Die plundering van Suid Afrika onder die F.W.de Klerkbedeling van Een-mens-Een-Stem, gaan na 22 jaar steeds onverpoosd voort! Dit was dr. Verwoerd wat reeds in die jare sestig Harold Macmillan gemaan het dat : “Ons matig ons dit nooit aan om die toepassing van ander beleidsrigtings in die gebiede waarvoor u verantwoordelik is te kritiseer nie, maar wanneer ons by ‘n geleentheid soos die huidige, waar ons heeltemal openhartig is, krities daarna kyk, sien ons, anders as u, dat daardie beleidsrigting groot gevare kan inhou, Juis die doel wat u beoog, kan deur hulle verydel word.”
Impeccable sources have independently confirmed that a sum of R11.4 million was this week paid to Motsoeneng in two payments of R5.7 million as commission or a bonus for his handling of the controversial R500 million SABC deal with MultiChoice to create SABC channels on DStv. “And that’s not an accurate amount,” said a source. “What he was paid was R11.4 million after tax, not before tax.”
MARKUS 4:35-41
“Maar Hy was agter op die skuit aan die slaap op die kussing. En hulle het Hom wakker gemaak en vir Hom gesê: Meester, gee U nie om dat ons vergaan nie?” (:38).
Het elke gelowige nie al hierdie gevoel in sy/haar lewe ondervind nie? Daardie magtelose frustrasie, daardie diep hartseer of daardie groot bekommernis wat nie in woorde uitgedruk kan word nie. Dit is hierdie gevoelens wat soms so groot raak dat dit vir ons voel asof ons nie eers meer wil bid nie, maar hierdie is die allergrootste fout wat ‘n gelowige kan maak. Dit is juis wanneer hierdie storm in u lewe so groot, so oorweldigend raak, dat u moet stil raak voor God. Dit is dan wanneer ‘n mens diep, opreg en met oorgawe in gebed voor die Almagtige moet stilraak om die Gees toe te laat om met onuitspreeklike sugtinge vir u in te tree voor God die Vader wanneer u nie meer die regte woorde het om te bid nie.
Selfs in ’n homogene gemeenskap waar dit nie oor ras gaan nie maar bloot volksvreemdes wat ’n ander taal praat, ander gewoontes het as gevolg van kultuurverskil, het die invloed wat dit op die inheemse volik het, nou tot die dood van ’n immigrant in Brittanje gely.
Nog bewys van die insig van dr.Verwoerd en sy NP voorgangers, wat toenemend neerslag vind in gebeure buite die grense van Suid Afrika. Nog belangriker is dat dié gebeure nou plaasvind in veral die lande wat “apartheid” in Suid Afrika help vervang het met die reënboognasie. Die towerwoord is multikulturalisme! Dit is egter nou besig om die innisieerders daarvan se inheemse volke dermate te destabilliseer dat Xenofobiese geweld vanweë Brittanje se immigrasiebeleid, nou selfs tot die dood van ‘n Poolse immigrant gely het.
The Washington Post - 23 September, 2016
"IEPERSE STADSBESTUUR BLIND VIR INFILTRASIE VAN EKSTREEM LINKS".
Op 6 September het die Ieperse Vlaams Belang raadslid mevrou Nancy Six die verband tussen die sg. 'Vredeloop' en die kommunistiese Party vir die Arbeid gewys wat helaas op dowe ore is geval. Ons sal haar oa. vrae stel oor moontlike verbande tussen wat tans wêreldwyd gebeur en die 'nuwe' Suid Afrika.
"Mevrouw Six kunt u eerst iets meer vertellen over deze 'Vredesloop"?
"Voor de doorsnee sporter is de Ieperse Vredesloop één van de vele jaarlijkse wedstrijden die onze streek rijk is. Dit jaar is het ondertussen de 20ste editie. De naam Vredesloop is voor de deelnemers enkel en alleen maar de verwijzing naar de plek van het gebeuren: Ieper Vredesstad. Dat er langs het parcours en na de wedstrijd linkse propaganda gevoerd word, daar zijn ze blind voor want enkel hun prestatie en het aandenken telt, de rest (lees: de linkse propaganda) nemen ze er dan ook gemakshalve op de koop toe bij. Ook al interesseert het hen in 99% van de gevallen geen cent.
Dit is besonder droog in Suid Afrika met sommige damme se vlakke wat kommerwekkend laag is. Die gebrekkige aandag van die ANC regime aan belangrike sake soos die vooruitbeplanning vir krag en watervoorsiening is besig om Suid Afrika op ’n katastrofe te laat afstuur. Wat besig is om in Israel te gebeur, is egter in die lig van Bybelse profesieë, van internasionale belang en verdien die aandag van elke gelowige, en veral onbekeerdes, wêreldwyd!
Island Appears in Parched Sea of Galilee
Thursday, September 08, 2016 | Israel Today Staff

A new drought is in full swing in Israel, as evidenced by the plummeting water level of the Sea of Galilee, known locally as the Kinneret, which has resulted in the appearance of a large island near its southern shore.
The Galilee today stands some 4.5 meters (nearly 15 feet) below its optimal water level, and is fast approaching its “Black Line”, at which point it will suffer irreversible ecological damage, experts have warned in the past.
The deputy head of the Kinneret Authority told Israel’s Ynet news portal that “everyone needs to pray for a rainy winter.”
Die stroom van lofredes wat die vyftigste herdenking van die veragtelike sluipmoord op dr. Verwoerd op 6 September 1966 oor die radio, Internet en media sy onbevlekte karakter, sy insig, sy intellek en uitstaande staatmanskap besing het, was skynbaar vir Fred Khumalo en die Sowetan, te veel om te verteer.
Die twyfelagtige hoorsê bronne wat Khumalo aanhaal op sterkte waarvan hy stellings maak asof dit wat hy sê onbetwisbaar waar is, openbaar veel van nie net sy eie karakter nie, maar ook sy sieklike joernalistieke styl. Daarmee saam openbaar hy ook die politiekvyandige ingesteldheid van die swart ras en Sowetan jeens die blanke in Suid Afrika.
Dit is die media en sy geselekteerde medewerkers wat met artikels soos dié van Khumalo mense en instansies probeer verdag maak op sterkte van “goed nagevorste inligting”, wat by nadere ondersoek bloot hoorsê van bedenklike persone en individue blyk te wees. Dít skeel die Khumalo’s min of dit wat hulle skryf die waarheid reflekteer.
Die oordonderende aanslag op die huwelik wat wêreldwyd weergalm en waarvan die echo’s in feitlik elke land hoorbaar en die resultate daarvan sigbaar is, kry tog hier en daar effektiewe teenkanting.
Die gruwel van selfde geslag huwelike en in die algemeen openlike vertoon van homoseksuele gedrag, het ’n ernstige en duidelike vermaning uit God’s Woord gekry in Australië, waar die Moderamen van die Presbiteriaanse Kerk van Australië in ’n verklaring bevestig het dat hulle nie huwelike van dieselfde geslag sal bevestig nie.
Die Bybelse standpunt dat dit sonde is, word deur die kerk onderskkraag en saam met alle ander sondes veroordeel.