1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7474347

Besoekers aanlyn

Ons het 55 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

TWEE PASSASIERSTREINE OP DIESELFDE SPOOR EN.....

Treinbotsing in PretoriaMeer as 216 passasiers beseer!

Wanneer twee passasierstrein uit teenoorgestelde rigtings op dieselfde spoor geplaas word, voorspel dit chaos!

Dit het skynbaar Maandagaand 20 Februarie 2017 gebeur toe twee passasierstreine in Rosslyn in die noorde van Pretoria, kop aan kop gebots het.

Vraag is, wat maak twee, nogal passasierstreine, op dieselfde spoor? Hou dit dalk ook verband met die vervanging van kundigheid en/of verantwoordelikheidsin met regstellende aksie?

 

As die eens trotse Suid Afrikaanse Spoorweë en Hawens se verval in ag geneem word, is dit verbasend dat daar nie meer sulke gevalle plaasvind nie. In die platteland is die spore nie meer beskerm deur netjiese draadheinings wat daagliks instand gehou is nie, met die gevolg dat bokke, beeste, perde en donkies en selfs voetgangers vrye toegang tot die spoor het en risiko’s skep.

Die draadheinings wat met pale en al afgesteel word om in die plakkerskampe aangewend te word om die plakker se buurman te beperk tot sy eie geokkupeerde onwettige blyplek, is regdeur die land sigbaar. Die boere se draadheinings word ewe-eens vir kilometers afgesteel sodat die veediewe vrylik toegang tot die boer se vee het.

Genadiglik het die botsing plaasgevind op ‘n plek waar regstellende aksie se gevolge die beste resultaat kon hê.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie