1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4542861

Besoekers aanlyn

Ons het 40 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

GELOFTEFEESTE op 16 DESEMBER

 

BREDELL GELOFTEFEES (KEMPTONPARK)

PLEK:           Laerskool Bredell, H/V 3de laan en 6de weg, Bredell.

TYD:            09H00

PREDIKER:   Prop. Leon du Plessis

FEESREDE:   Mnr. Danie Varkevisser

 

KONTAK:      Francois Muller by 083 460 6120

  

VILJOENSKROON

PLEK:           Ou slagpale, op die grondpaadjie net verby die Verkeers- en Lisensiekantoor, eerste huis op linkerhand net na die draai

                   BRING ASB U EIE STOELE SAAM

TYD:            10H00

PREDIKER:   Mnr. Hannes Ollewagen

FEESREDE:   Mnr. Leon Schoeman

 

KONTAK:     U word versoek om per sms of epos u teenwoordigheid en aantal mense te bevestig vir voorbereidings: 083 650 6892 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 
 
BLOEMFONTEIN-SUID
 

PLEK:              Op die plaas ‘Williamstrip’ van Bennie Schlebusch

TYD:                 09H00

PREDIKER:      Ds. P. Scholtz

Agtergrond vir Volksverootmoediging – W Etsebeth

Historiese vestiging van volke in S A – J Schlebusch

Bring toebroodjies, koue vleis en koeldrank, dan kuier ons lekker saam.

Padaanwysings vanaf Bloemfontein:

31 km uit op Jagersfonteinpad; draai regs na ‘Hagesdam, Steunmekaar’. 

1 km draai regs na Bennie & Marietjie Schlebusch, ‘Williamstrip’;  2km – regs by hek in na feesterrein.

              Kontak:       Jann Schlebusch                              (051) 5750710  

                                 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.            072 959 3214

                                 Charl Hertzog       084 5567246

 

WILGEFONTEIN GELOFTEFEES

PLEK:             Wilgefontein (Greylingstad/Villiers/Balfour/ Grootvlei / Val)

TYD:               09H30

PREDIKER:      Ds. Gideon Grobler

FEESREDE:      Mnr. Buks Barnard

Volg ons op Facebook by Wilgefontein Geloftefees.

KONTAK:      Hannes Strydom  082 351 5979

                   Suné du Preez      082 522 7367

 

Bring asb. u eie eetgerei en koeldrank saam.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie