Génesis 16:1-16
“Toe noem sy die Naam van die HERE wat met haar gespreek het: U is ‘n God wat sien. Want sy het gesê: Het ek hier ook gesien na Hom wat my sien?” (:13).
Sou die Here in vers 8 van die gelese gedeelte vir Hagar na haar haar omstandighede vra omrede Hy werklik nie kennis dra van haar doen en late nie? Sou Hy, wat vir Hagar op haar naam aanspreek, dan nie ook bewus wees van haar omstandighede nie? God was natuurlik bewus van Hagar se situasie en dit is juis waarom Hy Hom tot haar gewend het. Hy het in Sy grote barmhartigheid Sy reddende en vertroostende Hand na Hagar uitgestrek.
Die AVP plaas hierdie antwoord van die AVP leier aan ‘n broederbonder vir perspektief oor die verdeeldheid waarin ons volk verkeer as gevolg van misleidende en valse verwagtings wat destyds deur die Broedebond geskep is.
27/03/2000
Die Redakteur,
Openbare debat met die oog op die bevordering van die Afrikaner en ander inheemse volke se volksregte waaruit noodwendig moet spruit die bevordering van hulle lewenskwaliteite, is huidig van besondere belang. Die waarde daarvan vir die leser word egter regstreeks be-invloed deur die mate waarin die medium, in hierdie geval, die Ridge Times, ‘n suiwer weergawe publiseer van die onderskeie standpunte waarvoor ek u byvoorbaat dank.
017-6341963 Van die Afrikanerbond (hy verstrek ongelukkig nie sy naam nie) wys in u uitgawe van 24 Maart 2000 daarop dat ek ‘n aantal afleidings van gegewens oor die AB maak wat nie kan oortuig nie.
Op die kongres van die herstigte Nasionale Party van 19 Maart 1999 het die Leier van die Afrikaner Volksparty ‘n voordrag gehou oor die redes vir die vernietiging van Afrikkanerwaardes waarmee ons grootgeword het.
Ons plaas dit graag vir die waarde daarvan wat vandag nog net so geldig is as in 1999!
HNP KONGRES 19 MAART 1999.
VERVREEMDING VAN AFRIKANERWAARDES DEUR DIE HUIDIGE ONDERWYSBENADERING
EIS ‘N GEES VAN VERSET!
In die Sakebeeld van 10 Maart 1999 bespreek Willie Esterhuyse in sy rubriek kompas, die baie gesigte van korrupsie en debatteer hy dat die beskerming en handhawing van onbevoegdheid mense met integriteit se moed breek, wat dan die pad oopmaak vir die vestiging van ‘n kultuur van korrupsie.
Kolossense 3:1-17
“AS julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit. Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.” (:1&2).
“Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here. En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.” (:16&17).
Die meeste van ons ken die spreekwoord wat lui – “jou huis is waar jou hart is.” En jou hele wese sal gedurig hunker om te wees daar waar jou hart is. Die verlange daarheen sal jou telkens laat dink aan die kosbaarheid van dit waarna jy verlang. Jy sal elke verskoning en geleentheid soek om by daardie bestemming uit te kom. Jy sal gedurig besig wees met dinge wat jou in staat sal stel om permanent daar te wees waar jou hart is.
Kan ‘n sogenaamde president van ‘n beskaafde land blatant en onbeskaamd in die openbaar lieg terwyl daar feitlike bewys van die teendeel bestaan.... en nog “president” bly?
Die dringende vraag is, wie prbeer hy mislei? Hy reflekteer nie net op die integriteit van Donald Trump nie, maar ook op President Trump se intelligensie! Sal daar dan nog iemand oorbly wat sulke openlike verdoeseling van die waarheid en die werklikheid ondersteun en met sy gewete kan saamleef?
Dat die Britte se Theresa May so ‘n man kan ondersteun, kan ‘n mens nog begryp na aanleiding van die Engelse mentaliteit van grenslose gewetenloosheid waaraan die Afrikannervolk reeds vir eeue blootgestel is. Nie eens hulle ondertekende ondernemings is geloofwaardig nie! Die AVP verwys bv. na die Sandrivier konvensie en die daaropvolgende deputasies wat eenvoudig van die tafel afgevee is!
MEV. KARIN GERBRANDS: "ODE AAN MY GOEIE VRIENDIN WILLIE DILLE".
"SY WAS 'N STAATMAKER EN 'N YSTER".
Geagte leser. Soos u dalk sal kan herinner het ons die genoeë gehad om drie maal met mev. Willie Dille van die Party vir die Vryheid van die afdeling Den Haag 'n insiggewende vraagesprek te hê. Ongelukkig het sy op Woensdag 8 Augustus 'n einde aan haar lewe gemaak, deurdat hierdie raadslid in Maart verkrag is deur klompies Moslemse gemors. Vóór haar wanhoopsdaad het sy 'n video geplaas op YouTube waar sy gewag gemaak het van wat haar oorkom is. Ons sal vir Willie se kollega die raadslid mev. Karen Gerbrands vrae stel oor wie sy was en ook hoe sy sal voortleef in haar gedagtes.

DEUTERONOMIUM 28:15 Maar as jy nie luister na die stem van die HERE jou God, om sorgvuldig te hou al sy gebooie en sy insettinge wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal.