Dit is duidelik besig om selfs by sommige swartes deur te dring dat hulle rasgenote besig is om Suid Afrika ten gronde te rig. Wat hier berig word oor die geval met die stadsaal van Pretoria, is voorwaar te betreur! Dit is skade aan infrastruktuur wat opgerig is met swaarverdiende blanke belastingbetalersgeld. Dit is nou belastingbetalersgeld, weereens die van die blanke, wat gebruik (gemors) word om die skade wat hier beskryf word, mee aan te rig.
Of die DA, ten spyte daarvan dat dit hulle is wat die skade uitwys, hulle kaders, (van dieselfde ras en van dieselfde stoffasie), sal kan weerhou van soortgelyke praktyke, sal nog gesien moet word.
Die AVP is van oordeel dat die oogmerk steeds is om die blanke en sy besit in Suid Afrika te reduseer tot rommel, of dit die ANC, DA, EFF, COPE, INKHATA of watter swart beheerde mag is wat aan die bestuur van sake kom.
Uit die onderstaande twee artikels van en oor Melanie Verwoerd waaruit ons aanhalings getrek het, is die reeds vroë liberale invloed van die Universiteit van Stellenbosch op sommige ontvanklike studente, en die vernietigende gevolge daarvan onmiskenbaar duidelik.
Haar troebel verhouding met haar pa het waarskynlik ‘n reuse invloed op haar gehad wat haar ontvanklikheid vir weersin in die bestaande orde versterk het. Nietemin het die gees van verset, wat omgesit het in verraad, so deel van haar samestelling geword dat haar sin vir gesonde oordeel waarskynlik permanent aangetas is.
Haar artikel oor Zuma spreek van dieselfde soort van aversie wat sy vir die voorstanders van apartheid gehad het, sonder dat sy enige begrip openbaar het vir die gevolge van die teenhang daarvan.
Eségiël 15:1-8
“Mensekind, wat is die hout van die wingerdstok meer as al die hout – die wingerdrank wat onder die hout van die bos is? Word daar hout van geneem om vir ‘n stuk werk te gebruik? Of neem ‘n mens daar ‘n pen van om allerhande goed aan op te hang? Kyk, dit is aan die vuur oorgegee om verteer te word; ...” (:2-4).
Daar is gereeld debatvoering tussen (regsinnige) teoloeë en wetenskaplikes oor verskeie aangeleenthede. Dit is dan opvallend asof wetenskaplikes dit wil laat oorkom asof daar geen “logika” agter die Bybel is nie, maar dat die waarheid daarvan uitsluitlik berus op ‘n geloof in onsigbare dinge. So ‘n siening getuig van mense wat geen kennis van God het nie, want diegene wat Hom waarlik ken, weet dat logika, wysheid en verstand van die wese van God deelvorm.
FORZA NINOVE OPRIGTER EN FAKSIELEIER MNR. GUY D'HAESELEER: "LEEGLOOP BY NUWE VLAAMSE ALLIANSIE IS 'N VOLDWONGEN FEIT".
BAIE N-VA LEDE SIEN FORZA IS DIE ENIGSTE PARTY WAT KONSEKWENT BLY
Die voormalige bestuurslid van die Nuwe Vlaamse Alliansie, mevrou Isabelle Pierreux, het Dindagaand 27 September die eed afgelê as Vlaams Belang raadslid in Gooik. Sy het besluit om haar ou party vaarwel te sê vanweë hul inkonsekwentheid.
Ons het 'n interessante vraaggesprek oor hierdie ontwikkeling met mnr. Guy D'Haeseleer wat sowel oprigter is van Forza Ninove as faksieleier.
"Meneer D'Haeseleer het zal u ongetwijfeld deugd doen dat mevrouw Pierreux haar overstap maakte naar Vlaams Belang. Heeft u weet of er in haar kielzog nog meer N-VA 'ers hun partij de rug hebben toegekeerd?"
Ek het onlangs die boek van professor Sampie Terreblanche, Lost in Transformation: South Africa's Search for a New Future Since 1986 aangekoop. Nie dat ek enige bewondering vir die man het nie; inteendeel. Hy is 'n onrehabiliteerbare liberalis en klaarblyklik sal nie eens die sigbare verval en agteruitgang in hierdie land hom van daardie kwaal kan genees nie. Die boek het in 2012 verskyn en bevat baie belangrike inligting juis omdat Terreblanche van belangrike gebeure kennis dra en selfs deel van daardie stuk geskiedenis was. Opnuut word ook besef hoe die Blanke in die 1992-referendum verneuk is.
Ons Afrikanervolk se grondslag oor twee-en-twintig jaar stelselmatig ge-erodeer, en dít sê de Klerk is waartoe hy geroep was toe ds. Pringle daardie preek in 1989 tydens sy inhuldiging as staatspresident gelewer het.
Intussen is God uit die grondwet, uit die skole en uit die Universiteite uitgeskryf en word nou moontlik met heksery vervang! Satan neem God se plek in in Suid-Afrika.
Die preek, uit Jeremia 23, is egter die preek, in “profetiese” trant deur Bingle bedien, wat De Klerk in trane beweeg het om die verwoesting wat aan hom voorspel is, aan die land te laat aanrig!
Het Bingle daardie dag in sy uitleg van Jeremia 23 verse 16 en 22 die kat gruwelik aan die stert beet gehad? Die geskiedenis soos dit daarna ontplooi het, die ongeluk waarin De Klerk die Afrikanervolk en die land gestort het, toon dat Bingle die bal skoon mis geslaan het. Dat hy in sy toepassing van die gelese gedeelte hom streng by die lering vervat in die gelese gedeelte moes gehou het en nie regstreekse lyne daaruit moes getrek en dit op FW de Klerk se leierskap van toepassing moes gemaak het nie.
Hier is bepaald iets drasties verkeerd. Het Pravin dit bloot gehou as die “kernbom” waarna die media verwys, en indien dit so is, wat wou hy daarmee toesmeer? Hier is ‘n kan wurms wat waarskynlik meer as net Gordhan gaan raak!
Dit is algemene kennis dat die geldmag Zuma wil vervang met Ramaphosa. Dit is ook bekend dat die Indiërs van Suid Afrika al vir Ramaphosa reklame gemaak het toe Mandela nog gelewe het.
Zuma is egter nie so dom as wat algemeen aanvaar word nie. Hy is in beheer en hy het die getalle agter hom! Hy hou nie van Pravin nie omdat hy weet dat dié vir hom’n bedreiging is en waarskynlik in die geldmag se hande speel. As daar binne die hoogste gesagstruktuur korrupsie is, is daar in feitlik elke struktuur daaronder ook korrupsie. Solank dit goed gaan steel almal lustig saam en beskerm mekaar se rugge.