Kyk dan na wat selfs die Engelse pers, die Afrikanerhaters, publiseer. Is die skoen dan nou aan die ander voet, of is elke voet nou ‘n teiken soos wat die Afrikaner dit al sedert 1948 aan almal se verstand wou bring? Hoe moet ‘n gewone burger ooit weer enige polisieman vertrou as dit nou die soveelste keer is dat aanvallers en kriminele met polisie uniforms en polisie wapens, mense aanval en beroof!
As Cyril Ramaphosa, die plaasvervanger van “bring my masjiengeweer, ons gaan hulle skiet! Ons die kabinet gaan hulle skiet en hulle sal hardloop” faam, in die openbaar oor ‘n beeldradiouitsending ontken dat plaasmoorde in Suid Afrika plaasviend in weerwil van hierdie , sefs Engelse koerantberigte, kan daar dan nog enige twyfel bestaan oor die regime se betrokkenheid by die volksmoord op ons volk?
1 Kor. 10:23-33
“Want die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan.” (:26).
Hierdie waarheid word in vers 28 weereens beklemtoon. En dit is ook Dawid wat in verse 1 en 2 van Psalm 24 dieselfde getuienis lewer. “Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon; want Hý het dit gegrond op die seë en dit vasgestel op die strome.”
Ons is geneig om maklik van hierdie kern waarheid te vergeet. En nog makliker gebeur dit in ‘n mensgerigte wêreld – waar die mens die hoofsaak geword het en God in sommige gevalle ‘n bysaak geword het; óf in sommige gevalle sommer heeltemal in die agtergrond verdwyn het. Maar wat bedoel ek met laasgenoemde? Daar is dan nog baie kerke en mense praat gereeld oor “Bybelse dinge.” Dit mag dalk waar wees. Maar het u al opgelet waar die fokus lê?

KONGRESTEMA : Suid-Afrika is ons Land
Reeds sedert 1948 het die Afrikaner besef dat om bloot fisiese rasseskeiding toe te pas waar die blanke heerskappy voer oor die nie-blanke binne blanke geledere, nie die ideale oplossing is nie.
MNR. RENÉ DE REUS: "NTR HOL SOOS AFKOPHOENDERS EN IGNOREER. ONS"
"HULLE TEIKEN SONDER BLIK OF BLOOS DIE SINTERKLAASFEES"
Die politiek korrekte Nederlandse uitsaaikoörporasie NTR, wat vergelyk kan word met die rooi SABC, het besluit om in November geen Swarte Piete meer in hulle program 'n rol te laat speel nie. Daar sal net nog snaakse mannetjies vertoon word. Die Stigting Sinterklaas Komité Zaanstad het kapsies gemaak omdat die NTR nie eers oorleg gepleeg het, en hulle het besluit dat húl Komité nie sal meewerk aan hierdie kinderprogram nie. Nav. van die bohaai het ons 'n vraaggesprek gehad in die Nederlands met die woordvoerder van die Komité mnr. René de Reus.
"Meneer de Reus. Allereerst willen we u complimenteren dat u en uw comité de moed heeft om weerstand te bieden aan een omroeporganisatie als de NTR. Hebben ze al gereageerd op uw weigering om in hun programma op te treden?"
Verkrag en vermoor! Die derde ondersoekende joernalis wat vermoor is in een van die Europese Unielande terwyl sy besig was met ‘n ondersoek en rapportering van die vernietiging van dokumente wat verbind word met bedrog met Europese Unie fondse.
Terwyl daar vermoed word dat die Bulgaarse owerheid daarby betrokke kan wees, is dit betekenisvol dat die Minister van Binnelandse sake Mladen Marinov, nog voordat daar ‘n afgehandelde ondersoek plaasgevind het, verklaar dat dat daar geen bewys is dat die gebeurtenis verband hou met die joernalis se werk nie en dat dit bloot ‘n saak van verkragting en moord is.
Die AVP plaas die onderstaande berig soos wat ons dit ontvang het:
11 FARM ATTACKS INCLUDING 4 FARM MURDERS IN THE LAST 6 DAYS IN SOUTH AFRICA...
It has been another heart-breaking week for South African Farmers with four Farm Murders reported over the past 72 hours and at least 11 victims injured in separate farm attacks across the country.
Report on Farm Attacks and Farm Murders for the week, Sunday 30 Sept 2018 - Friday 5 Oct 2018:
FARM MURDERS:
Four farm murder were reported in the past 72 hours across South Africa.
• Twee Riviere, Joubertina, Eastern Cape
• Senekal, Free State Province.
• Uitkyk area, Nelspruit, Mpumalanga.
• Heidelberg, Gauteng.
Extreemlinkse minister vreest de toekomst en geeft toe dat een burgeroorlog in Frankrijk aanstaande kan zijn
Die oorsaak?
In die artikel waaruit bogenoemde aanhaling kom, word dit duidelik dat integrasie van volksvreemdes in Frankryk, nou ‘n bedreiging geword het! In beeldsendings van die internasionale media is anargie en chaos in die strate van Frankryk se stedelike gebiede, op die oogaf erger as hier in Suid Afrika!
In elkeen van die Europese lande waar volksvreemdes ver in die minderheid teenoor die inheemse volke was, het integrasie geen impak op die taal, kultuur en algemene leefwyse van die inheemse volke gehad nie. Selfs in lande soos Amerika en Australië waar inheemse nie-blankes voorgekom het en aanvanklik deur die regerings van daardie twee lande uitgeroei was totdat hulle beswaarlik 10% van die totalebevolking was, het integrasie aanvanklik nie die blanke bevolkings bedreig nie.