1 Samuel 28:1-25
“En Saul het die HERE geraadpleeg, maar die HERE het hom nie geantwoord nie – nie deur drome en nie deur die Urim en nie deur die profete nie.” (:6).
Met die eerste oogopslag lyk God se optrede teenoor Saul ‘n bietjie onbillik. God leer ons dan dat ons Hom moet raadpleeg en wanneer koning Saul dit wél doen, antwoord God hom nie. Hoekom sou dit dan gebeur? Ons vind die antwoord hierop in verse 17&18 van die gelese gedeelte. “Die HERE het dan vir Homself gedoen soos Hy deur my diens gespreek het, en die HERE het die koningskap uit jou hand geskeur en dit aan jou naaste, aan Dawid, gegee. Omdat jy nie na die stem van die HERE geluister en die gloed van sy toorn teen Ámalek nie uitgevoer het nie, daarom het die HERE jou vandag hierdie ding aangedoen.”
Ons kyk na ’n paar uitlatings van Zuma in sy staatsrede van 9 Februarie 2017 waarin hy beklemtoon dat hy nie witmense haat nie. Die teenhang van haat is tog liefde. As jy nie haat nie, is dit dan liefde wat hom motiveer om hom op leuens te beroep ten einde sy en die res van die swart bevolking se diefstal te kan regverdig?
Dubbelsprakigheid.
Hierdie politieke dubbelpratery is só deursigtig dat hy niemand van ons daardeur kan mislei nie. ‘n Baie dun vernislagie wat die haat, die gierigheid, die magsbeheptheid moet bedek en nie eers by benadering dáárin slaag nie! Dit alles is moontlik gemaak deur slegs een swak en ruggraatlose regering na dr. Verwoerd!
Onwettige toegewings
Één toegewing op sportgebied wat gelei het tot ‘n volgende eis en ‘n volgende toegewing tot by die voorspelde swart meerderheidsregime. Géén prestasie van die swartes se kant nie, géén oorwinning, géén vermoë tot prestasie, géén inisiatief, géén intellek en géén integriteit wat respek moet afdwing sigbaar nie.
Die post moderniste se strewe na altyd reformeer, gebore van die uitgangspunt dat verandering noodsaaklik is vir verbetering, het in die nuwe Suid Afrika presies die teenoorgestelde uitkoms gelewer.
Ten spyte daarvan dat ons Afrika as aanskouingsles en daarby betroubare Afrikanerleiers se waarskuwings en voorspellings gehad het wat die onvermydelike gevolg van wat in die twee berigte hieronder verskyn, voorspel het, is daar onverskillig en moedswillig voortgegaan om Suid Afrika te onderwerp aan die voorspelde ondergang.
Dit is dieselfde media wat alles in die stryd gewerp het om die bestaande orde onder die NP van genl. Hertzog, dr. Malan advk. Strydom en dr. Verwoerd omver te werp, wat nou begaan is en noodgedwonge moet berig oor die nadelige gevolge daarvan. Let wel, géén erkenning of belydenis van hulle katastrofiese politieke misvatting, hetsy uit oortuiging, ditsy vir die beplande bereiking van ‘n voorgeskrewe uitkoms in belang van die vyande van ons volk nie!
In die onderstaande berig in City Press is die toestand wat beskryf word van die finansiële, administratiewe bestuur en beheer van die Departement van Waterwese, tekenend van die toenemende en onkeerbare verval onder ‘n Swart Meerderheidsregime van feitlik elke departement in Suid Afrika.
Solank as wat daar mense is, plaaslik en Internasionaal wat die mening toegedaan is dat swart mense oor dieselfde vermoë beskik as dié van die blanke en derhalwe in Suid Afrika die geleentheid gegun moet word om dit te bewys, solank sal die verval en agteruitgang van ons eens pragtige land voortduur.
Efésiërs 4:17-32
“Laat daar geen vuil woord uit julle mond uitgaan nie, maar net ‘n woord wat goed is vir die nodige stigting, sodat dit genade kan gee aan die wat dit hoor.” (:29).
Soms is dit lekker om net opsy te staan en luister. ‘n Mens kan partymaal nie anders as om te glimlag wanneer jy luister na twee kleuters wat met mekaar kommunikeer nie. Dit is vir my te kosbaar om soms die kinderlike onskuld te merk in kleuters se gesprekvoering met mekaar. Dinge kan só eenvoudig wees in ‘n kind se gedagtewêreld waar daar óf reg óf verkeerd is en geen tussenin nie. Dit gebeur ongelukkig ook dat daar somtyds uit kleuters se gesprekke krake van gebrekkige opvoedig deurslaan. Dit sal ook oneerlik wees om te ontken dat daar soms uit kleuters se monde dinge kom wat jy beswaarlik sal verwag om uit ‘n volwassene se mond te hoor.
Oor die afgelope een en vyftig jaar sedert dr. Verwoerd vermoor is, het daar veel verander op feitlik elke lewensterrein van die Afrikanervolk. Baie veranderings was reeds tydens die bewindsjare van genl’s Louis Botha en Jan Smuts aangelê. Van daardie selfde tipe veranderings wat in die Vryburgers se tyd aan die Kaap deur die Britse bewind op die Vryburgers afgedwing is, het tot die Groot Trek gelei.
Botha en Smuts se holistiese, en daarmee saam, voorkeur aan die Engelse se anti Afrikaanse beleidsrigtings, het weer die Nasionale Party tot gevolg gehad. Telkens het die Afrikaner hom gewend na ‘n beginselstandpunt wat polities sy eie aard en behoefte beskerm en bevredig het. Nie bloot omdat die Afrikaner selfsugtig, eiesinnig of bloot magsbehep was nie, maar omdat die geskiedenis uit sy verlede aangedui het dat daar ‘n ander benadering in bestuur en beleid gevolg sal moet word as in Europa.
Wat ek vandag onder die loep wil neem is die politieke verrigtinge direk na die sluipmoord op doktor Verwoerd tot nou toe en die gevolge daarvan op die psige,(gevoels- en denkaard) van die Afrikaner.
Die rede daarvoor is die uiteenlopende uitwerking wat dit plaaslik en Internasionaal gehad het en in groot mate vandag nog het. Veral buite Suid Afrika is dit wat in Suid Afrika gebeur het as ‘n heldedaad gesien en is dit met die Nobelprys vir vrede bekroon. Binnelands deur die media en die ondersteuners daarvan, word dit tot vervelens toe as onafwendbaar en noodsaaklik ge-ag om ‘n bloedbad te kon voorkom.