1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5313514

Besoekers aanlyn

Ons het 30 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

RAMAPHOSA ‘N ONBESKAAMDE LEUENAAR!

Moord op die boereKan ‘n sogenaamde president van ‘n beskaafde land blatant en onbeskaamd in die openbaar lieg terwyl daar feitlike bewys van die teendeel bestaan.... en nog “president” bly?

Die dringende vraag is, wie prbeer hy mislei? Hy reflekteer nie net op die integriteit van Donald Trump nie, maar ook op President Trump se intelligensie! Sal daar dan nog iemand oorbly wat sulke openlike verdoeseling van die waarheid en die werklikheid ondersteun en met sy gewete kan saamleef?

Dat die Britte se Theresa May so ‘n man kan ondersteun, kan ‘n mens nog begryp na aanleiding van die Engelse mentaliteit van grenslose gewetenloosheid waaraan die Afrikannervolk reeds vir eeue blootgestel is. Nie eens hulle ondertekende ondernemings is geloofwaardig nie! Die AVP verwys bv. na die Sandrivier konvensie en die daaropvolgende deputasies wat eenvoudig van die tafel afgevee is!

Wreedheid gepaard met mooordeOm die moord en doodslag, korrupsie en verkragtings, onwettige grondbesetting en voortgaande verwagtings dat grondonteiening sonder vergoeding van die Afrikaner gevat gaan word, in die openbaar te ontken, skreeu ten hemele! Enige iemand wat tenspyte van 24 jaar se tasbare bewyse hulle oë en ore vir hierdie soort barbaarse en antichristelike vergrype wil sluit, is niks beter as die barbaar wat dit bedryf nie en kan nie as ‘n beskaafde wese gesien word nie!

Elke volk en elke moondheid wat hiervan kennis neem en daaroor swyg, sal daaroor op die een of ander wyse, vroeër of later verantwoording doen! Suid Afrika se grond is met onskuldige bloed deurdrenk en dit roep soos die bloed van Abel nadat Kaïn hom doodgeslaan het! Donald Trump se reaksie was tenminste die eerste erkenning dat daar iemand in Amerika asemhaal wat nugter na gebeure in en buite die VSA kyk en na waarde kan beoordeel.

As die sogenaamde “president” van Suid Afrika só onbeskaamd in die openbaar kan lieg, is dit dan nie ook ‘n openbaring van die leuens oor die Afrikanervolk wat die land van die swartes sou gesteel het nie? Die refleksie wat dit het op ‘n land soos Brittanje wat Ramaphosa, ook in die openbaar, steun om hierdie openlike leuens ge-implimenteer te kry, spreek hard en duidelik ‘n verdoemende getuienis uit oor die barbaarse aard van elke Engelsman wat hieroor swyg!

 

Grondgryp in WitwatersrandDie Afrikanervolk het nou ‘n stadium bereik waar ‘n spul leuenaars ons lewens reël! Banale literatuur elke boekprys verower, kriminele die polisiediens bedryf en basterengelssprekendes Afrikaans uit die skole en universiteite dwing. Swart terroristiese vryheidsliedere het die nasionale volkslied geword, satanistiese vlagontwerp nou die landsvlag is, sport, ontspanning en 24/7 die Sabatdag onteer en ons volk speel rugby, braai vleis en drink oormaat van bier en sterkdrank terwyl ons land rondom ons in duie stort!

Waarom verdra blankes regoor die wêreld hierdie soort gemors tenkoste van onsself en ons erfenis, instede daarvan dat ons geledere sluit op die beginsel en beleid waarvan ons weet dat dit geslaagd was en op nasionalistiese grondslag ons volk tot hoë hoogtes gevoer het? Moet ons sit en kyk hoe ons land en daarmee saam die erfenis van ons kinders deur onreg vernietig word en ons onsself met allerhande verskonings verontskuldig oor waarom ons nie wil laertrek nie?

As Ramaphosa noual só belangrik geword het dat hy vir die VN kan voorskryf dat hulle lidmaatskap en rolverdeling meer verteenwoordigend in samestelling moet wees in terme van ras, want sy bedoeling is bepaald niks anders nie, dan moet die blanke nasies daarvan kennis neem dat getallepolitiek ook daar oppad is en hulle die minderheidstem sal hê, ook in die Internasionale Hof se beslissings! Finansiële bydraes sal nie meer die aantal stemme bepaal nie. Quo Vadis Witman?

 s1

 d1

 sw1

 v1

Geloftefees 2018

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie