1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5236361

Besoekers aanlyn

Ons het 56 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

MISDAAD IN SUID AFRIKA IN LYN MET DIE REGIME SE VOORBEELD DAARVAN!

Misdaad in Suid Afrika 220,075 gewapende rooftogte en 71,175 inbrake per jaar as die syfers van 55 en 195 onderskeidelik per dag, volgens die LUR (Lid van die Uitvoerende Raad),gemeenskapsveiligheid, Sizakele Nkosi-Malobane‚ korrek is. Sy het Dinsdag bygevoeg dat meeste van die aangemelde misdade ‘n element van binne-inligting bevat.

Hierdie projeksie van die beskikbare inligting dui duidelik op die omvang van misdadigheid waaraan inwoners van Suid Afrika blootgestel is. Ongeag of die blanke vir hulle goed was en of die praktyke wat hulle volg hulleself gaan benadeel, die witman bly ‘n slagoffer van sy eie onbesonne politieke besluite. Deur die kerkgedrewe verheffing van die mens se “reg” bo nugtere politieke beleid en beginsel vir ordelike en vreedsame naasbestaan waar wet en orde die graad van misdaad tot die minimum beperk, is korrupsie en gewettigde diefstal deur die regime, nou die toonaangewers van misdaad in Suid Afrika.

Die verkondiging van die infame leuen dat Afrikaners kolonialiste is wat die swartes se grond gesteel het as regverdiging vir wette wat hulle instaat stel om die grond nou te vat sonder vergoeding, kan weens die misdadigheid daarvan nie oortref word nie.

Donker Afrika 2

Hierdie soort optrede onderskryf egter die eeue oue voorbeeld van Afrika waarvan die imperialiste selfs nou nog gebruik maak om hulleself mee te verryk ten koste van die massas swartes. Dié swartes wat nie gelukkig is om die stelsel van bruikbaarheid te bereik nie. Dié van hulle wat wel ampte in die illegitieme regime se strukture bekom en wat die geleentheid van ‘n leeftyd het om hulleself as bevoegd te bewys om hulle aansprake van gelykheid met hulle blanke voorgangers te bevestig, faal na 23 jaar klaaglik! Steeds word die blanke en apartheid blameer vir hulle onbevoegdheid op elke denkbare lewensterrein.

Die enigste wyse om daarby verby te kom, is om die misdaad, moord en staatkundige agteruitgang te bevorder om van die blanke kompetisie ontslae te raak!

 

MOST ROBBERIES ARE INSIDE JOBS‚ SAYS GAUTENG SAFETY MEC

By  Tiso Blackstar Group September 19, 2018

The majority of armed robberies and burglaries are the result of inside jobs.

This is according to Gauteng community safety MEC Sizakele Nkosi-Malobane‚ who said on Tuesday that most of these crimes reported in the last financial year had an element of insider knowledge.

Speaking in Johannesburg on the prevalence of retail crime‚ Nkosi-Malobane said workers dealing with cash needed to be profiled.

“[In] 60% of criminal activities that happened‚ either the information is from the workers or they are the ones that committed that particular crime‚” she said.

Anti-crime activist Yusuf Abramjee agreed with Nkosi-Malobane that organised crimes were at the heart of these business robberies. He called for the release of crime statistics on a regular basis.

“These crime stats come out far too late for me‚” he said‚ referring to the latest figures released by the police ministry last week.

The statistics revealed that businesses were hit by at least 55 armed robberies and 195 burglaries each day across the country.

“Six months down the line is far too late. They need to come out…if possible‚ every quarter‚” said Abramjee.

He said this would allow communities and police to mobilise and hold people to account.

“The more we educate the public‚ the better it will be. We need collaboration‚” he added.

Nkosi-Malobane called for the vetting of private security firms and their employees. She added that investment in technology was needed.

Meanwhile‚ Lieutenant-General Sharon Japhta‚ the divisional commissioner of visible policing‚ declared war on criminals ahead of the festive season.

SA’s crime stats to be laid bare‚ but just how bad were last year’s numbers?

“We have more resources available for the festive season. We have seen that criminals start shopping very early‚ at the beginning of October. Our festive season plan will start kicking in in three phrases‚” she said.

Cash Connect CEO Richard Phillips also highlighted the importance of investing in technology to fight crime.

He indicated that there was a reluctance to invest in technology‚ driven by the perception that it was expensive.

Japhta said retail outlets could also play their part in fighting crime.

“Sometimes you don’t need money to combat crime. Why don’t you cash up during the day? Why don’t you remove the cash out of the tills? Why not cash up in different times and days?” she asked.

Nonkululeko Njilo-TimesLIVE

 s1

 d1

 sw1

 v1

Sluit aan

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie