1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5236343

Besoekers aanlyn

Ons het 32 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

BLADE SNY NOU ALKANTE TOE.

Blade Nzimande se twee kanteHierdie geswore kommunis, sekretaris van die SAKP, wat nou vir Ramaphosa skerm, laat ‘n mens onwillekeurig aan F.W. de Klerk se ommekeer van Nasionalis na Liberalis na Kommunis dink. ‘n Man wat teen alle verwagting in, (bygesê van die goedgelowiges met versluierde sintuie), die Nasionale Party vervang het met ‘n uitgesproke bende Kommunistiese terroriste wat nou in politieke beheer van ons land Suid Afrika is.

Dit is ‘n welbekende feit dat Cyril Ramaphosa die Weste en geldmag se man is. Of is hy? Het Ramaphosa dalk soos de Klerk na twee besoeke aan die State Department van Amerika, na sy besoek aan China, tot ander insig gekom? Is BRICKS se bod dalk heelwat hoër as “haar majesteit” tante Liesbet s’n?

Hoe dit ookal sy, Blade Nzimande se kommer oor Ramaphosa en die armes, terwyl hy in al die offisiële en onoffisiële tale swyg oor korrupsie en wanbestuur, vat nêrens grond nie. Wat wel saak maak is die feit dat ‘n uitgesproke en toegewyde Kommunis hom oor Ramaphosa, kapitalis en miljoenêr met reuse belange in die mynbedryf bekommer.

Hier is bepaald ‘n slang in die gras wat dopgehou sal moet word!

NZIMANDE: PLOT TO UNSEAT RAMAPHOSA AN ATTACK AGAINST ALL SOUTH AFRICANS

South African Communist Party general secretary Blade Nzimande issued the warning while delivering the SACP’s message of support at Cosatu’s national congress in Midrand.

Blade Nzimande sny twee kante toe

South African Communist Party (SACP) general secretary Blade Nzimande addressing members during the 13th Cosatu National Congress held at Gallagher Estate on 17 September 2018. Picture: Sethembiso Zulu/EWN

Clement Manyathela | about 5 hours ago

JOHANNESBURG – South African Communist Party (SACP) general secretary Blade Nzimande says that a plot being discussed in dark corners by some African National Congress (ANC) leaders is not only directed at President Cyril Ramaphosa but the poor as well.

Nzimande issued the warning while delivering the SACP’s message of support at Cosatu’s national congress in Midrand, where Cosatu’s outgoing deputy President Zingiswa Losi was elected the first female president of the federation.

Nzimande explained why Ramaphosa is not the only person being targeted.

"It’s actually directed at the working class and the poor. It’s directed against all South Africans who are trying to rescue the country from some of the darkest forces who are trying to steal it."

He says that those plotting the fightback must be exposed.

"Those who are waging the fightback must be isolated by all South Africans who want progress."

(Edited by Shimoney Regter)

 s1

 d1

 sw1

 v1

Sluit aan

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie