www.amren.com
The African nation of Congo has been called the worst place on earth to be a woman. A new study released Wednesday shows that it’s even worse than previously thought: 1,152 women are raped every day, a rate equal to 48 per hour.
That rate is 26 times more than the previous estimate of 16,000 rapes reported in one year by the United Nations.
Op zaterdag 7 mei jongstleden vond in de duitse stad Keulen een zogenoemde ' Mars voor de Vrijheid' plaats. Dit protest werd onder andere gesteund door Pro NRW/Pro Deutschland, de Oostenrijkse Freiheitlichen Partei Österreichs en het Vlaams Belang uit Vlaanderen. Deze partijen beoogden met deze mars om mensen wakker te schudden en te waarschuwen voor de maar voortschrijdende islamisering die helaas ook Keulen maar ook steden als Berlijn,Würzburg,Hamburg,Aken niet voorbij gaat.
Die Vrede van Vereeniging van 31 Mei 1902 het die politieke strewe van die Voortrekkers sedert die Groot Trek vernietig. Daardie strewe na vryheid binne ‘n eie staat en meer nog, die bestuur van ‘n eie staat, was die Bittereinders nie meer beskore nie. Dit sou 46 jaar jaar duur voordat die Afrikaner weer die septer in Suid-Afrika sou swaai en presies 59 jaar voordat die republikeinse strewe weer verwesenlik sou word.
ESTER 3:8
Toe sê Haman aan koning Ahasvéros: Daar is een volk wat verstrooid en afgesonderd is tussen die volke in al die provinsies van u koninkryk, en hulle wette is anders as dié van enige volk; ook hou hulle die wette van die koning nie, sodat dit die koning nie pas om hulle te laat begaan nie.
9 As die koning dit goedvind, laat daar dan geskrywe word om hulle te verdelg, en ek sal tienduisend talente silwer afweeg in die hande van die beamptes om dit by die skatte van die koning te voeg.
10 Toe trek die koning sy seëlring van sy hand af en gee dit aan Haman, die seun van Hammedáta, die Agagiet, die teëstander van die Jode.
15 Die hardlopers het haastig op bevel van die koning uitgegaan, en die wet is in die vesting Susan uitgevaardig terwyl die koning en Haman sit en drink; maar die stad Susan was in verwarring
by Ellen Brown www.webofdebt.com
Debate continues to rage between the inflationists who say the money supply is increasing, dangerously devaluing the currency, and the deflationists who say we need more money in the economy to stimulate productivity. The debate is not just an academic one, since the Fed’s monetary policy turns on it and so does Congressional budget policy.
Inflation fears have been fueled ever 2009, when the Fed began its policy of “quantitative easing” (effectively “money printing”). The inflationists point to commodity prices that have shot up. The deflationists, in turn, point to the housing market, which has collapsed and taken prices down with it.
As daar waarde geheg moet word aan Malema se uitlatings oor nasionalisering, en geglo kan word dat beslaglegging op blanke eiendom sonder vergoeding die swartes se voorneme is, is BLAME THE MEDIA, M’LUD, waarskynlik een van die intelligentste opmerkings wat hy tot nog toe gemaak het! Die rol van die media in die internasionale gedruis van volkere as ook hier plaaslik, word heeltemal onderskat! Klimaatskepping en meningsvorming is tot ‘n fyn kuns ontwikkel wat massas mense in ’n vooraf bepaalde rigting lei.
www.amren.com Jessica Hume, National Post, May 9, 2011
The presence of Muslims in Canada threatens the country’s freedoms and democracy, and only if immigration from Islamic countries is suspended can the cultural deterioration of the country be stopped, controversial Dutch politician Geert Wilders told a packed house Monday night in Toronto.
“Our Western culture is far superior to Islamic culture,” Mr. Wilders said. “And only once we are convinced of this will we be able to defend our civilization.”