Die ou gesêgde lui dat daar niemand so blind is as die een wat nie wil sien nie en geeneen so doof is as die een wat nie wil hoor nie.
Nou, ja. Dit is geen staatgeheim wat my mening is wat betref die televisie se invloed in mense se lewens nie. Ons kan eindeloos argumenteer oor die geringe positiewe aspekte daaromtrent, maar die skade wat deur hierdie duiwelsdoos aangerig word deur mense doelgerig in hul gedagtes te beïnvloed (breinspoel), is ooglopend.
Mog ek die tyd vind om ‘n inssiggewinde artikel die lig te laat sien oor waarom die “glansryke” Hollywood met sy hele gebroedsel ‘n uiters veragtelike element vir enige ware gelowige behoort te wees. Ahh, jy is een van daardie mense wat die kwaad in alles kan raaksien sou u seker op hierdie stadium dink. Ek wil u met die volgende gedagte laat – die duiwel is baie, baie meer aktief as wat u dink en onthou dat hy selfs al in die tuin van Eden nie afwesig was nie. Wie sou nou kon dink om die duiwel in die Paradys te kon aantref?
Lukas 19:29-44
“...As jy tog maar geweet het, ja, ook in hierdie dag van jou, die dinge wat tot jou vrede dien! Maar nou is dit vir jou oë bedek. Want daar sal dae oor jou kom dat jou vyande ‘n skans rondom jou sal opwerp en jou omsingel en jou van alle kante insluit. En hulle sal jou en jou kinders in jou teen die grond verpletter; en hulle sal in jou nie een klip op die ander laat bly nie, omdat jy die gunstige tyd toe God jou besoek het, nie opgemerk het nie.”
Nadat die volk Israel uit Egipte gelei is, het God Sy uitverkore volk in vele opsigte groot en roemryk gemaak. Hy het vir hulle groot oorwinnings in oorloë bewerk en die volk ook geseën met goeie en wyse konings wat hul ryksgebied uitgebou en versterk het.
‘n Uiters insiggewende artikel indien dit waar is! Dit het die potensiaal om ‘n politieke omwenteling wêreldwyd tot gevolg te hê indien die gewone burger dit ernstig opneem en glo dat die vaderland wat hy lief het en tot nou toe met sy lewe verdedig het, eintlik deur die magte van die duisternis beheer word!
Dat daar werklik ‘n Christelike ontwaking dringend noodsaaklik is, lei geen twyfel in die lig van die openlike werking van die magte van die duisternis wat selfs in die openbaarmaking van hulle bestaan en invloed, besig is om te mislei!

World's Largest English Language News Service with Over 500 Articles Updated Daily
Baie nasionaalgesinde Afrikaners, soos hulle Amerikaanse eweknieë, was verheug toe Donald Trump die presidentsverkiesing in die VSA gewen het. Moontlik was dit 'n geval van dat enigiets beter sou wees as die sluwe Hillary Clinton, maar tog het van sy uitsprake belofte ingehou dat daar werklike verandering in die VSA, en veral in die wêreld, sou kom indien hy verkies sou word. Onthou u nog hierdie belofte van hom?
Decades of special interest dealing must come to an end. We have to break the cycle of corruption…It is time to drain the swamp in Washington, D.C…That is why I am proposing a package of ethics reforms to make our government honest once again. ”
This is our Blood River, our final stand. It’s time for our people around the world to claim Verwoerd as a hero and martyr of white survival, to honor his memory and to learn from him before it is too late.
Behalwe dat dit, Nasionalisme rasloos is, erken dit ook die waarde daarvan in ander volke. Put dit ook krag en leiding uit die sukses en vooruitgang van die volke waar dit die norm en beleid is. Die erkenning van die waarde van Nasionalisme in die “Ou” Suid Afrika deur anderstaliges, binne ‘n wêreldsgees van liberalisme, is ‘n ligpunt in ‘n donker tydperk van
wêreldse verval.
Posted on February 17, 2017
Verwoerd: Why He Still Matters
Andrew Peters, American Renaissance, February 17, 2017

Die jare lange rugby verbintenis tussen New Zealand en die RSA wat onder druk gekom het na die sluipmoord op dr. Verwoerd, het sy ondersteuners, maar ook sy opponente gehad.
Dit was onder die invloed van dr. Danie Craven dat John Vorster begin afwyk het van die bestaande sportbeleid van Suid-Afrika. Met die standvastige dr. Verwoerd uit die weggeruim en sy opvolger ‘n swakkeling Vrymesselaar in diens van magte wat die Afrikaner as ‘n struikelblok in die uitvoering van hulle planne beskou het, het die winde van verandering van Harold McMillan momentum begin kry.
Meer as 216 passasiers beseer!
Wanneer twee passasierstrein uit teenoorgestelde rigtings op dieselfde spoor geplaas word, voorspel dit chaos!
Dit het skynbaar Maandagaand 20 Februarie 2017 gebeur toe twee passasierstreine in Rosslyn in die noorde van Pretoria, kop aan kop gebots het.
Vraag is, wat maak twee, nogal passasierstreine, op dieselfde spoor? Hou dit dalk ook verband met die vervanging van kundigheid en/of verantwoordelikheidsin met regstellende aksie?