30 Mei 2005
Die voorblad opskrif in Rapport van Sondag 29 Mei, “Ons kinders se skole is vrot!”, is sekerlik die beste bewys van die waarde van die handhawing van vaste beginsels!
Dit is kennelik nie die voortdurende getorring aan onderwysbeleid of die aantal kere wat rigting verander is wat die verrotting veroorsaak het nie! Dit is die doelmatige en berekende aftakeling van tydbeproefde beginsels wat dit ten grondslag lê.
Beginsels soos Christelik Nasionale Onderwys, Moedertaalonderrig, Rasgebonde skole en universiteite was die “sonde” van apartheid en die rede waarom veral die swartes agtergebly het, is aangevoer.
Volgens die onderstaande rapport is dit die knaendste afwaartse besigheidsspiraal sedert 1945. Niks wat in die vooruitsig gestel word deur Ramaphosa se remedie vir herstel, gaan iets hieraan verander nie!
Die toenemende bewyse van die ontoereikendheid van die Vorsters, Bothas en de Klerks se wanstaltige politieke dwaling, is nie meer weg te praat of te redeneer nie! Dit is daar vir die hele wêreld om te sien en iets daaruit te leer tenspyte van politieke blindheid en gehoor gestremdheid waarmee die blanke ras besmet geraak het tot hulle eie ondergang!
MNR GERWIN DOKTER; "67 JAAR NA KNEPPELFREED HERHAAL DIE GESKIEDENIS HOM"
Soos u sal herinner was daar baie Friese wat op Saterdag 18 November 2017 hul motors op die pad gesit het, sodat drie busse met anargiste wat in die stad Dokkum wou protesteer teen Swarte Piet, nie verder kon ry nie. Op Maandag 8 Oktober, Dinsdag 9 Oktober, Donderdag 11 Oktober en Vrydag 12 Oktober moet hulle vir hul verset vir die regter verskyn. Hul regsaak sal in Ljouwert (Leeuwarden) die hoofstad van Fryslân (Friesland) plaasvind. Na aanleiding van hierdie feit sal ons vrae stel aan mnr. Gerwin Dokter een van die inisiatiefnemers van die padblokkade.
Exodus 16:1-36
“Toe sê die HERE vir Moses: Kyk, Ek sal vir julle brood uit die hemel laat reën; dan kan die volk uitgaan en die dagmaat van elke dag insamel, sodat Ek hulle kan beproef, of hulle in my wet sal wandel of nie.” (:4).
“Toe sê die HERE vir Moses: Hoe lank weier julle om my gebooie en my wette te onderhou? (:28).
Wanneer ons lees van God wat sy volk beproef, blyk dit amper asof die Woord dubbelsinnig is. God leer vir ons dan dat Hy niemand sal versoek nie. “Laat niemand, as hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie.” (Jak. 1:13).
"maar wanneer ons by ‘n geleentheid soos die huidige, waar ons heeltemal openhartig is, krities daarna kyk, sien ons, anders as u, dat daardie beleidsrigting groot gevare kan inhou. Juis die doel wat u beoog, kan deur hulle verydel word.”(Dr. H.F. Verwoerd aan Harold MacMillan na sy Winds of change toespraak.)
6 SEPTEMBER 1966... ‘n POLITIEKE RUKWIND IN SUID-AFRIKA!
Soos ’n Tornado wat kolk en draai en verbreek. Wat die penwortel van Nasionalisme uit Afrikanergrond uitruk met geweld! Van die “Winds of Change” toespraak op 3 Februarie 1960 van die Britse Eerste Minister van Brittanje, mnr. Harold Macmillan voor senatore en volksraadslede, dus albei huise van die parlement in Kaapstad, is dié wind al sterker gestu deur die blaasbalk van die liberalisme van buite en binne Suid Afrika, tot die rukwind van 6 September 1966!
‘n Jakkals verander van haar maar nie van snaar! Die liberalis van styl maar nie van yl!
Die verraaier van trou maar nie van klou! Die hensopper van volksverband maar nie van vrees vir die vyand’skant
Chaos as 200 000 Congolese expelled from Angola
Die slagkreet van die swartes, wat in die euforie van heerskappy oor die blankes in Suid Afrika, op diaboliese wyse deur Afrikanerverraaiers aan hulle besorg, is mos dat Afrika vir die swartman is! Die blankes is almal kolonialers wat die swartes se land gesteel het en daarom kan hulle met reg vermoor en hulle eiendom sonder vergoeding gevat word.
In die New York Times van 1 Oktober 2018 verskyn daar ‘n interressante artikel oor moord in Suid Afrika.
Mr. Magaqa’s province, KwaZulu-Natal, is the deadliest of all. Here, 80 A.N.C. officials were killed between 2011 and 2017, the party says. Even relatively low-level ward councilors have bodyguards, and many politicians carry guns themselves.
Aangesien die artikel hoofsaaklik gaan oor swartes wat besig is om mekaar te vermoor in wedywering vir posisies vanwaar dit moontlik is om jou hande op onverdiende geld te kry, is dit duidelik dat daar inligting is wat nie by ons uitkom nie vir verskeie redes.
U sal onthou dat die AVP by herhaling mnr. Jaap Marais aangehaal het dat in hierdie bedeling van getallepolitiek, daar geweld onder die swartes sal uitbreek wat dan uiteindelik na die blankes toe sal oorspoel. Dat daar in so ‘n situasie die geleentheid sal ontstaan waarin ons ons land weer sal kan terugneem, het hy gesê en skerp ons ons mede volksgenote voor op.