Is die einde vir die liberale Britse Eerste Minister na haar bedenklike wantroue debatoorwinning in sig?
May se afstel van die verkiesing wat sou plaasvind oor die skikkingsvoorstelle met BREXIT, was skynbaar die laaste strooi. ’n Voorstel vir ‘n Mosie van wantroue is afgedwing en sou sy sonder werk gesit het na afloop van die stemming indien sy dit sou verloor. Therese May het egter alles in haar vermoë gedoen om aan die stuur te bly.
Waarom was dit nodig vir Andries Pretorius en Sarel Celliers om ‘n gelofte aan God te maak? Waarom is dit nodig om oor vier dae op te gaan na die herdenking van die Gelofte wat aan en voor God gemaak is? Was dit bloot vrees? Is dit vrees wat al meer en meer Afrikaners na hierdie gedenkfees laat stroom? Indien so, sal ons as volk bedroë daarvan afkom!
Ek wil graag die vraag belig aan die hand van ‘n uitreksel van ‘n toespraak in Hansard van 4 tot 8 MAART 1991 van die Minister van Staatkundige Ontwikkeling, Gerrit Viljoen.
Die debat het gegaan oor GRONDWETLIKE HERVORMINGS; UITSKRYF VAN ‘N ALGEMENE VERKIESING; EN SELFBESKIKKING DEUR MIDDEL VAN PARTISIE.
'ONS IS ONKANT GEVANG NET VANWEË ONS STANDPUNT OM NIE TE TORING AAN DIE RUSDAG NIE"
WETHOUDER MNR. ARIE KEPPEL: "DIT IS 'N BEGINSEL DAT DIE WINKELS IN LEERDAM NIE OOPSLUIT NIE".
Ondanks die feit dat die Staatkundige Gereformeerde Party in die munisipaliteit Vijfheerenlanden tydens die verkiesings van Maart met vyf setels die tweede party geword het, word hulle nou buite die koalisie gehou. Dit het gebeur omdat hulle hul standpunt oor die sg. Koopsondae nie wil wysig nie. Na aanleiding van die feit het ons 'n insiggewende gesprek gehad met die wethouder mnr. Arie Keppel.
"Meneer Keppel Is het nu zo dat u bij de coalitieonderhandelingen buitenspel bent gezet enkel vanwege het standpunt van uw fractie om niet te willen tornen aan de zondag als rustdag?"
1 Kor. 10:14-22
“DAAROM, my geliefdes, vlug vir die afgodediens.”
“...En ek wil nie hê dat julle met die duiwels gemeenskap moet hou nie. Julle kan nie die beker van die Here drink en ook die beker van die duiwels nie. Julle kan nie deel hê aan die tafel van die Here en ook aan die tafel van die duiwels nie.” (:20&21).
Ons lees in hierdie gedeelte van Paulus se verwysing na die heidene wat aan die duiwels offers bring. Wanneer ons aan offers aan duiwels dink, sal ons seker aan sataniese rituele dink waarin allerhande afgryslike dade gepleeg word. En dit is darem vêr van die gewone, beskaafdmens om so iets te doen.
Ek wonder egter hoe vêr dit van die gewone, beskaafde mens is om tog gemeenskap met die duiwels te hê?
PERSVERKLARING
‘n Onwettige regime neem onwettige besluite gebaseer op leuens. ‘n Onwettige parlement wat op sterkte van bewese en verifieerbare leuens wat wêreldwyd bekend is, besluite neem om openlike diefstal te pleeg, verkry openlike steun, verbaal en finansieël, van wêreldmagte wat soos aasvoëls sit en wag om toe te sak op Suid Afrika as prooi!
Daar is dus géén onderskeid tussen die blanke Engelsman, Amerikaner, Duitser, Nederlander en welke ander blanke wat hierdie veragtelike skanddaad goedkeur, ondersteun en befonds, en die Swart parasiete wat nou in Suid Afrika teer op wat die Afrikanervolk tot stand gebring het nie!
DIE AVP HET OPNUUT NA HIERDIE MENINGS HIERONDER GEKYK EN VERGELYK MET APARTHEID SOOS DR. VERWOERD EN DIE NP DIT WERKLIK BEDOEL HET OM TE WEES EN OPPAD WAS OM UIT TE VOER.Dit is ook die pad van die AVP waarvoor die meeste Afrikaners skaam geword het omdat hulle nie ons geskiedenis ken en die beleid dus nie kan verdedig nie!
http://proregno.files.wordpress.com/2010/03/150px-flag_of_south_africa_1928-1994_svg.png?w=150&h=100" >Die Tragedie en Hoop van Apartheid SA, dr. Mark Kreitzer:
http://proregno.files.wordpress.com/2010/03/apartheid-mr-kreitzer.pdf
Ek weet nie of daar iewers ‘n ‘amptelike definisie’ is van ‘rassisme’ nie, maar soos ek dit nog altyd verstaan het, beteken rassisme dat jy inherent beter en waardiger is as ‘n ander mens of volk, bloot a.g.v. jou velkleur (ironies genoeg, het ek iewers gelees dat alle mense dieselfde pigment/velkleur het, dit is net ‘n graadverskil tussen ligtheid en donkerheid: http://creation.com/skin-deep).
NET OM DIE GEHEUE WEER OP TE SKERP
Die voorblad opskrif in die links-liberale Vrye Weekblad van “Marx” du Preez van 8 Junie 1990, was: “F.W. SE GROOT KRISIS”, deur Hennie Serfontein. Wat nou na 21 jaar ‘n helder lig werp op die AVP se stelling en standpunt dat die Swart, Kommunistiese, meerderheidsregime onwettig en onregmatig in Suid Afrika aan bewind is.
Ek haal enkele uittreksels uit hierdie artikel aan om bogenoemde standpunt van die AVP te belig.
Vrye Weekblad
“Die Nasionle Party-regering kan heelwaarskynlik ‘n volgende algemene verkiesing vir blankes verloor, en dit is ook nie meer vanselfsprekend dat die regse opposisie ‘n blanke referendum oor ‘n nuwe grondwet vir ‘n nie-rassige Suid Afrika sal verloor nie.