It is time for Julius Malema and the ANC to admit.... By Steve Hofmeyr.
Confusion, beteken volgens die Groot Woordeboek,: Verwarring, verbouereerdheid, verleentheid, beskaming, warboel, wanorde, dolliwarie, dikkedensie, deurmekaarheid, rommel, ondergang, verderf, sinsverbystering. Hierdie is sonder uitsondering, almal terme wat van toepassing is op die onderstaande enersyds nugtere en andersyds benewelde denke as teenoorstaande, botsende en konflikterende standpunte wat jou by nog vis nog vlees uitbring!
by Dr. Paul Craig Roberts
The culture of the United States is said to be a youth culture, which is defined in terms of entertainment: sex, rock music or its current equivalent, violent video games, sports, and TV reality shows. This culture has transformed the country and appears on the verge of transforming the rest of the world. There are even indications that secularized Arab and Iranian youth can’t wait to be liberated and to partake of this culture of porn-rock.
Kinders word vandag wysgemaak dat ons in ‘n toestand van vrede leef, terwyl die wêreld om ons gekenmerk word deur konflik. Hierdie konflik is orals aan die orde van die dag - 'n opponent wat jou wil uitoorlê, 'n mededinger van jou besigheid, 'n afgunstige kollega of skoolmaat, ‘n vyand van jou volk, ja om elke hoek en draai is stryd en konflik, eerder as vrede die reël. Dan is daar ook nog diegene in eie geledere wat maak asof hulle aan jou kant is – “ons eie mense” - maar wat jou om elke hoek en draai ondermyn. Kinders behoort voorberei te word vir die konflik in die lewe en nie, soos wat tans die geval is vir “vrede”, wat maar niks anders as ‘n skynvrede is nie. Van kindsbeen af behoort die jeug in die fynere kunsies van strategie onderrig te word.
Die munisipale verkiesings van 2011 moet vir die nasionalistiese Afrikaner ‘n bron van groot kommer wees. Die feit dat ‘n liberale party soos die DA nou deur talle Afrikaners vertrou word om na hulle belange om te sien, en dit in ‘n stelsel wat ten doel het om die Afrikaner ten gronde te rig, sou twintig jaar gelede deur min voorspel kon word. Wat was dan die rede vir hierdie toedrag van sake? Wel eerstens die feit dat Blankes in groot getalle oortuig is “om die beste van ‘n slegte saak” te maak. As jy dan nie die opponent (let wel nie die vyand nie),
As die Freedom Charter die bloudruk vir die ANC se politieke optrede is en Helen Zille van die DA verklaar in die openbaar dat sy die Freedom Charter ondersteun, wat is die verskil in hulle politieke benadering?
Dit is nie toevallig dat daar nêrens in die wêreld ’n enkele voorbeeld bestaan van ’n regering van Nasionale eenheid wat suksesvol bedryf word nie, allermins een met ’n vergelykbare samestelling van dié van Suid-Afrika!
Hiervoor was Afrika al vir so lank as wat daar lewe was ’n aanskouingsles wat elke blanke volk wat hom hier kom vestig het, met die doel om saam met die inheemse swart ras die gebied te ontwikkel en die bestaande potensiaal te ontgin tot voordeel van almal, groot offers moes bring en stank vir dank verduur!
Die Tsunami n oomblik voor dit die eiland van Sumatra tref.
Die hoogte van die golf was ongeveer 32 meter. Die foto is in n digitale kamera gevind tydens die opruiming.

Terwijl gelukkig heel veel christenen weten dat bovenstaande titel geheel juist is, zijn er toch ook 'gelovigen' die denken dat er weldegelijk een gesprek met die ideologie aangegaan kan worden. Zij gaan van het standpunt uit dat ' alle geloven in de kern van de zaak hetzelfde zijn' en voor het gemak beschouwen ze de islam dus ook maar als een geloof. Tijdens de op zondag 9 mei gehouden viering van de feestelijke ingebruikname van de nieuwbouw van de turkse Yunus-Emre moskee in de duitse stad Aken, verwoordde een katholieke 'geestelijke' Josef Voss het aldus: ' God is God en Hij is Vader van alle mensen. In dit geloof vinden de moslims,de christenen en de joden mekaar dat is onze stellige overtuiging".