Matt. 9:9-13
“Maar gaan leer wat dit beteken: Ek wil barmhartigheid hê en nie offerande nie; ...” (:13).
Onse Here Jesus Christus gee vir ons in hierdie teksvers ‘n opdrag – gaan leer wat dit beteken. Gaan leer wat dit beteken dat God van ons barmhartigheid eis. Gaan ondersoek die Woord van God, praat met God in gebed hieroor en soek die antwoord hierop. Gaan leer en verstaan wat dit beteken dat barmhartigheid bo offerandes in God se oë gestel word.

to me
The evolution of the EFF
When the Economic Freedom Fighters (EFF) arrived on the scene in 2013, it was viewed by many as a welcome disruption of a stale political landscape dominated for years by the ruling ANC.
At their peak, particularly in the build-up to their inaugural national elections in 2014, the EFF injected much-needed energy into South Africa's political dynamics. Their inflammatory rhetoric was excused in the context of the election and their politics deemed progressive, particularly by the youth and those disillusioned by democracy's failure to lift millions of black people out of poverty.
Géén vooruitsig vir verandering na verbetering in die bestaande strukture van ‘n swart meerderheidsregime nie! Nie na 24 jaar nie, nie iewers in die nabye toekoms nie! Waarom nie? Omdat daar ‘n verskil in benadering is. Omdat daar ‘n verskil in waardes is. Omdat daar ‘n verskil in etiek is. Omdat daar ‘n verskil in geloof is!
Ons is nié dieselfde nie! Ons is anders, ons verskil van mekaar! Is daar iets hiervan wat mense nie verstaan nie?
Die Amerikaners se ingryping in die huishoudelike sake van Suid Afrika deur die geldmagte wat dáár, in Amerika, op sy beste funksioneer, deur van 'n terroris 'n martelaar te maak het die ganse blankedom 'n onmeetbare onreg aangedoen! In die volgende stap maak hulle Mandela 'n wêreldikoon. Daarna, as ingelyfde ridder van die Orde van Malta, was die tafel gedek vir die uitwissing van die Christelike beskawing in Suid Afrika! En die meerderheid van ons volk het gestem daarvoor,... ja! Uit vrees vir 'n bloedbad, of was dit omdat ons geloof verloor het?
MODDERKLIP KRY WEER ‘N BESOEK VAN ANC-REWOLUSIE
Ons het dit goed gedink om, in die lig van die ANC se versnelde grondgrypprogram na 12 Julie, die horlosie terug te draai na 3 Junie 2005, kort na die berugte Modderklip-uitspraak, ‘n uitspraak wat net mooi ‘n ronde nul beteken het vir die Afrikanervolk se eiendomsekerheid in sy eie vaderland.
Ons voer aan die gebrek aan optrede van owerheidsweë in hierdie bepaalde saak dien as bewys dat enige hofuitspraak wat die sogenaamde georganiseerde landbou (Agri SA en TLU SA) in die komende moeilike dae en maande mag afdwing om eiendomsreg te verseker, met ‘n knypie sout geneem moet word.
Anders gestel: Die sogenaamde Suid-Afrikaanse regstaat is reeds onherroepelik in sy wese aangetas en howe se uitsprake sal in die komende dae eenvoudig uit die NDR se pad gestamp word.
Tucker Carlson die omroeper van Fox News, het die onderskeiding dat President Donald Trump graag na sy programme kyk vanweë die aktualiteit daarvan. Hierdie onderhoud oor plaasmoorde waaroor Carlson met Roets ‘n onderhoud gehad het, het ook by die AVP ‘n draai gemaak waaroor ek graag oor die waarde daarvan vir die Afrikaner se vryheidstryd, kommentaar wil lewer.
As ek sou sê dat dit geen waarde gehad het nie, sou ek Ernst se waarskynlik eerlike en opregte behoefte om iets vir die Afrikanerboere te beding, ‘n onreg aandoen. Dat hy egter onder die invloed van Afriforum, wie se wortels in die F.W. Stigting setel deur die Solidariteitvakbond van Flip Buys waaruit hulle ontstaan het, se ivloed duidelik in die onderhoud na vore laat kom het, is onbetwisbaar.
STAATKUNDIGE BELEID
In elke land van die wêreld is daar verskillende staatsvorme wat die ordening van die volk en volkere, indien daar meer as een volk saamwoon, moet reel. Die hoof oogmerk moet tog wees om al die inwoners van die land gelyke reg te besorg sodat hulle in veiligheid en vrede kan saamwoon sonder dat die een die ander oorheers of op die een of ander wyse bedreig.
Politieke moraliteit is dus wanneer ‘n land só regeer word dat al sy inwoners veilig, onbedreig, volgens sy eie aard en behoefte kan leef en bestaan.
MORALITEIT VERSUS MORELE HOËGROND
Terwyl moraliteit ‘n ongeskrewe lewensbeginsel is wat ten doel het om uit die hart uit goed te doen, is die term morele hoëgrond, uitgedink om polities korrek te wees al sou dit mense en volke permanent ernstig benadeel.