1 Kor. 6:12-20
“Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.” (:20)
Ons hoor gereeld in die moderne musiek en lees gereeld in die nuusmedia van die sogenaamde reg wat die mens oor homself het. Daarenteen leer die Woord van God vir ons dat ons in liggaam en in gees nie aan onsself behoort nie, maar aan God wat ons duur gekoop het.
Die siening van die wêreld is dat die mens aan homself behoort. Hierdie siening leen die mens daartoe om aan elke begeerte van die vlees toe te gee. Die mens moet hiervolgens eintlik maar net aan homself gehoorsaam wees. Hierdie humanistiese siening verhef die mens tot sy eie “god” en as een of ander begeerte jou beetpak, moet jy dit bevredig. Dit is blykbaar die resep vir ‘n “gelukkige” lewe.
Klink dit geloofwaardig? Om ‘n bestaande wet te onttrek verg sekerlik meer as ses dae. Met die baanrekord van gebeure in Suid Afrika sedert 1994, is bo-genoemde stelling ‘n onwaarskynlikheid en bloot gerig op politieke klimaatskepping!
Wat egter belangrik is, is die joernalistieke styl van Julian Robinson van die Mail on Line koerant in die artikel hieronder. Sy selektiewe omgang met die waarheid poog in weerwil met geskiedkundige feitlikhede,om sy lesers negatief te beÏnvloed ten opsigte van die swartes se "verontregting" deur apartheid en kolonialisme.
Lees dit weer en weer in die vorige artikel!
Kyk noukeurig na die inhoud van hierdie propagandablad van die Nasionale Party, Skietgoed wat uitgegee is in Junie 1977. Dit was opgestel deur F.W. de Klerk wat toe ‘n lid van die Volksraad was (LV.) Dít was sy siening van die Progresiewe Reformiste Party se beleid en wat dit vir Suid Afrika ingehou het, sou hulle ooit aan bewind kom en daardie beleid in Suid Afrika toepas. Waarom die ommekeer in 1994?
Was dit vrees? Was dit geld? Was dit aansien, of het dit dalk temake gehad met die verdoeseling van immoraliteit waarvan die CIA, MI6 of die Mossad bewus was?
Die nugterheid waarmee ons voormalige Afrikanerleiers die politiek in Suid Afrika benader en toegepas het, is merkwaardig. Die oordrag van Nasionalisme aan die jonger geslagte wat na hulle moes kom, spreek uit die inligtingsblad van die NP, opgestel deur FW de Klerk toe hy ook nog nugter en onaangeraak was deur die sekulêre wêreldmening.

Genesis 2:4-25
“En die HERE God het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet, maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie; want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe.” (:15&16).
Ons lees in Genesis 3 dat Adam en Eva dan wel hierdie gebod van God oortree het. Ons weet ook dat hulle nie dadelik neergeval en gesterf het nadat hulle van die verbode vrug geëet het nie. Sou dit God dan tot ‘n leuenaar maak? Het Hy dit nie uitdruklik gestel dat die dag as julle daarvan eet, sal julle sekerlik sterf nie? ‘n Verklaring wat ons gereeld hierop hoor is dat Adam en Eva se ongehoorsaamheid tog daartoe gelei het dat hulle uiteindelik gesterf het.
Die dood van Stephen Goodson, voormalige direkteur van die reserwebank, het juis terwyl hy geleef het, twee boeke geskryf oor die vernietigende rol wat die reserwebanke wêreldwyd, maar in besonder hier in Suid Afrika, tot gevolg het.
Dit handel oor die wurggreep wat finansiële konglomorate op volkere en lande het soos wat Professor Piet Hoek, destyds adjunk hoofbestuurder van Yskor, in die Hoekverslag blootgelê het en wat waarskynlik een van die grootste faktore was waarom dr. Verwoerd vermoor moes word!
Die artikel wat ons plaas kom uit die Afrikanerkoerant van Vrydag, 20 Maart 1970 om die insig en politieke skerpsinnigheid, ook oor die ekonomie, van dr. H.F. Verwoerd opnuut te beskyn in sy opdrag aan prof. Hoek vir die opstel van hierdie verslag!
'n Verlies vir Suid Afrika en die Afrikanerdom! Stephen Mitford Goodson se afsterwe op 4 Augustus 2018 kan met reg beskou word as 'n verlies in 'n tyd waarin sy bedrewe bydraes tot die blootlegging van die Reserwebank in besonder en banke in die algemeen se dekadente rol in die verarming en verknegting van volkere, van onskatbare waarde was en in sy geskrifte nog vir lank sal wees!
Sy deernis en simpatie met die Afrikanervolken die wyse waarop ons op verraderlike wyse aan die magte van die duisternis deur "donker Afrikaners" uitverkoop is, het hom 'n ereplek in ons volkstryd verwerf! Ons is hom dankbaar daarvoor en betuig hiermee dan ook ons meegevoel met sy gesin, familie en vreinde. Die AVP plaas graag die rede en boodskap wat by sy begrafnis gehou is.
Message Delivered at the Funeral of Stephen Mitford Goodson