1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5236388

Besoekers aanlyn

Ons het 84 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

AFRIKAANSE KERKE IN GRONDGRYP VISIER

Malema Afrika behoort aan die swartesDit is duidelik dat daar nie perke is in die EFF se doel om die Afrikanervolk te benadeel nie.

Soos ‘n Goliat wat die slagordes van die Lewende God uigedaag het, moet die EFF opnuut gekonfronteer word met die standpunt van die jong seun David : “Want wie is hierdie onbesnede Filistyn, dat hy die slagordes van die lewende God durf uitdaag?

Verder sê Dawid: Die HERE wat my gered het uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer, Hy sal my red uit die hand van hierdie Filistyn.

“Jy kom na my met ‘n swaard en ‘n spies en ‘n lans. Maar ek kom na jou in die Naam van die Here van die leërskare, die God van die slagordes van Israel, wat jy uitgedaag het.”

Die AVP waarsku die EFF vroegtydig om in die boek 1 Samuel 17:51 die uitkoms van Goliat se uitdaging te gaan nalees.

I SAMUEL 17:51
Daarop het Dawid gehardloop en by die Filistyn gaan staan en sy swaard geneem, dit uit sy skede getrek en hom van kant gemaak, en hy het daarmee sy hoof afgekap. Toe die Filistyne sien dat hulle held dood was, het hulle gevlug.

EFF targets church land for expropriation

Die Vryburger

September 17, 2018

EFF targets church land for expropriation. Photo: Die Vryburger

The EFF said in a statement that churches owned large parts of land and that this land should now be declared state owned.

Observers point out that when land expropriation is spoken about, absolutely no land will be safe as soon as the process begins.

Analysts warn that the agricultural organizations and other groups who are following the ANC’s expropriation drive must realize that their farms and their homes will also be taken.

Read the original article in Afrikaans on Die Vryburger

South Africa Today – South Africa News

 s1

 d1

 sw1

 v1

Sluit aan

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie