1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4542218

Besoekers aanlyn

Ons het 79 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

FW DE KLERK EN SY GESTORWE NP SE GRONDLEGGING VIR “GEVORDERDE” AKADEMIESE VOORUITGANG NADER SY EINDDOEL!

Heksery in die UniversiteitOns Afrikanervolk se grondslag oor twee-en-twintig jaar stelselmatig ge-erodeer, en dít sê de Klerk is waartoe hy geroep was toe ds. Pringle daardie preek in 1989 tydens sy inhuldiging as staatspresident gelewer het.

Intussen is God uit die grondwet, uit die skole en uit die Universiteite uitgeskryf en word nou moontlik met heksery vervang! Satan neem God se plek in in Suid-Afrika.

Die preek, uit Jeremia 23, is egter die preek, in “profetiese” trant deur Bingle bedien, wat De Klerk in trane beweeg het om die verwoesting wat aan hom voorspel is, aan die land te laat aanrig!

Het Bingle daardie dag in sy uitleg van Jeremia 23 verse 16 en 22 die kat gruwelik aan die stert beet gehad? Die geskiedenis soos dit daarna ontplooi het, die ongeluk waarin De Klerk die Afrikanervolk en die land gestort het, toon dat Bingle die bal skoon mis geslaan het. Dat hy in sy toepassing van die gelese gedeelte hom streng by die lering vervat in die gelese gedeelte moes gehou het en nie regstreekse lyne daaruit moes getrek en dit op FW de Klerk se leierskap van toepassing moes gemaak het nie.

 

Ds. Pieter BingleBingle se vertolking van wat hy in Jeremia gelees het, was duidelik gemotiveer uit sy eie liberale en Humanistiese siening van die politiek in Suid-Afrika, geformuleer deur die “Super Afrikaners” van Broederbondfaam, saamgeflans in die geheim en nou in die openbaar vir die beoordeling daarvan!

Moes Bingle homself maar nie liewer by sy vermaning aan De Klerk teen valse profete, ingesluit het nie? En De Klerk as 'n “gelowige”? Moes hy nie daarvan bewus gewees het dat daar ook iets soos 'n leuengees is wat onder die toelatende wil van die HERE onder afgedwaalde gelowiges bedrywig is nie?

De Klerk was so diep geraak deur Pieter Bingle se preek dat hy letterlik in trane was. Hy het verklaar dat God hom geroep het om die land te red. Hy het ook gesê hy weet dat hy deur sy eie mense verwerp sal word. Dít was bepaald profeties en meer in die kol as dié van Bingle!

Die feit is dat Suid-Afrika tot Rommelstatus reduseer is en nou voor die satan se deur te staan gekom het. Steeds is Stuart van die FW Stigting egter besig om dr. Verwoerd se beeld te probeer swartsmeer terwyl die wrakstukke van Suid-Afrika en die lyke van vermoordes rondom hom val!

Tussen hulle en Blade Nzimande is pigmentasie werklik die enigste verskil!

South African Universities to offer Bsc Witchcraft

September 13, 2016Karen van VredenSatire5

The South African Minister of Higher Education and Training, Blade Nzimande has announced plans to have witchcraft included in the curriculum from 2018.

Speaking to representatives from student unions around the country, the minister announced the shocking move and urged future university entrees to consider taking Witchcraft. “There is a lot we can learn from witchcraft, like how they fly in that winnowing basket. Imagine if we learn that skill. It will eradicate traffic jams and everyone will just get in their basket and fly. It also means we will not be importing fuel anymore.” Blade said.

The announcement was met with boos and bottle throws from the packed auditorium who had gone to the meeting hoping the minister would announce a 0% fee increase for the coming year. The unperturbed minister also invited renowned witches to make an appointment with his office so they can have their skills tested and those outstanding would then be hired as lecturers.

He also invited witches from across the border, promising them permanent residents permits. “I spoke to Gibs (Minister of Home affairs Malusi Gigaba) and he agreed to issue witches from outside South Africa with permanent residence permits. I heard Malawi and Zimbabwe have an impressive collection of witches. We are hoping they will heed the call”, he added.

Applications is said to be closing on the 30th of September at midnight, after which an appointed panel with conduct interviews. There currently is an opening for 109 witches.

Source : LiveMonitor Satire

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie