1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5349514

Besoekers aanlyn

Ons het 56 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

WANTROUE MOSIE DALK DIE BEGIN VAN DIE EINDE VIR THERESA MAY

Theresa May oorleef wantroue mosieIs die einde vir die liberale Britse Eerste Minister na haar bedenklike wantroue debatoorwinning in sig?

May se afstel van die verkiesing wat sou plaasvind oor die skikkingsvoorstelle met BREXIT, was skynbaar die laaste strooi. ’n Voorstel vir ‘n Mosie van wantroue is afgedwing en sou sy sonder werk gesit het na afloop van die stemming indien sy dit sou verloor. Therese May het egter alles in haar vermoë gedoen om aan die stuur te bly.

Haar belofte dat sy nie sal staan vir die premierskap in die 2022 verkiesing nie, was waarskynlik die hoof rede waarom sy geslaag het om die wantrouemosie met 83 stemme te laat oorleef. Daar is ‘n eienaardigheid aan die liberales se vasklou aan beheer in teenstelling met vroeër jare toe die geringste misvatting sulke hoës sonder uitsondering sou laat bedank het!

Die magte agter die “Nuwe Wêreld Orde” vir Een Wêreldregering, Een Geldstelsel Een godsdiens raak haastig in die lig van die Nasionalisme wat besig is om sy kop op te tel as teenvoeter vir die chaos wat bewerkstellig word deur die implimentering van multikulturalisme.

Inheemse volkere is besig om in verset te kom teen alles wat deur pionregerings op hulle afgedwing word om in lyn te wees met die magte agter die skerms se NWO.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie