1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4314949

Besoekers aanlyn

Ons het 41 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

Huldeblyk aan Clive Derby Lewis

Clive Derby LewisDie AVP verneem dat Clive Derby Lewis op die derde November 2016 om 12:30 oorlede is.

Ons betuig hiermee ons meegevoel aan sy vrou Gaye en kinders en bid julle die vertroosting van ons Hemelse Vader toe.

Ons bring verder graag hulde aan ‘n Engelstalige Patriotiese Afrikaner wat sy lewe opge-offer het vir die Afrikanersaak en vir sy land Suid Afrika. Clive was in lewe ‘n voorbeeld vir elke ander Afrikaner in sy toewyding en betrokkenheid in die vryheidstryd van die Afrikaner. Die prys wat hy daarvoor betaal het, was die hoogste prys. In ‘n sin was die meeste Afrikaners in hulle gebrekkige teenprestasie dit nie waardig nie!

Vir ons wat steeds glo dat hierdie land Afrikanerland is, dat ons nie daaroor onderhandel nie en in stryd bly totdat die onregmatige beheer oor Suid Afrika omgekeer is, was en is Clive se offer ‘n inspirasie en sal hy daarvoor in herinnering bly. Sy naam sal in die Afrikaner se geskiedenis opgeteken staan as ‘n Afrikaner wat ‘n vaste spoor getrap het in ons vryheidstryd.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie