1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5316161

Besoekers aanlyn

Ons het 26 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

ALET JANSE VAN RENSBURG VAN NUUS 24 SE VERSOEK OM KOMMENTAAR OP DIE ONDERSTAANDE ARTIKEL OOR DIE EFF. DIE LEIER VAN DIE AVP ANTWOORD.

Parlement in Suid Afrika 8 November 2018

to me

The evolution of the EFF            

When the Economic Freedom Fighters (EFF) arrived on the scene in 2013, it was viewed by many as a welcome disruption of a stale political landscape dominated for years by the ruling ANC.

At their peak, particularly in the build-up to their inaugural national elections in 2014, the EFF injected much-needed energy into South Africa's political dynamics. Their inflammatory rhetoric was excused in the context of the election and their politics deemed progressive, particularly by the youth and those disillusioned by democracy's failure to lift millions of black people out of poverty.

With their 25 seats in the National Assembly, 30 representatives in nine provincial legislatures and 6,35% share of the vote they have since upended Parliament, been the kingmakers in key local government coalitions and dominated the national discourse on land reform.

But the party's militant and abrasive rhetoric has also sowed division on par with populist movements seen across the globe. As News24's parliamentary reporter Jan Gerber writes in this week's edition, the red berets project "an image of victimhood and brute power while, at the same time, using minorities as scapegoats and trying to intimidate anyone who doesn't indulge their delusions of grandeur".

While the EFF's presence looms large in the collective mind of the nation, the question is whether this will translate into votes in the upcoming national election. Do South Africans have sufficient appetite for their brand of race-based identity politics to see the party grow from a minority opposition to a governing party? Will voters punish or reward them for their divisive behaviour?

In this week's edition of News24's Friday Briefing assistant editor for in-depth news Pieter du Toit unpacks the party's election prospects. Political analyst Mpumelelo Mkhabela gives context to the EFF's brand of populism and Gerber likens their behaviour in Parliament to that of US president Donald Trump.

Let us know what you think.

Alet Janse van Rensburg


In reaksie op jou uitnodiging om kommentaar te lewer oor die EFF  se opgang of ondergang in die komende verkiesing.

 

Goeiedag Alet,

 

Die EFF se ontstaan het sy oorsprong in enersyds die eeue oue Afrika benadering van as ek aan bewind kom vat ek alles vir my, vir my  familie en vriende, en enkeles waarop ek kan staatmaak om my aan bewind te hou. Dié soort nepotisme wat uiteraard nie meriete van bevoegdheid, ervaring en kennis in aanmerking neem nie se gevolge is agteruitgang, werkloosheid en algemene verval wat die massas se dilemma eerder vergroot as verbeter. Dit is hierdie soort situasie wat 'n teelaarde skep vir die massas se ongelukkigheid opstand en uiteindelik anargie en Chaos.

 

Andersyds het Malema baat gevind by die ANC se onvermoë om die "Freedom Charter" se bepalings op sterkte waarvan hulle die massas se steun verkry het, in twintig jaar te verwesenlik. Derdens is die gebrek aan gemeensaamheid tussen die verskillende etniese groepe bydraend tot wie vir wie gaan stem. Die oorwegend swart kieserkorps het gevangenes van hulle getalle geword en word geintimideer deur die Zoeloes wat die talrykste etniese groep in die land is en waarvan Malema nie 'n lid is nie.

Die blankes se rol in Suid Afrika se binne parlementêre  politieke samestelling is nul! Dit is loshande die mees vernederendste plek waarin 'n blanke hom in Suid Afrika kan bevind!  'n Mens wonder wat blankes wat daar sit, dink om te vermag?

Vriendelike groete

Danie Varkevisser

Leier Afrikaner Volksparty.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Geloftefees 2018

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie