Monday, 12 September 2016 02:12
Inleiding
Vir mense wat die waarheid haat, sal die waarheid altyd na haatspraak klink. Dis met rasseverskille die geval; ʼn werklikheid wat al soveel politieke plofkrag verkry het, dat mense eerder daaroor swyg. Swye los egter nie probleme op nie maar vererger dit selfs.
Rasseprobleme kan slegs opgelos word deur die oorsprong daarvan vas te stel, veral die swart ras met wie alle ander rasse geen gelykmaking vind nie. Daar is mense wat glo dat hulle Satan se nabootsing van God se menseskepping is. Ander, soos die Israel Visie-groepe, glo weer dat swartes nie mense is nie, maar die diere – die sg. ongekroonde dier.
Beide stellings gaan mank aan Skrifbewys en wetenskaplikheid. Satan beskik nie oor skeppingsmag nie, slegs God. En om te sê dat swartes diere is, is nie waar nie en kwetsend. Die Bybel, vroeë geskrifte en argeologiese getuienis lewer voldoende bewys van hul ontstaan.
Ps. 37:1-40:
”Vertrou op die HERE, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid,” (:3).
Beoefen getrouheid. Hierdie is ‘n opdrag vir elke kind van God. Ons word nie geleer om getrouheid te beoog, te oordink of te bewonder nie, maar om dit uit te voer, om dit toe te pas – ja, om dit te doen.
Mense raak so maklik opgewonde wanneer daar byvoorbeeld ‘n dierspesie soos die renoster uitgeroei word of wanneer ‘n taal of kultuur onderdruk word en die dood in die gesig staar. Daar word dan meestal allerhande fondse en organisasies gestig tot redding van die bepaalde saak. Daar word derduisende rande ingesamel en mense poog om hierdie probleme met geld te herstel soos wat menig medici poog om al wat ‘n siekte is met allerhande verskillende medikasie te laat “verdwyn”.
Open.22:6-21
“En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees.” (:12).
U dink nou seker dat u al van kindsbeen af gedurig hoor van mense wat verkondig dat die koms van Jesus naby is? Dit is nou al etlike jare later en steeds bewoon die mensekinders die aarde soos wat u dit as kind leer ken het, maar steeds was daar geen teken van ‘n Jesus op die wolke soos wat u dit in u geestesoog voorgestel het nie. Laasgenoemde standpunt is sekerlik menslik, maar ek hoop dat u ook daaraan gedink het dat menig van hierdie mense wat gepraat het van ‘n ontmoeting van die Here Jesus die huidige lewe ontval het?
As jy met die duiwel dans sal jy noodwendig die gelag betaal. Dit is so tragies om kerkmense te ontmoet wat nie weet wie hulle is nie, waar hulle vandaan kom of waarheen hulle op pad is nie. Die toets van die ware geloof sal altyd wees dat dit wat jy glo intelektueel sinvol wees.
Die padda wat in ’n prins verander het sal altyd net ’n ammusante kinderstorie bly. Godgeskapenheid is ’n feit soos ’n koei. Dit is nie iets wat deur ’n mens negeer kan word met diaboliese dogma nie. Die mensheid is ’n verskeidenheid en nie ’n eenheid nie.
Mense praat verskillende tale, bly in verskillende lande, het verskillende leefwyses, behoort tot verskillende rassegroepe en lyk selfs anders. Die Belhar belydenis is in ons midde geplaas juis om die bygeloof te verhef tot die ware geloof. Dit is veel eerder ’n politieke dokument as ’n teologiese waarheid.
Saterdag 3 September 2016 se voorblad opskrifte in onderskeidelik Citizen en Beeld.
In Rapport van 4 September op bladsy 4 gaan die hele bladsy oor moord en misdaad, met die hoof opskrif:”Suid Afrika word ál gevaarliker” Ons praat nog nie eers van die onberekenbare verlies en verval deur korrupsie, diefstal, onvermoë en blatante moedswilligheid wat ons land lankal reeds in ’n verdoeselde rommelstatus gedompel het nie. Apartheid se skuld omdat dr. Verwoerd verkeerd was???
Is daar ’n beter erkenning uit die hoofstroommedia wat vir vyftig jaar lank dr. Verwoerd en sy beginselbeleid aangeval, verdaggemaak, en verketter het tot ’n euwele beleid, dat hy reg was en hulle verkeerd?
Vyftig jaar na die dood van dr HFVerwoerd het die stof oor die beleid van apartheid steeds nie gaan lê nie. Daarom is dit dalk gepas om sy vertolking van hierdie beleid in oënskou te neem wat deur die vyande van die Afrikanervolk as 'n vergryp teen ander volke gesien was. Die vraag is naamlik of dit nie te rym is met die reg op selfbeskikking van volkere wat vandag allerweë as 'n internasionaal-erkende reg beskou word nie.
Apartheid is deurgaans skerp veroordeel as sou dit 'n miskenning wees van die reg op selfbeskikking. Dit was gedoen ten spyte van uitsprake van vroeëre regerings van Suid-Afrika dat apartheid juis uitdrukking gee aan die reg op selfbeskikking van volkere. In 1976 nog het die Minister van Buitelandse Sake, Hilgard Muller, soos volg verklaar:
Our objective is self-determination for all the peoples in Southern Africa. The majority of every nation or population group should be enabled to elect their own Government....
Psalm 23:1-6
“...Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.” (:3)
Sommige sal sê – “Jesus het reeds vir ons sondes gesterf en daarom kan ek leef soos wat ek wil en steeds die saligheid beërwe”. Die Woord van God leer vir ons egter anders. ‘n Persoon wat die dood van Jesus Christus probeer gebruik om sy gewete te sus eerder as om vrygemaak te word van die mag van sonde, sal die saligheid misloop. Die saligheid is ‘n genadegawe van God aan Sy kinders wat die sondige lewe afgesterf het om in Jesus weergebore te word tot ‘n lewe van geregtigheid. “Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.” (Joh. 3:3). “...Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog daarin lewe?” (Rom. 6:2).