Op die voorblad van die SOWETAN van Vrydag 6 Mei 2011, verskyn ’n foto van Helen Zille met die onderskrif: “ZILLE EMBRACES FREEDOM CHARTER”, naas ’n foto van die standbeeld van dr. H.F. Verwoerd wat onder beskerming van die donker, in die nag deur die DA van die Midvaal Munisipale perseel in Meyerton verwyder is. Die Afrikaner Volksparty het Afrikaners al by herhaling gewaarsku dat as jy in ’n verkiesing stem, stem jy nie in die eerste plek téén iemand nie, maar jy stem vír die beleid van die party waarvoor jy stem. Vir ‘n party in Suid-Afrika wat swart stemme wil werf, moet só ’n party noodwendig hoër bie vir sulke stemme as wat die ANC daarvoor bie!
Hier volg ’n foto wat onteenseglik bewys dat Osama Bin Laden wel dood is en in die see begrawe is.
Die foto mag sensitiewe lesers ontstel!
by F. William Engdahl www.globalresearch.ca
Creative Destruction Part III
The most remarkable facet of NATO's war against Libya is the fact that "world opinion," that ever so nebulous thing, has accepted an act of overt military aggression against a sovereign country guilty of no violation of the UN Charter in an act of de facto neo-colonialism, a 'humanitarian' war in violation of basic precepts of the laws of nations. The world has accepted it without realizing the implications if the war against Gaddafi’s Libya is allowed to succeed in forced regime change. At issue is not whether or not Gaddafi is good or evil. At issue is the very concept of the civilized law of nations and of just or unjust wars.

POLITIEKE PERSPEKTIEF:
Die VF positief se leier, dr. Pieter Mulder, sê in ’n onderhoud met Carla van der Spuy van Vrouekeur van 6 Mei 2011: “ My aanstelling destyds as adjunkminister het vanuit sommige geledere in die VF+ groot weerstand uitgelok, maar dit was sonder twyfel die regte besluit ter wille van inspraak in die regering vir ons mense.” Mulder verklaar verder dat: “Deur ’n adjunkministerspos te aanvaar sonder dat jy lid van die ANC is, is huidig die beste strategie om inspraak te hê en die Afrikaner se belange te dien” Daarop sou mens baie maklik kon sê, man, moenie vir my probeer vertel perde…… is droë vye nie!
VF+ KEER BLANKES DIE RUG - ERKEN HY IS VEELRASSIG!
Die Vryheidsfront Plus het na jare se ontkenning nou uiteindelik erken dat hy ‘n veelrassige party is. In
Enkele jare gelede, toe die VF+ ‘n bruin kandidaat in die Wes-Kaap gestel het, is dit reeds onthul dat die VF+ ‘n veelrassige party is. Toe het die VF+ dit ontken. Nou spog die VF+ daarmee. Blykbaar het die verlies aan Blanke steun en die enkele oproepe uit
Deel jul grond, boere
“As boere die meerderheid van hul grond aan die armes (lees swartes) afstaan, het hulle geen rede om misdadigers of plaasaanvalle te vrees nie, het mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, gisteraand gesê. “Wittes het geen rede om ons te vrees nie. As jy 1000 hektaar het en jy gee ons 800 hektaar, dan deel ons almal daarin. Dan is daar geen rede om te vrees dat misdadigers jou sal aanval nie, want dan is ons gelyk. “Dan sal jy nie bang wees om op ’n 1000 hektaar-plaas te woon nie,” het Malema onder luide toejuiging van sowat 250 jong professionele ANC-lede gesê. “Ons wil nie mense dwing nie.
By Jody McIntyre
I thought justice was about bringing people to trial for crimes they have committed, not targeted assassinations. It seems I was wrong. I thought disdain for Britain and the US was born from our imperialist foreign policy, not one man recording video messages. It seems I was wrong. First, NATO bomb Libya and kill three of Gaddafi’s grandchildren, and people celebrate. What were the crimes of those children? Or is it acceptable to celebrate their deaths because they are ‘the devil’s spawn’?