Jesaja 54:14”Deur geregtigheid sal jy bevestig word; wees ver van verdrukking, want jy hoef nie bevrees te wees nie; en ver van verskrikking, want dit sal nie by jou kom nie.”
Die angstigheid en vrees in mense se lewens is besig om kenmerkend van ons tyd te word. Hierdie is ‘n sigbare teken van die afwesigheid van God se Gees in die hedendaagse mens se hart, want ‘n hart gevul met vreesagtigheid is nie van die Here nie. “Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.” 2 Tim. 1:7.
“Ja, maar ons leef in onsekere tye”, sal u seker met reg kan aanvoer. Daar was seker al meer standvastige lewensomstandighede in die lewe as vandag, maar daar was ook al veel erger tye van groot oorloë en verskriklike swaarkry. God was in al hierdie tye nie afwesig as Beskermer van Sy knegte nie.
Dit klink na doodgewone logika as jy ‘n miskruier met mis verbind. Indien jy verder na 22 jaar se korrupsie van die Suid Afrikaanse Amerikaans/Britsbedingde Swart Kommunistiese Meerderheidsregime se volgehoue korrupte praktyke as mis verwys, sou dit sekerlik nie verkeerd wees om na die regime as ‘n misproduserende organisasie te verwys nie.
Wat ‘n paslike verwysing! Van ‘n Eerste Wêreldstaat tot ‘n “misplaas” sedert 1994 deur AmaBhungane se selfgekose titel van Miskruiers, wat se primêre funksie is om mis op te ruim.
Joh. 3:1-21
“En dit is die oordeel: dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig; want hulle werke was boos. Want elkeen wat kwaad doen, haat die lig en kom nie na die lig nie, dat sy werke nie bestraf mag word nie.” (:19-20).
Hoe tragies is dit nie? Die Skepper van die heelal openbaar Homself aan die wêreld, maar tog herken die wêreld Hom nie. God het Homself deur Sy Eniggebore Seun, Jesus Christus, aan die mensdom geopenbaar. “In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense.” (Joh. 1:1-4).
2KRONIEKE 7: 11-22
En toe Salomo die huis van die HERE en die huis van die koning voltooi het, en alles wat in Salomo se hart gekom het om in die huis van die HERE en in sy huis te maak, voorspoedig uitgevoer het,
12 verskyn die HERE in die nag aan Salomo en sê vir hom: Ek het jou gebed gehoor en hierdie plek vir My as ’n offerhuis verkies.
13 As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur,
14 en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.
15 Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek.
27 MEI 1996.
H.N.P. ONDERWYSBELEID: ‘N BESPREKINGSDOKUMENT MET DIE OOG OP DIE 12-14 MINUTE PRAATJIEREEKS OOR RADIO PRETORIA .
Inleiding:
Ek is van mening dat die samestelling van die reeks ontwerp is met die doel om die eenheidstrewe van die Vekomgroep en andere ten alle koste te bereik rondom die Onderwys, wat ‘n emosionele onderwerp is, omdat die ander pogings klaarblyklik nie wil slaag nie!
Indien ons nie ‘n sinvolle bydrae kan maak tot die ontmaskering van die metodes wat gebruik word om effektiewe weerstand aan bande te lê of selfs te dwarsboom nie, word dit vir my ‘n vraag of ons hoegenaamd moet deelneem.
Fees must fall, Rhodes must fall, Zuma must fall, Afrikaans must fall, while South Africa ís falling! Dit verstom ‘n mens dat voornemende studente, iemand wat homself as bevoeg ag om deur middel van studie sy kennis te verhoog , skade van meer as 300 miljoen rand aanrig en steeds verwag om gratis opgelei te word, ongeag of hulle daartoe bekwaam is al dan nie.
Interressante opmerkings wat die AVP uit verskeie bronne bekom het, versterk steeds die beginsel dat verskillende rasse en selfs volke, afsonderlik moet ontwikkel volgens eie aard, vermoë en behoefte. Verder is dit duidelik dat dit op eie grondgebied, onafhanklik van ander se regeerstelsels, deur hulle eie volksgenote regeer moet word indien daar vrede en verdraagsaamheid onderling verwag word.
Wat in 1976 met Hector Pieterson gebeur het is die kulminasie van die uiterstes waartoe die swartes wat gelei is om te glo dat hulle verontreg word, bereid was om te gaan.
Dan betoog hulle en brand die universiteit of skool af! Indien hy/sy dan swak vaar en moontlik nie die paal haal nie, het hulle sommer ’n geldige verskoning! Belangriker nog, dan slaag hulle ook sommer daarin om ons blanke studente se standaard só te verlaag dat die aandag van hulle onvermoë afgewend word.
As plan A nie heeltemal suksesvol is nie, dan is ’n betoging vir gratis, vry en verniet universiteitsopleiding, plan B, ’n goeie teenvoeter vir eksaminering! Daarmee koop hulle nog meer tyd en steeds geldige rede vir uiteindelike swak prestasie wat nie bloot aan hom of haar vermoë gekoppel kan word nie. In Engels is dit “method in the madness!”
As jy inkomste sonder verdienste wil hê, dan verhoed jy dat die werksaamhede van ’n plaaslike owerheid kan voortgaan deur bloot beswaar te maak teen die voorsitter.