AFRIKA AS AANSKOUINGSLES!
Geweld en moord as oplossing vir ‘n politieke probleem! ‘n Oeroue “suksesvolle politieke benadering” is die weg wat telkens gevolg word, waar in Afrika die swart ras in beheer is. Wat daarmee saamgaan, is die onwilligheid om afstand te doen van beheer wat deesdae op politieke korrekte wyse in ‘n “demokratiese verkiesing” verkry is.
Die beskawing hou op by die verkryging van beheer. Daarna skop die Afrika benadering van behoud van die mag en beheer in! Die derduisende lewens wat in die gewelddadige onderdrukking uitgedoof word in die opposisie se aandrang op geregtigheid, is standaard in Afrika!
Die swart ras se metode om verskille te besleg,ten spyte van eeue se blootstelling aan beskawing, bly steeds moor en vat sonder verdienste! Die onderstaande artikel bevestig benewens hierdie stelling, ook die wetmatigheid van etniese onverdraagsaamheid en die wensdenkery van die vreedsame naasbestaan van kultuurverskil in ‘n sogenaamde reënboognasie.
Die kunsmatige handhawing van ‘n deursigtige vernislagie van “nie-rassigheid” is besig om vinnig kol-kol deur te slyt. Die blankes ervaar dit feitlik daagliks deur die wreedaardige barbaarse aanvalle waarin duisende al gesterf en nog duisende vermink, gemartel, verkrag en besteel is.
In die onderstaande artikel waar die doodsvonnis sonder verhoor of regverdiging, onderling tussen swart en swart op mekaar voltrek word, is die onhaalbaarheid van samewerking tussen blank en swart, ‘n blote hersenskim. Waar die swarte volgens die onbestaanbare gelykheidsindroom in terme van sy getalsmeerderheid die beheer verkry het, is konflik, konfrontasie, ongelukkigheid en veral verval onvermydelik!
DIE WARE VERSOENING!
2 Samuel 7:1-29
“Ek sal vir hom ‘n vader wees, en hy sal vir My ‘n seun wees; sodat as hy verkeerd handel, Ek hom sal straf met ‘n menslike roede en met slae van mensekinders.” (:14).
Hierdie voorreg, om God ons Vader te mag noem, is nie alleen tot die troonopvolger van Dawid beperk nie. Die versoening wat Jesus Christus vir gelowiges met God die Vader bewerk het, het Hom die Eersteling onder ons (ware gelowiges in Jesus Christus) gemaak as God se kinders. “KYK wat ‘n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word!...” (1 Joh. 3:1).
Daar is ongelukkig soveel mense wat onverskillig en ligsinnig met die Woord en die Evangelie omgaan. “Christenskap” word deur sommige voorgehou as een of ander maklike manier om die mens se wil vrye teuels te gee en dan jou gewete te sus dat Jesus vir die hele wêreld se sonde gesterf het.
Koningskap word dan ook mos geassosieer met weelde, oorvloed en voorspoed. So het die Evangelie in sommige dwaalleeraars se hand ontaard in die verkondiging van ‘n voorspoedteologie wat mense se sinne heeltemal skeeftrek. Die enigste aspek waarop hierdie mense kan fokus, is op finansiële voorspoed al sou dit ten koste van hul sieleheil wees!
Gelofterede gehou deur mnr. Danie Varkevisser, leier van die AVP.
Inleiding
Die slag van Bloedrivier het op Sondagoggend, 16 Desember 1838, plaasgevind. Die oorsprong hiervoor was die onophoudelike aanvalle, verkragtings en moorde wat op ons blanke voorouers aangelê was, terwyl die engelse regering van die dag, waaronder die Afrikaner destyds verkneg was, eerder aandadig as behulpsaam was! Die Groot Trek het daarop gevolg waartydens die moord op Piet Retief en sy manne plaasgevind het. In die nag daarna is daar by Bloukrans, Wenen en Moordspruit 150 trekkers wreedaardig vermoor. Dit is nou 178 jaar sedert 16 Desember 1838 en die toestand wat Bloedrivier vooraf gegaan het bestaan nou weer! Dieselfde verdrukking, sluheid, barbaarsheid, moorddadigheid en dieselfde wreedheid!
By die Owerheid........dieselfde onge-ergdheid oor die onreg ons aangedoen, dieselfde aandadigheid! Wat by ons geslag bygekom het is verraad, misleiding, wantroue en verdeeldheid. Daar is egter iets wat hier bygesê moet word! In teenstelling met ons voorsate, 'n bykans totale gebrek aan geloof! Maar tog, dieselfde verwagting om vry te wees!....... terwyl die voorbeelde van God van waar ons hulp moet kom, in die Bybel en uit ons eie geskiedenis, vervang is met die VN en ander menslike hulpbronne wat elke keer in die sand uitloop! Selfs by Zuma word gepleit vir ‘n stukkie van ons eie grond vir ‘n volkstaatjie!
1 Kor. 3:9-23
“WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle. Volgens die genade van God wat aan my gegee is, het ek soos ‘n bekwame boumeester op die fondament gelê, en ‘n ander bou daarop; maar elkeen moet oppas hoe hy daarop bou. Want niemand kan ‘n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus.” (:9-11).
In 1838 het ons voorouers ‘n Gelofte aan God afgelê dat hulle tot Sy eer ‘n huis sal oprig en aan hul nageslag sal sê om met hulle daarin te deel. Dink u dat die Geloftekerk wat in Pietermaritzburg opgerig is hierdie onderneming van ons voorouers ten einde gebring het? Dink u dat die God wat nie in tempels woon wat met hande gemaak is nie met die oprigting van ‘n gebou uit klip sou berus of sal u saam met my stem dat ons hier met ‘n veel groter huis te make het? Besef ons na al hierdie jare nog nie dat ons hier te doen het met ‘n geestelike huis nie? Ons voorouers het onderneem om ‘n Godvresende en Christelike volkhuishouding tot eer van God op te rig waar Hy onder ons in elke gelowige se hart kan woon en sodoende deel kan wees van elke gelowige se daaglikse lewe
Wat ‘n toestand! Die vierde agtereenvolgende hoof van die polisiemag is onder verdenking. In Kgomotso Phalane se geval is agt miljoen rand betrokke. In die artikel waarin die saak bespreek word blyk dit dat die onderskeie wetstoepassers nou teenoor mekaar opgestel is en die regstelsel aanwend om mekaar by te kom.
Die reënboognasie se kleure rafel nou vinnig uit en sal daar in afsienbare toekoms, waarskynlik nog net die swart van donker Afrika oorbly! Met baie van die politieke knoeiers wat die beginsel van afsonderlike ontwikkeling verraai het terwille van die Afrikanervolk se vyande, het die ouderdom hulle ingehaal en staar ‘n baie onseker hiernamaals hulle in die gesig.
Vermoordes se bloed en die ellende van swaarkry, werkloosheid en bankrotskappe kla hulle aan en eis erkenning, belydenis en omkeer wat gepaardgaan met aktiewe bydrae vir herstel van dit wat hulle vernietig het!
Hoewel die onderstaande brief vir nasionaliste op die oog af mag lyk asof die engelse begin lig sien, is daar tog duidelike tekens van waansin in die hooghartige teenstrydighede wat in die brief na vore kom.
Die rassisme waarvan die Afrikanervolk deur veral die engelse wêreld beskuldig word, slaan hier so duidelik deur in die enkele voorval van swart antagonisme waaraan die Engelse by Oxford blootgestel is, ( en dit is maar net die begin!), dat daar geen twyfel kan bestaan dat die aanklag teen die beleid van die Afrikanervolk ‘n blote versinsel was vir politieke doeleindes nie.
Brexit mag ook baie ander bykomende oorsake hê, wat egter soos ‘n paal bo water staan is dat die toestroming van volksvreemdes se effek, op presies dieselfde wyse ervaar word as wat die Afrikaner beleef het. Die politieke maatreel van afsonderlike ontwikkeling wat ons getref het om die inheemse volke se identiteit te beskerm, het egter die engelse se slaansak geword wat hulle nou begin blootlê.
Oxford : Rhodes must fall