1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5182266

Besoekers aanlyn

Ons het 89 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

DIE HOEKVERSLAG

Die dood van Stephen Goodson, voormalige direkteur van die reserwebank, het juis terwyl hy geleef het, twee boeke geskryf oor die vernietigende rol wat die reserwebanke wêreldwyd, maar in besonder hier in Suid Afrika, tot gevolg het.

Dit handel oor die wurggreep wat finansiële konglomorate op volkere en lande het soos wat Professor Piet Hoek, destyds adjunk hoofbestuurder van Yskor, in die Hoekverslag blootgelê het en wat waarskynlik een van die grootste faktore was waarom dr. Verwoerd vermoor moes word!

 

Die artikel wat ons plaas kom uit die Afrikanerkoerant van Vrydag, 20 Maart 1970 om die insig en politieke skerpsinnigheid, ook oor die ekonomie, van dr. H.F. Verwoerd opnuut te beskyn in sy opdrag aan prof. Hoek vir die opstel van hierdie verslag!

HOEKVERSLAG1

 

 

 Wanneer u dit klaar gelees het, klik dan gerus in U-Tube op die skakel van die gesprek wat dr. Peter Hammond, met die terroris Nelson Mandela gehad het en wat Stephen Goodson begrawe het, om weer perspektief te kry op die toestand waarin de Klerk se regering die Afrikanervolk en Suid Afrika gedompel het! Die gemelde gesprek beklemtoon die beginsel en beleid wat Afrikaners se identiteit en behoud in Afrika verseker het en die stompsinnigheid van de Klerk en sy kabinet.

Die AVP se bedoeling met die lys van hierdie gebeure is om weer een van siel en een van sin onder Afrikaners te bewerkstellig!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie