1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4314956

Besoekers aanlyn

Ons het 50 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

SUID AFRIKA STRUIKEL .... OP PAD OM TE VAL?

Fees must fall 2Fees must fall, Rhodes must fall, Zuma must fall, Afrikaans must fall, while South Africa ís falling! Dit verstom ‘n mens dat voornemende studente, iemand wat homself as bevoeg ag om deur middel van studie sy kennis te verhoog , skade van meer as 300 miljoen rand aanrig en steeds verwag om gratis opgelei te word, ongeag of hulle daartoe bekwaam is al dan nie.

Interressante opmerkings wat die AVP uit verskeie bronne bekom het, versterk steeds die beginsel dat verskillende rasse en selfs volke, afsonderlik moet ontwikkel volgens eie aard, vermoë en behoefte. Verder is dit duidelik dat dit op eie grondgebied, onafhanklik van ander se regeerstelsels, deur hulle eie volksgenote regeer moet word indien daar vrede en verdraagsaamheid onderling verwag word.

Wat in 1976 met Hector Pieterson gebeur het is die kulminasie van die uiterstes waartoe die swartes wat gelei is om te glo dat hulle verontreg word, bereid was om te gaan.

Swartes en Onderwys in SAHulle het nie geskroom om kinders en vroue voor te stoot en dan uit die gevolge daarvan politieke munt te slaan nie. By Sharpeville in 1961 en nou weer met die studente op die voorpunt is die werklike oogmerk nie soseer gratis universiteitsopleiding nie, maar die vernietiging van alles wat die blanke opgebou het.

 

Wanneer swart belange betrokke is skroom hulle egter nie om uiterste geweld te gebruik soos by Marikana nie. Die Afrikaner moet hom nie laat mislei deur hierdie dubbel maatstawwe nie. Afsonderlike ontwikkeling is dié beste beleidsrigting vir Suid Afrika en die geskiedenis is besig om ‘n sienlike hoofstuk daaroor te skrywe wat elkeen wat hulle beywer het vir die verwydering van daardie suksesvolle beleid deur dit te probeer verketter, sal beskaam in die tyd wat voorlê!

12 TOT 23 OKTOBER 2015

The South African Department of Higher Education and Training calculated damage caused to universities during the 2015 #FeesMustFall protests to R300 302 848.58, with the North West University’s Mahikeng campus having suffered the most damage at R151m due to unrest that saw buildings torched, students shot at with rubber bullets and the university closing for a month.[37]

12AUGUSTUS TOT EINDE SEPTEMBER 2016

The students were demanding "free decolonized education for black people".[54] This was purportedly followed by students at University of the Free State and University of Pretoria University of Cape Town University of Witwatersrand

.

Mail & Guardian: With no fee increases, universities are likely to be more like other failed state institutions such as the Post Office, SAA, the SABC and many others, which are forever begging for a bailout. We should look no further than the state of our no-fee schoolsA few years ago, I visited the Mankhole High School in Limpopo where I matriculated. It is now categorised as a no-fee school. It was in a state of disrepair when I visited and teachers pleaded with me to talk to the local branch of the basic education department. The paint was peeling. There were no toilets. Almost everything I set my eyes on was falling apart. They had been waiting for their annual funding for almost a year. (Lesiba Seshoka is the executive director of corporate relations at the University of KwaZulu-Natal. He writes in his personal capacity)

(The #FeesMustFall movement was widely lauded as a repeat of the 1976 student uprising. Many commentators applauded the “bravery” of the “born-yesterday crowd” who took on the establishment 1976-style and won.

Some went on to cite Frantz Fanon, who said “each generation, out of relative obscurity, must discover its mission, fulfil it or betray it”, and argued that the current generation of youth have now discovered their real mission.

It was further argued that these students had achieved in 10 days what university leaders could not achieve in 10 years.

But that was only true in the sense that the students had brought universities to their knees in a shorter time than even the most incompetent university leader could do.

The movement fought for the downfall of fees and hinted that part of the bigger agenda was free education. But their demand was not new as it was simply a follow-up on the post-apartheid promise of free quality education made by the ruling party and the South African Communist Party

 s1

 d1

 sw1

 v1

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie