het die neiging om verwagtings gaande te maak wat nege uit tien keer in die sand uitloop.